- 1 290
- 152 455
Fanie Myburgh
South Africa
Приєднався 17 чер 2022
PASTOR AND MOTIVATIONAL SPEAKER
My passion is to spread the Word of God as far and wide possible to reach more people for the Kingdom of God. Invite me to minister at your church, to speak at your event, conference or camp, or to speak on the platform you need me to be an ambassador for God's Kingdom and to share His Word.
I invite you to tune in to my podcast ministry and help me to share God's Word with other people by following and subscribing to my channels and then sharing each episode on your social media. In this way we work together to expand God's Kingdom.

I give thanks! | Ep91 | Fanie Myburgh #podcast
TASTE THE WORD: I GIVE THANKS!
At the end of this year I want to give thanks to God for His calling to serve others, and for all who are partakers in the gospel. 1 Timothy 1:12, Filippians 1:3.
Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296.
Website: faniemyburgh.co.za
Subscribe to the channel here: youtube.com/@faniemyburgh?sub_confirmation=1
#podcast #faniemyburgh #bible #motivationalspeaker #christianity #inspiration #motivation #motivationpodcast #christian #christianmotivation #faith #prayer #tastetheword #christianpodcast #jesuschrist #biblepodcast #bibleverse #jesus #god #godcares #godsgrace #servantsofchrist #religion #godwantsyoutoknow #2024 #givethanks #givethankstogod #givethankstothelord #givethankswithagratefulheart #igivethanks #thankyou

Переглядів: 89
Відео
My ore het gehoor (Ep493) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 10916 годин тому
KORT & KRAGTIG. MY ORE HET GEHOOR. Die leraars was verbaas oor Jesus se wysheid en insig. Die tyd wat hulle met Jesus spandeer het, het hul ore dinge laat hoor van die geestelike en hemelse dinge - laat ons ook hoor soos ons gaan sit by Jesus. Lukas 2:41-49. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebo...
My oë het gesien (Ep492) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 13919 годин тому
KORT & KRAGTIG. My oë het gesien. Simeon het meer as net 'n baba in Maria se arms gesien. Sy geestelike oë het hom die ware Jesus laat sien. Lukas 2:25-35. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instagram: _faniemyburgh Subscribe hier: youtube.com/@...
Hulle het geskenke gebring (Ep491) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 13021 годину тому
KORT & KRAGTIG. HULLE HET GESKENKE GEBRING. Die wyse manne het Jesus aanbid en geskenke gebring. Dis duidelik dat die een nie die ander een kan vervang nie. Watter geskenke bring ons vandag? Mattheus 2:11, Psalm 72.10. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instag...
Hernu jou handelsmerk vir 2025! | Ep91 | Marina Myburgh #podcast
Переглядів 39День тому
VROUE MET WAAGMOED. HERNU JOU HANDELSMERK VIR 2025! Met die jaar wat nou vinnig einde toe staan, kom ons kyk terug op die jaar wat verby is en handel af wat afgehandel moet word. Laat Heilige Gees jou nuut maak vir die nuwe jaar! Filippense 3:14. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: facebook...
Hulle het aanbid (Ep490) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 142День тому
KORT & KRAGTIG. HULLE HET AANBID. Die wyse manne se eerste reaksie toe hulle Jesus sien, was om Hom te aanbid. Om God te aanbid is ons eerste groot gebod. Mattheus 2:11, Psalm 95:6, Johannes 4:23. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instagram: _fa...
Study the Bible | Ep90 | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 50День тому
TASTE THE WORD: STUDY THE BIBLE. To study God's Word, you have to follow some guidelines. Here are a few to help you during your Bible study. Acts 8:30. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or 2783 430 9296. Website: faniemyburgh.co.za Subscribe to the channel here: youtube.com/@faniemyburgh?sub_confirmation=1 #podcast #faniemyburgh #bible #motivationalspeaker #christianity #inspirat...
Voordele om God se Woord te bestudeer (Ep489) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 12114 днів тому
KORT & KRAGTIG. VOORDELE OM GOD SE WOORD TE BESTUDEER. God se Woord is nie om dowe neute aan ons gelowiges gegee nie. Dit het 'n funksie om te vervul. Johannes 17:17. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instagram: _faniemyburgh Subscribe hier: yo...
Trou met jou Bybel (Ep488) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 15714 днів тому
KORT & KRAGTIG. TROU MET JOU BYBEL. 'n Paar praktiese gedagtes wanneer jy begin om die Bybel te bestudeer. Psalm 119:97. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instagram: _faniemyburgh Subscribe hier: youtube.com/@faniemyburgh?sub_confirmation=1 #po...
Wie kan die Bybel bestudeer? (Ep487) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 15814 днів тому
KORT & KRAGTIG. WIE KAN DIE BYBEL BESTUDEER? Vir algemene kennis kan enige mens die Bybel lees, maar dit sal tot geen seën vir hulle wees nie. Wie kan dan Bybel lees, en seën daaruit ontvang? 1 Korinthiërs 2:14-16. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za Facebook: FanieMyburghBlad Instagram:...
Voeg waarde by | Ep90 | Marina Myburgh #podcast
Переглядів 5014 днів тому
VROUE MET WAAGMOED. VOEG WAARDE BY. Ek wil jou aanmoedig en inspireer om, waar ookal jy gaan en wie jy langs jou lewenspad teëkom, voeg waarde by in hul lewe. Nie enige waarde nie; die waarde van die karakter van Jesus Christus! Romeine 14:7-8, Kolossense 3:23-24. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: 27834309296 of 27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: faniemyburgh.co.za ...
In die put (Ep485) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 15114 днів тому
In die put (Ep485) | Fanie Myburgh #podcast
Love demanded | Ep89 | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 5714 днів тому
Love demanded | Ep89 | Fanie Myburgh #podcast
'n God produk (Ep485) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 14321 день тому
'n God produk (Ep485) | Fanie Myburgh #podcast
Hoe lyk jou Eerste Liefde? (Ep484) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 16521 день тому
Hoe lyk jou Eerste Liefde? (Ep484) | Fanie Myburgh #podcast
God het alles gesien (Ep483) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 22921 день тому
God het alles gesien (Ep483) | Fanie Myburgh #podcast
Groen druiwe en stomp tande | Ep89 | Marina Myburgh #podcast
Переглядів 8421 день тому
Groen druiwe en stomp tande | Ep89 | Marina Myburgh #podcast
Pyn en plesier (Ep482) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 19021 день тому
Pyn en plesier (Ep482) | Fanie Myburgh #podcast
Relationships without joy | Ep88 | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 8621 день тому
Relationships without joy | Ep88 | Fanie Myburgh #podcast
Vreugde in depressie (Ep481) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 19928 днів тому
Vreugde in depressie (Ep481) | Fanie Myburgh #podcast
Wee jou! (Ep480) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 18928 днів тому
Wee jou! (Ep480) | Fanie Myburgh #podcast
Orde in verhoudings (Ep479) Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 186Місяць тому
Orde in verhoudings (Ep479) Fanie Myburgh #podcast
Tuinmaak en verhoudings | Ep88 | Marina Myburgh #podcast
Переглядів 55Місяць тому
Tuinmaak en verhoudings | Ep88 | Marina Myburgh #podcast
Oneffektief - Spuddle (Ep478) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 140Місяць тому
Oneffektief - Spuddle (Ep478) | Fanie Myburgh #podcast
Claim it | Ep87 | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 61Місяць тому
Claim it | Ep87 | Fanie Myburgh #podcast
'n Stok in die speek (Ep477) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 138Місяць тому
'n Stok in die speek (Ep477) | Fanie Myburgh #podcast
God is God (Ep476) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 193Місяць тому
God is God (Ep476) | Fanie Myburgh #podcast
Gedetermineerd Christen (Ep475) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 170Місяць тому
Gedetermineerd Christen (Ep475) | Fanie Myburgh #podcast
Regverdige genade | Ep87 | Marina Myburgh #podcast
Переглядів 49Місяць тому
Regverdige genade | Ep87 | Marina Myburgh #podcast
Gedetermineerd (Ep474) | Fanie Myburgh #podcast
Переглядів 187Місяць тому
Gedetermineerd (Ep474) | Fanie Myburgh #podcast
1 Timothy1:12 "And I thank Christ Jesus our Lord, who hath enabled me for that he counted me thaithful, putting me into the Ministry."
Fanie, thanks for faitfulness and perseverance for being a servant of the Lord during 2024! You and Marina are both blessed and highly favoured in your calling!
Baie dankie vir jou gehoorsaamheid om God's woord vir ons te breek. Geseënde rustige feestyd v jul as familie. Kom Here Jesus is ons gebed
So waar Ja Jesus is Sy naam
Give thanks with a grateful heart Give thanks to the Holy one... Dankie vir die woord Geniet vakansie
So waar Jesus did it all Dankie vir die woord
So waar Mag ons Elke dag die beste doen
Geniet julle rus. Ons sal die woord bediening baie mis❤
Sulke ware woorde Dankie
So waar Dankie vir die woord
Thank you for the onfo I will forward it Enjoy the holiday and rest
So waar As gevolg van nie bybel is ons mens losbandig Ons jeug word vernietig Gesonde samelewing is belangrik Amen
Amen
God se plan is altyd die beste Ja ek gun my kinders Jesus se plan So waar Jesus ken my toekoms en kinders sin Bly hoop en bid
So waar Dankie Jesus vir alles tot dus ver
Dankie nog nooit so gedink
Sy WOORD is soos balsem vir my...... halleluja
So waar volgens God's woord
Die enigste boek wat ek kan lees en weer lees, iets leer
Baie dankie. Alles is so so waar. Ek loop die "put pad" al 2 jr en 4 mde. Alle seen vir die week.
Baie sterkte Joey! Mag die Here jou versterk en optel en, wat ookal jou put pad veroorsaak, vir jou uitsorteer. Baie seën
Dit. Is so waar Bly gefokus wees Ons kyk so mis in vandag se lewe Te besig met die eie Dankie Jesus dat U voorsien
Dankie vir jou inset Salomie. Mag Vader jou ryklik seën en versterk waar jy waarde toevoeg. - MM
Net gisteraand die gesprek gehad Gewonder wat is reg bid Op geeindig met God leer ons bid die Onse Vader Dankie vir die woord So so waar U bevestig ons gesprek en ja nou voel ek ook beter Ek deel die boodskap Dankie
Salomie, ek is dankbaar dat die inset vir jou tot waarde en seën is.
Kosbaar en baie waar❤
Heilige Gees het gepraat!
Dankie vir die reminder van die Heilige Gees Ons moet op uit kyk wees deur bybel te lees en bid teen die valse leraars Ja die laaste is eina vir vele Alles staan in die woord
Amen So so mooi woord So n ware boodskap Mag ons mens dit toepas
Liefde oorwin alles.Dankie vir U liefde Here.
Dankie vir die God produk
Amen Dankie die liefde
Amen.
Dankie vir die woord
Amen
Ek geleer om aan te beweeg God is my anker
Dankie. Verhouding is baie baie belangrik. Dit bou en stig. Goeie verhoudings bou en breek nie af nie. Amen
Dankie.
So true Thank you
Amen
So waar so waar so waar Dankie dat Ek kan jubbel in Jesus
Ingeskakel vanaf George. Dankie vir die mooi boodskappie.
Dankie vir jou kommentaar Loryne. Groete vanuit Brits, NW. - MM
Teleurstellings My verhoudings Ek Fokus op God Ja ek het liefde vir my naaste Die alleen wees is erg maar ek probeer my beste Het vriendinne Anders my knieë Dankie vir die woord
Jou woord is 'n hartseer waarheid, die families kry swaar en die kinders ly emosioneel en is baie deurmekaar! Ek bid dat ons Vader Sy hand sal uitstrek en in genade families sal orden.
Amen
Wat is jou gedagtes hieroor?
Minder bekende woord, met groot betekenis!
Dankie Marina dit help met my journey met sus. Ek en sy is maatjies maar maatjies kan baie verskille hê. Ek jou geniet vandag. Gedink aan my lewe terug ook. Mooi verhouding met my moedertjie gehad en nogsteeds❤️❤️❤️
Marinda, dankbaar dat vandag se gedagte vir jou iets beteken. Ek en die girls het ook maar ons verskille, maar soos hulle (en ek) ouer word, raak ons almal se harte ruimer en word die genade daar binne meer. Jy doen 'n groot liefdeswerk. Seën vir jou! - MM
Jesus gee my die energie om te fokus
Goeie môre Marina Ek het gister besluit ek het nou genoeg probeer en deur gedruk Twee jaar later nog die selfde Ek sal volhard en bid net die Heilige Gees glo ek kan die verskil maak
Salomie, mag Vader jou versterk wanneer jou moed op raak. Ek weet nie wat die situasie is nie, maar ek kan jou net bemoedig. Volhard in gebed en bly getrou soos ons Skrif vanuit Galasiërs ons aanmoedig. Baie sterkte! - MM
Marienq, ek het hierdie podcast so baie geniet, in my gedagtes, elke fase beleef met goeie gedagtes en soete herinnering! Vandag geniet ons as oupa en ouma die vrug van julle opvoeding in ons 'nageslag! Ons beskou dit as ñ voorreg.
Dankie moeder. Lief vir ma! ♥
Baie diep boodskap. Dankie. 🙌
They must honestly read the Bible GOD say follow Me And all good will follow not earthly thing heavenly things Earthly things second to what is needed
So waar Moeilik met kinders..... Dankie Jesus vir U reverdige hantering