Renaissance Gemeenskap
Renaissance Gemeenskap
  • 147
  • 32 306

Відео

Die boek Daniël: My pad van dekonstruksie • Daan Prinsloo
Переглядів 19921 годину тому
Die boek Daniël: My pad van dekonstruksie • Daan Prinsloo
Om in ons kultuur ‘n oor te bied • Philip Liebenberg
Переглядів 14514 днів тому
Om in ons kultuur ‘n oor te bied • Philip Liebenberg
Menslike aanraking vir psigo-spirituele gesondheid • Philip Liebenberg
Переглядів 15021 день тому
Menslike aanraking vir psigo-spirituele gesondheid • Philip Liebenberg
Balans tussen verstand en geheime van die wind: spiritualiteit van integrasie • Philip Liebenberg
Переглядів 15528 днів тому
Balans tussen verstand en geheime van die wind: spiritualiteit van integrasie • Philip Liebenberg
Laat die kind in jou op jou skoot sit • Philip Liebenberg
Переглядів 165Місяць тому
Laat die kind in jou op jou skoot sit • Philip Liebenberg
“DIE WONDER VAN EKSTASE”: © 2024 Philip Liebenberg. Alle regte voorbehou Musiek: Johan Heystek 2024
Переглядів 206Місяць тому
“Die wonder van ekstase” © 2024 Philip Liebenberg. Alle regte voorbehou Woorde: Philip Liebenberg 2022 Musiek: Johan Heystek 24 Junie 2024
Ons stilte is ons krag • Philip Liebenberg
Переглядів 197Місяць тому
Ons stilte is ons krag • Philip Liebenberg
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 3 • Marius Herholdt
Переглядів 128Місяць тому
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 3 • Marius Herholdt
Om spiritualiteit as singewing te ervaar | ‘n oggend van belewing by Renaissance •Philip Liebenberg
Переглядів 238Місяць тому
Hierdie video bevat ‘n ervaring van en by Renaissance. Ons gewone program wat bestaan uit musiek en stilte, gevolg deur ‘n praatjie en weer afgesluit met musiek. Tydens hierdie byeenkoms was daar egter ook ‘n verrassing. Die praatjie was dertien minute lank en begin op 5min7sek.
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 2 • Marius Herholdt
Переглядів 134Місяць тому
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 2 • Marius Herholdt
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 1 • Marius Herholdt
Переглядів 1662 місяці тому
‘n Kompas vir ons gedagtes oor die lewe 1 • Marius Herholdt
Renaissance: Woorde wat sin gee en dade wat sisteme herskep • Philip Liebenberg
Переглядів 1832 місяці тому
Renaissance: Woorde wat sin gee en dade wat sisteme herskep • Philip Liebenberg
Waarom bou ons eggokamers? Hoe kan ek wyer dink? • Philip Liebenberg
Переглядів 1492 місяці тому
Waarom bou ons eggokamers? Hoe kan ek wyer dink? • Philip Liebenberg
My gekose spiritualiteit het sterktes en swakhede • Philip Liebenberg
Переглядів 1652 місяці тому
My gekose spiritualiteit het sterktes en swakhede • Philip Liebenberg
Renaissance: 4 Spirituele kontinente moet ‘n wêreldtaal ontwikkel • Philip Liebenberg
Переглядів 1922 місяці тому
Renaissance: 4 Spirituele kontinente moet ‘n wêreldtaal ontwikkel • Philip Liebenberg
Die beweging tussen blydskap en droefheid • Hanna van Niekerk
Переглядів 2292 місяці тому
Die beweging tussen blydskap en droefheid • Hanna van Niekerk
Maak ek my los of spring ek in? • Philip Liebenberg
Переглядів 2982 місяці тому
Maak ek my los of spring ek in? • Philip Liebenberg
Spontane komplekse orde • Marius Herholdt
Переглядів 1733 місяці тому
Spontane komplekse orde • Marius Herholdt
Spiritualiteit sonder teïsme • Philip Liebenberg
Переглядів 2813 місяці тому
Spiritualiteit sonder teïsme • Philip Liebenberg
Rituele • André Viljoen
Переглядів 2393 місяці тому
Rituele • André Viljoen
Hoe kan die moderne mens verwonderd wees sonder die antieke bygelowigheid? • Philip Liebenberg
Переглядів 2173 місяці тому
Hoe kan die moderne mens verwonderd wees sonder die antieke bygelowigheid? • Philip Liebenberg
‘n Turkoois gesprek oor die esoteriese • Philip Liebenberg
Переглядів 2483 місяці тому
‘n Turkoois gesprek oor die esoteriese • Philip Liebenberg
Die Bewussyn • Tweegesprek deur Marius Herholdt en Philip Liebenberg
Переглядів 4364 місяці тому
Die Bewussyn • Tweegesprek deur Marius Herholdt en Philip Liebenberg
(Die) God (woord) • Philip Liebenberg
Переглядів 2864 місяці тому
(Die) God (woord) • Philip Liebenberg
Waarheid • Bertus Ligthelm
Переглядів 2344 місяці тому
Waarheid • Bertus Ligthelm
Tiamat en Marduk: Chaos en orde leef in my | lewendige gehoor weergawe • Philip Liebenberg
Переглядів 1334 місяці тому
Tiamat en Marduk: Chaos en orde leef in my | lewendige gehoor weergawe • Philip Liebenberg
Tiamat en Marduk: Chaos en orde in my • Philip Liebenberg
Переглядів 1824 місяці тому
Tiamat en Marduk: Chaos en orde in my • Philip Liebenberg
Die sagte kant van die lewe • Marius Herholdt - met ‘n gedig deur Limari Herholdt
Переглядів 2715 місяців тому
Die sagte kant van die lewe • Marius Herholdt - met ‘n gedig deur Limari Herholdt
My brein op ‘n branderplank - wat anker my hart? • Philip Liebenberg
Переглядів 1795 місяців тому
My brein op ‘n branderplank - wat anker my hart? • Philip Liebenberg

КОМЕНТАРІ

  • @annemaricoetser2370
    @annemaricoetser2370 18 годин тому

    Dankie, Eugene. Eenvoudig en uit die hart. Jou boodskap het my geraak en geïnspireer.

  • @renaissancegemeenskap6117
    @renaissancegemeenskap6117 День тому

    Eugéne, jou praatjie het my hart geraak. Die wyse waarop jy jou hartsgoed deel om te verduidelik waar jou gedagtes ontspring het, is vir my van onskatbare waarde. Dankie vir die natuurlike en opregte trant asook die belangrikheid van Renaissance as gemeenskap wat jy so mooi beklemtoon. Philip

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 День тому

    Dankie vir jou vars perspektiewe - ek het jou praatjie geniet

  • @riekiemitchell9651
    @riekiemitchell9651 2 дні тому

    Dankie vir die deel en mooi gedagtes Eugene.

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 2 дні тому

    💯

  • @martjievandermerwe9093
    @martjievandermerwe9093 8 днів тому

    Hard maar waar

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 9 днів тому

    Dankie Daan.Uitstekend

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 Місяць тому

    Phillip, oorweeg asb. om jou gedig met ons te deel. 👌

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 Місяць тому

    Philip,Treffend soos gewoonlik . Dankie 🌻

  • @Jan_de_Bruin
    @Jan_de_Bruin Місяць тому

    Dis regtig baie mooi woorde met gevoelvolle musiek en sang,

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 Місяць тому

    Dankie, Marius. Jou model help Baie!

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 Місяць тому

    Dit was altyd vir my ongemaklik om vreemde mense te moes groet deur in die kerkbanke langs, voor agter en voor jou te groet deur mekaar in die oë te Kyk. Komende uit die tradisionele Heiligheid wat deel van my grootword was. As ons soms ook daarmee gesing het ‘I see Jesus in your eyes and it makes me love you’ was later soveel makliker. Dit is net soos Gideon sê……..dit was nie verstaanbaar vir my nie en lg maak dit meer verstaanbaar. Soos ek dit hier sien met wat ek nou glo het weet ek dat ek altyd ‘n soeker sal bly wat in elke oomblik gekry kan word. Probeer dit sommer in die alledaagse lewe om spesiale oomblikke te ervaar.

  • @riekiemitchell9651
    @riekiemitchell9651 Місяць тому

    Ai hoe wens ek nou ek was daar om dit te beleef!

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 Місяць тому

    Ek geniet hierdie praktiese en visuele uiteensetting baie.

  • @willemhorn5117
    @willemhorn5117 Місяць тому

    Interesting

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 2 місяці тому

    Marius dankie vir 'n mooi en praktiese model.

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 2 місяці тому

    Wonderlik, Dankie Hanna 🙂

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 2 місяці тому

    Dankie Philip - nie so maklik/gemaklik om te waag in die rigting wat ek as teenstrydig beleef nie 😊

  • @user-jx3lf2oz1b
    @user-jx3lf2oz1b 2 місяці тому

    Hallo Philip, n heerlike vooruitsig waarvan jy nou praat. Ek dink nou maar net, en dis nie klaar gedink nie en wel help taal ons. Die woord "eklekties" binne my veld beteken jy neem n stukkie hiervan en n stukkie daarvan soos wat die geleentheid jou pas, maar die geheel het nie n geïntegreerde filosofie nie. Dis soos musici met sy/haar eie instrument wat sy eie stukkie speel, sonder die integrasie van n groter geheel van n musiekstuk/simfonie/orkes. Dink maar net nog en sê hardop wat ek dink.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 2 місяці тому

      Dit is ‘n wonderlike opmerking wat jy maak. Kom ons sê dus veel eerder dat ons ‘n nuwe geheel wil bou uit die onderskeie dele en wel ook een wat die mens in geheel weerspieël.

    • @johannakrugerprinsloo5933
      @johannakrugerprinsloo5933 2 місяці тому

      Ek is reeds daar waar ek terug gryp na my wortels.

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 2 місяці тому

    Baie dankie Phillip ons moet voel vir ons medemens. Daarom is dit my passie en bestudeer ek die menslike toestand want ons moet begin help om die mense te kry om dit te verstaan. Want dit is waar al hierdie vreeslike dinge gebeur mense wat lankal hulle lewe (siele) bedank het omdat hulle nie dit verstaan nie.Dit sal tyd neem maar is so belangrik. Al kan ek net n klein verskil begin maak....tog hoe meer mense daar is wat n verskil maak word later groter..

  • @henriettaheydenrych8046
    @henriettaheydenrych8046 2 місяці тому

    Uitstekend !!!

  • @JannahNigrini-ny9xf
    @JannahNigrini-ny9xf 2 місяці тому

    Danqi Phillip net wat ek nodig gehad het om te hoor

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 2 місяці тому

    Dankie dat jy die komplekse vir ons verstaanbaar maak, Marius.

  • @DaanPrinsloo-ce2ds
    @DaanPrinsloo-ce2ds 3 місяці тому

    Dit was 'n goeie professionele aanbieding.

  • @anettabosch7779
    @anettabosch7779 3 місяці тому

    Baie dankie, is die eerstekeer ek na jou gespreke luister.

  • @user-ul6vl3mz3p
    @user-ul6vl3mz3p 3 місяці тому

    "Die god van die een vlak word die duiwel van die volgende vlak." Indien jy Ken Wilber se AQAL metateorie verstaan is die hele bohaai oor teïsme 'n drog argument. Wat jy eindelik bedoel is dat jy nie meer die uitbeelding/verstaan van God op die mities letterlike vlak aanvaar nie. Dit is goed en wel. Jy glo ook nie in God as 'n "vending machine" nie. Al wat jy sê is dat jy op die mities rasionele of pluralistiese vlak funksioneer. Paul Smith het gevra: "Is your God big enough? close enough? you enough? Dit beteken dat jy God in die derde, tweede en eerste persoon kan beleef. Daar is meer as 27 manier om God te verstaan. Elkeen het betekenis en waarde.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 3 місяці тому

      Wonderlike opmerking. Dankie. Hierdie praatjie is wel bedoel om te spreek tot diegene wat nie noodwendig kennis dra van Ken Wilber nie, en ook nie op verwikkelde of akademiese wyse na hierdie tema wil kyk nie. Ek geniet wel jou inset baie!

    • @user-ul6vl3mz3p
      @user-ul6vl3mz3p 3 місяці тому

      ​@@renaissancegemeenskap6117 Wilber se AQAL teorie is eintlik baie eenvoudig. Wat hier tersprake is val eerder op Spiral Dynamics se kant. SD se uitgangspunt is dat elkeen het 'n waardesisteem wat ontwikkel mits aan 6 voorwaardes voldoen word. "Six Conditions for Change Condition 1 The first condition is the Potential for change. Condition 2 If a person is not in a Closed system, he or she needs solutions to solve current and previous problems. Condition 3 There must also be Dissonance within the individual or within his or her life conditions. Condition 4 The Barriers to change must be identified and overcome. The barriers need to be reframed. Condition 5 The individual must possess Insight into what caused the previous thinking structure to fail. Condition 6 There must be Consolidation and support during the transition. If all six of these criteria are not met, the change process will not have a successful outcome. (Beck, Don Spiral Dynamics in Action: Humanity's Master Code.) Sterkte met jou werk.

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 3 місяці тому

    “All will be well, and all manner of things will be well” (Julian of Norwich)

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 3 місяці тому

    Baie dankie vir hierdie waardevolle gesprek van 💯 % waarheid. Dit het my diepste wese aangeraak!🫶🏻

  • @ilselombard1712
    @ilselombard1712 3 місяці тому

    Kragtig, baie dankie, Philip!

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 місяці тому

    Baie dankie vir jou openhartigheid Phillip. Dit is ‘n wonderlike pad wat ons ook bewustelik mag stap. Daar is soveel meer.

  • @johannakrugerprinsloo5933
    @johannakrugerprinsloo5933 3 місяці тому

    Baie dankie André. Die alledaagse gewoontes kan 'n bewuste ritueel word

  • @hannavanniekerk3110
    @hannavanniekerk3110 3 місяці тому

    Baie dankie André - ek onthou 'n aanhaling van 'n mentor van my: 'Holiness is in the Ordinary'. Jy moedig my aan om meer daarvan in my alledaagse in te bou.

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 3 місяці тому

    Sjoe baie mooi!🫶🏻💐

  • @henriettaheydenrych8046
    @henriettaheydenrych8046 3 місяці тому

    Uitstekend

  • @coenraadtmoolman2783
    @coenraadtmoolman2783 4 місяці тому

    Baie dankie vir die mooi en praktiese uiteensetting van al hierdie die diep konsepte.

  • @user-jx3lf2oz1b
    @user-jx3lf2oz1b 4 місяці тому

    Ek waardeer jou opsommende landing, Philip.

  • @elmorvanstaden3765
    @elmorvanstaden3765 4 місяці тому

    Wonderlike gesprek! Sou lekker wees om ‘n vraag en antwoord sessie oor hierdie onderwerp te kon bywoon.

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 4 місяці тому

      Ons wou tyd maak vir vrae, maar dit sou die byeenkoms se tydsbeperking oorskrei. Ek sal dink oor die moontlikheid van soiets.

    • @user-jx3lf2oz1b
      @user-jx3lf2oz1b 4 місяці тому

      @@renaissancegemeenskap6117 .

    • @user-jx3lf2oz1b
      @user-jx3lf2oz1b 4 місяці тому

      Die woord "siel" het ook op n kol ingeglip🙂. Wat sou binne hierdie konteks n sinoniem wees vir "siel". Bewussyn?

    • @renaissancegemeenskap6117
      @renaissancegemeenskap6117 4 місяці тому

      My woord daarvoor is bewussyn.

  • @willemhorn5117
    @willemhorn5117 4 місяці тому

    Die beste woord vir God, is God 😅

  • @henriettaheydenrych8046
    @henriettaheydenrych8046 4 місяці тому

    Fantasties. Jy bly maar i goeie spreker. Altyd iets nuut wat my brein stimuleer.

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Die ewige lewe ...is die gawe.

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Toe die Dominee vir my ma so naby aan haar dood vertroos met die woorde ,die Here het jou lief, sê ma ,die Here Jesus het my innig lief.

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Dis hoekom ek nou verstaan hoe maklik dit is nou hoekom Eff kerk stampvol is

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    ❤❤❤ pragtig ! So duidelik soos Malema ons verduidelik. Hy skryf sy eie bybel s

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Net wat jy saai sal jy maai. Ek dink dis heokom eff se leier met jou saamstem

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Zuma Malema enRasputin stem saam met jou

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    Malema sal saam met God praat en jy sal hom niks terugsê...

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 5 місяців тому

    So jy is nou God! Jy is nou besig met satanisme!

  • @melindadutoit3613
    @melindadutoit3613 5 місяців тому

    Limarie. Dankie vir die mooiste skrywe.

  • @user-he7xe2gf1i
    @user-he7xe2gf1i 5 місяців тому

    Genade - Onbeskryflik groot. Dankie Marius

  • @karinlouwrens7165
    @karinlouwrens7165 5 місяців тому

    So dankbaar vir hierdie boodskap!🙏🏻⭐️