- 390
- 111 419
Francois Du Plessis
Приєднався 12 вер 2020
Jakkalse en Rooi katte.
Geweer 22-250 ackley
Pulsar thermion 2 xq50 pro
Geweer 22-250 ackley
Pulsar thermion 2 xq50 pro
Відео
Francois Jakkals Beheer moenie hardloop nie
Переглядів 601Рік тому
Francois Jakkals Beheer moenie hardloop nie
Herlaai jy of koop jy patrone,en met watse patrone skiet jy dan?
Herlaai ja. Skiet 55 gr Hornady varmint punte met lapua doppe. S335 kruit
Watse silincer gebruik jy?
Skiet met n terminator silenser.
@@francoisduplessis22-250 dit lyk baie baie moielik as jy daai diere skiet, is ek reg??
Lekker man. Geniet dit.
😂Waar gaan jy?
Baie geduld..
Mooi!
Watse scope is dit?
Pulsar xq50 lrf thermion 2
Sterk beindruk deur die vuurwapenvaardigheid. Wanneer hy gaan staan. + 1 sekond is al wat nodig is!
Wit warm gewiks. In al drie videos. Dankie!
Francois met wat skiet j,,
👍
Mooi!
Hoe ver was daai laaste skoot. Mooi man.
415 m
Francois waste caliber gebruik j vi jakkals jag
Mooi!
Wat se kaliber skiet jy mee?
22-250 ackly met 55 gr Hornady varmint teen 3737 fps
Awesome footage & shooting.What scope are you using?
Pulsar xq50 lrf pro. Lose quite a bit of vision transferring videos from scope to phone. Looks a lot beter through the scope but it’s still good quality videos on your phone.
Yes I understand the loss of picture quality still it's very clear picture all the same.Well done.
Lyk so maklik. 'N Wetenskap op sy eie.
Eeeeertydse kennis v my in Messina se skoonseun piets 'n kolkat in Rhodesië. En bring 'n bout saam braai toe. Daar was ook 'n skaapbout. Die gaste polish eers die katbout. Toe die skaapbout. En die eer het gegaan aan die katvleis.
Lekker vlakvarkribbetjie op die kole. Eish.
Eerste vossie was ver. Koeël het vêr getrek voor tref. Roer hulle se gatte!
Two misses My Marine shooting instructor would be making me sing Maggie's drawers on the first miss, you may someday work yourself up to first piece of shit status...someday, not this day gay warrior.
First shot was low and the second one was low. If it was a mis it would have ran away with the first shot. I do not use a ballistic calculator. I know my rifle.
Daardie pyp se snellerweerstand is perfek gestel. Gee gas.
Ja skiet baie jare met daai maak. Terminator Silensers. Combo silenser en muzzelbrake
Isn't a standard 22-250 enough? Works just fine for coyotes here in the states and is easier on barrel life.
I like more speed. I have to shoot them long distance sometimes so the trajectory is more flat with more speed. I clean every 30 shots and i just take out the carbon in the barrel. Shooting the low node. 55 gr Hornady varmint at 3737 fps. The hi node shoots 3950 fps. If i get 2000 shots out of the barrel im fine with that.
Ek geniet. En wardeer. Dankie!
great aim
What’s that scope?
Pulsar xq50 thermion 2 thermal
I love how the cattle just standing there like “what tf was that hmmm who cares”
Nice shot
Gottem!
Groot kat!
Die laaste een was 'n ent weg. Kon die patroon hoor loop voor tref.
Die selfde oomblik wat hy gaan staan. Dirt nap hy. Is gelyk aan overgeset synde skyt hy.
Is die image wat jy deur scope sien beter as kamera se image?
Ja daar is n groot verskil van die teleskoop en die video’s. Verloor baie details as jy video’s aflaai.
Ma se hou!
In die volgende provinsie 🤣geskiet
@@francoisduplessis22-250 Classic! Puik.
@@francoisduplessis22-250 Aangestuur v my broer in N Seeland. Hyt 'n 22-250. Seker al v 40 of 45 jaar al. En gek na die bedryf. Ook 7mm Rem Mag. Spoed maak sy bloed warm. Peper die rook uit die vosse uit. Mooi bly.
Why do you kill these animals who lived there long BEFORE YOU?
Het jy n Bybel?
Netjies!
Landbouweekbladartiel. 2010. 225,000 rooijakkalse te veel in SA.............. Roer hulle gatte!
Daai tweede skoot by 38 sekondes is sensational !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Waarr gaan jy! Jakkals : ek gaan bakkie toe!!😂
Ongeveer by 2 minute 50, die warm kol in die voorgrond. Is dit 'n miershoop? Soos voorheen genoem. Oorwegend is dit vêr/lang skote. Die köel se vlug voor tref is duidelik hoorbaar. En boonop nog in die nag. Tegnologie is iets besinders. Ook opmerklik is dat die vosse in hs in een rigting teenwoordig was.
Roer hulle se gatte. Daai draai stoel v jou short 'n effe olie......... grap sommer. Dankie!
Sit sy liggies af!😮
Yes. Hou hulle gatte warm!
Mooi!
Dekselse lang skote/goeie wapenbeheer. So ver die köelvlug kan waargeneem word. En. Se reken ek. Dat wanneer hulle verder gepeper word die skietstasie langer verberg bly. Whatever. Maar puik skietwerk!
Pot shot! So m-toe soos laas maand se pay.
Roep die goed nader ons kan amper f sien nie😂
Have you ever hunted larger predators (lions, leopars, hyenas, etc) before?
They don’t walk freely around in South Africa. They are fenced in big areas. In other African countries they walk free.
@@francoisduplessis22-250Guessing that's a "no", then? (But, as the saying goes: never say never).
Goeie skietwerk op daai lang skote. Well done.
Dankie. Die wind het gedwarel so het maar die lang opsie gevat. 22-250 ackly
Hulle sal nie weer nie..