Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
  • 5
  • 19 126 234
Gerhard Steyn - Tenk Vol Diesel Liefling (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Tenk Vol Diesel Liefling' hier: TVDL.lnk.to/GerhardSteyn
Volg Gerhard Steyn op sosiale media:
Facebook: share/5pFUwaZdc4P5wJEg/?mibextid=LQQJ4d
Instagram: gsgerhardsteyn?igsh=MW83b3hmbWpiOHVqMw==
TikTok: www.tiktok.com/@die_gerhardsteyn?_t=8p1oMvcZICk&_r=1
_____________________________
Lirieke:
Fluister,
Fluister woorde
Wat my hart wil glo
Die mooiste leun is
Die waarheid in jou oë
In jou oë
Luister
Luister as die reën
Val oor die vlaktes
As die stof gaan lê en
Hele aarde nat is
Wag jy vir my
By die plaashek
Hier by jou
Kannie langer wag nie
Wil my arms om jou vou
Vier seisoene maal tienduisend
Dis te min, te min by jou
Net ek en jy
Ons maak die tenk vol diesel
Liefling en ons ry
Ek hoor die platteland roep
Ver van als waar ons
Waar ons nou bly
Ek en jy
Tjoepstil,
Tjoepstil soos die
Trane oor jou wang
Stiller as jou voetstappe
In die gang
Ek sal jou laaste traan vang
Hier by jou
Kannie langer wag nie
Wil my arms om jou vou
Vier seisoene maal tienduisend
Dis te min
Te min by jou...
Net ek en jy
Ons maak die tenk vol diesel
Liefling en ons ry
Ek hoor die platteland roep
Ver van als waar ons
Waar ons nou bly
Ek en jy
Soos die sonsak sy kleure bou
Kleindorpie gevoel, tref my nou
God, Gesin, geseënd, bewoë
Ons drink uit pierings, want ons bekers loop oor
Net ek en jy
Maak die tenk vol diesel
Liefling en ons ry
Veruil die Neon ligte
Vir die platteland waar ons,
Waar ons nou bly
Hier by jou
Kannie langer wag nie
Wil my arms om jou vou
Vier seisoene maal tienduisend
Dis te min
Te min by jou
Liefling te min
Te min by jou
Maak die tenk vol diesel liefling
Maak die tenk vol diesel liefling
Maak die tenk vol diesel liefling
En ons ry
Переглядів: 90 251

Відео

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Sterre (Amptelike Musiekvideo)
Переглядів 1,6 млн5 місяців тому
Luister 'Sterre' hier: GerhardSteynLiezelPieters.lnk.to/Sterre Lirieke: Jy's diesel deur my are Jys weerlig in my bloed Verlief op jou as die son sak Op die ou plaas stoep. Jys daai eerste koue bier na 'n lang dag by die werk Dra blou jeans, loop kaalvoet, Jou arms om my sterk Ek wil aan jou vertel Maar ek dink tog jy weet dit wel Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie Liefde in ...
Gerhard Steyn & Loufi - Partykiehonde (Amptelike Musiekvideo)
Переглядів 910 тис.Рік тому
Beskikbaar op alle digitale stromingsdienste 5 Mei 2023. Lirieke: Bra hoe't ons nou weer hier opgeëndig? Met die Cruiser tjom, met die Cruiser Brandewyn, Bakkies en Boude Whiskey saam met Soda Ek en jy Een dop manne raak tuff Manne wil blaf Manne soek sap Biltong, Tjoppies en Boobs en daars girls oppie supatubes Kom laat ons gly Mamma maakie manne mak Manne wil tjank Mamma gee pak Pappa laat kl...
Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis - Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)
Переглядів 4,5 млнРік тому
Luister of koop 'Vat Die Cruiser' hier - lnk.to/VatDieCruiserMB Lirieke: Hey Loufi! Lekker bra, het julle verdwaal? Nee ons kom, kom Jakals laat ons gly Vat damn lank Ons vat die cruiser Gooi 'n doppie en 'n tjoppie in 'n coolerboks Ons check die cherries, almal op die boot in bikini tops Gooi 'n lyn uit dalk 'n bietjie lucky en die visse byt Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los Ons maak ...
Gerhard Steyn & Charlize Berg - Lucky Packet Ring
Переглядів 180 тис.2 роки тому
Lirieke: Na skool het jy bietjie lyf gekry, ek like dit 'n bietjie meer van jou is nooit te veel vir my nie Kan nie genoeg van jou kry nie Na skool het jy bietjie breins gekry, ek like dit 'n ou soos jy het nooit op skool vir my gekyk nie, of gevra op 'n date nie Net soos donuts en sweets het ek vir jou 'n soettand my lief, my lief Op my knieë met 'n Lucky packet ring en my hart Wat uit my bors...
Gerhard Steyn - Groter As Goliat
Переглядів 930 тис.4 роки тому
Music video by Gerhard Steyn performing Groter As Goliat. © 2020 Coleske Artist vevo.ly/W9r3WW

КОМЕНТАРІ

  • @IreneDuplessis-t6s
    @IreneDuplessis-t6s 9 годин тому

    stem saam

  • @CrystalStrydom-g4z
    @CrystalStrydom-g4z 2 дні тому

    WOW?!!?

  • @AnelNeethling
    @AnelNeethling 4 дні тому

    Wens ek kon ook my tenk vol diesel maak en na my man toe ry wat al meer as 'n jaar in die buiteland werk. Die liedjie laat mens net weer besef al bly jy in die platteland (ek's in die Weskus en dis net so mooi soos die platteland), dis niks sonder daai spesiale iemand langs jou nie.

  • @lindapotgieter9246
    @lindapotgieter9246 12 днів тому

    ❤❤❤❤

  • @unakock8642
    @unakock8642 12 днів тому

    ❤❤❤❤

  • @SonjaBreytenbach-o5c
    @SonjaBreytenbach-o5c 17 днів тому

    Amazing 🎉🎉🎉 song Danny

  • @hesterdupreez730
    @hesterdupreez730 19 днів тому

    Beautiful, twee puik sangers

  • @JohanjackyEsterhuizen
    @JohanjackyEsterhuizen 20 днів тому

    Dankie oom

  • @LeoniGroenewald
    @LeoniGroenewald 20 днів тому

    ❤❤❤❤

  • @LeoniGroenewald
    @LeoniGroenewald 20 днів тому

    DEUR AL JARE VERUIK JY MY LEWE METAL JOU LIEKIES ONBESKRYFBAAR MAAR HIERDIE SO SO NA AAN HARD EN HUIS MY STOORIE........... Ek so gehuil toe ek hierdie liekie op youtube gekry het ONGELOOFLIK Ek het 1 jaar trug al 2 my ouers verloor my pa aan n skielik hard aaval gehaat en my ma is 3weeke later oorlede aan broken heart van verlange My man het altyd gese die bakie vol diesel Kom ons ry na jou ma en pa toe op Plaas Anderkan Rustenburg op platte land gebly en ons het mekaar daar ontmoet ek het altyd by hek vir hom gewag toe ons 16jaar oud was en saam hom gery nou hierdie jaar 16jaar getroud Ons bly nou in newzeland en weer het regtig 4 session in 1 dag ons so GESÈEN DAT ons kinders is gelukig hier en ons Glas loop oor van dankbaarheid en GESONDHEID Gerhard styn jy is ongelooflik Sanger en jy maar weteld n beter plek dankie vir wat jy en jou gesin between vir weteld daar buite weet dis nie altyd maklik nie Jul kosbaar

  • @OckertFourie-l8q
    @OckertFourie-l8q 20 днів тому

    Afrikaans skud

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis 21 день тому

    100ste comment. Mooi Gerhard & Liezel. Puik gedoen.

  • @DeborahMills-cz3kb
    @DeborahMills-cz3kb 22 дні тому

    Romantic

  • @DeborahMills-cz3kb
    @DeborahMills-cz3kb 22 дні тому

    To God b the glory, well done!

  • @isabellafourie1112
    @isabellafourie1112 23 дні тому

    Vanmiddag by Die Boer show van Gerhard gekyk. Amazing, kind van die Here, gesinsmens vir sy vrou en kids en geseën met unieke stem...Soveel memories, maar well done en hou aan met goeie werk...Blessings, Joe

  • @MariaanSnyman
    @MariaanSnyman 23 дні тому

    ❤ my hart lê hier in die platteland. Dis 'n pragtige lied, dankie Gerhard.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 24 дні тому

    Great song danki

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 25 днів тому

    Stunning song ou maat, doen so voort!!!!

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 25 днів тому

    Wow mooi

  • @wietsBotes-i6l
    @wietsBotes-i6l 27 днів тому

    Weereens n hartslied nets jy dit doen baie baie mooi song Gerhard

  • @elainebezuidenhout4673
    @elainebezuidenhout4673 Місяць тому

    Jou lirieke word net beter! Pragtige liedjie, mnr Steyn!

  • @annetteleroux8845
    @annetteleroux8845 Місяць тому

    Baie mooi song

  • @yolandadevos9680
    @yolandadevos9680 Місяць тому

    Dis net mooier as wat woorde kan sê ❤❤❤

  • @lovesoulmates-l9g
    @lovesoulmates-l9g Місяць тому

    Wow!! Ek kan ook nie meer langer wag om my man te sien nie

  • @jeanettelourens4284
    @jeanettelourens4284 Місяць тому

    Well done Gerhard jy het dit weereens reggekry! Stunning song!

  • @HennieDeysel37
    @HennieDeysel37 Місяць тому

    Nice!

  • @lynnemuller308
    @lynnemuller308 Місяць тому

    Dit is die mooiste liedjie wat ek in n lank tyd gehoor het Gerhard! Wie Kan dit beat

  • @landiser
    @landiser Місяць тому

    Pragtig pragtig PRAGTIGE lied Gerhard. Well done!!!

  • @loreanjoycevanderlinde9407
    @loreanjoycevanderlinde9407 Місяць тому

    So mooi❤😊

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 Місяць тому

    Dit is pragtig Gerhard❤

  • @dorenevanzyl9256
    @dorenevanzyl9256 Місяць тому

    Beautifull verby!!!

  • @biancagoosen2955
    @biancagoosen2955 Місяць тому

    Dammit maar dis mooi... Well done my vriend... Jy maak mooi net Soos jy Kan soos altyd...

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 Місяць тому

    "Ons drink uit pierings want ons bekers loop oor." Wat 'n besonderse uitdrukking met soveel diepte. Dankie vir so 'n enige liedjie en video.

  • @driekielues3831
    @driekielues3831 Місяць тому

    Hoenervleis!! Love dit!

  • @nikkijansen1485
    @nikkijansen1485 Місяць тому

    Love dit.....😊😊

  • @ssdk68
    @ssdk68 Місяць тому

    Love love die liedjie..

  • @fransodutoit1000
    @fransodutoit1000 Місяць тому

    Mooi 😎💯

  • @frikkievuiltrens
    @frikkievuiltrens Місяць тому

    My gunsteling Bles Bridges liedjie.

  • @SpekbosSpek
    @SpekbosSpek Місяць тому

    Gerhard ❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @SpekbosSpek
    @SpekbosSpek Місяць тому

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉😊😊😊😊😅😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤

  • @juankruger7527
    @juankruger7527 Місяць тому

    wow befof

  • @tertiusswart3165
    @tertiusswart3165 Місяць тому

    Bloed Mooi

  • @hilanapieterse1693
    @hilanapieterse1693 Місяць тому

    Lief hierdie song ❤❤

  • @BellaVanTonder
    @BellaVanTonder Місяць тому

    Wow julle twee❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @DanelleVorster-fv2px
    @DanelleVorster-fv2px 2 місяці тому

    WoW

  • @southeastmtb816
    @southeastmtb816 2 місяці тому

    What language is this

  • @MichaelThobye
    @MichaelThobye 2 місяці тому

    😊

  • @MichaelThobye
    @MichaelThobye 2 місяці тому

    Mooi

  • @AF24307
    @AF24307 2 місяці тому

    Awesome

  • @pandabear7536
    @pandabear7536 2 місяці тому

    Again proof of music. I have ZERO idea of what they are saying but i really like it.