Boerseun van Migdol
Boerseun van Migdol
  • 321
  • 1 571 389
Japie se onderhoud met Zoey Botha oor Siener van Rensburg.
Japie se onderhoud met Zoey Botha oor Siener van Rensburg.
Переглядів: 9 360

Відео

Siener v Rensburg en die verdere verloop van WW3:
Переглядів 9 тис.19 годин тому
Siener v Rensburg en die verdere verloop van WW3:
Besef die verskil tussen n VERBOND en GELOFTE:
Переглядів 2,5 тис.14 днів тому
Besef die verskil tussen n VERBOND en GELOFTE:
Praat minder en lees meer.
Переглядів 2,5 тис.14 днів тому
Praat minder en lees meer.
Die gees van Lucifer is los:
Переглядів 6 тис.21 день тому
Die gees van Lucifer is los:
Volksverootmoediging (of) Swawel en Vuur!
Переглядів 4,3 тис.21 день тому
Volksverootmoediging (of) Swawel en Vuur!
(Deel 1) Geloftedag 2024
Переглядів 1,1 тис.21 день тому
Die Perfekte Komplot
(Deel 2) Geloftedag 2024
Переглядів 72021 день тому
die Perfekte komplot
Damaskus het geval (Profetiese waarskuwing)
Переглядів 7 тис.Місяць тому
Damaskus het geval (Profetiese waarskuwing)
Bome van Lewe wat reik tot aan die hemel
Переглядів 4,6 тис.Місяць тому
Bome van Lewe wat reik tot aan die hemel
WW3 - KERNOORLOG IS VOOR DIE DEUR: ☢️
Переглядів 5 тис.2 місяці тому
WW3 - KERNOORLOG IS VOOR DIE DEUR: ☢️
Hoof kenmerke vd Antichris:
Переглядів 4,2 тис.2 місяці тому
Hoof kenmerke vd Antichris:
DIE GROOT RAAISEL.
Переглядів 6 тис.2 місяці тому
DIE GROOT RAAISEL.
Sendingwerk aan ander volke: Bybelse of Romeinse opdrag?
Переглядів 4,4 тис.2 місяці тому
Sendingwerk aan ander volke: Bybelse of Romeinse opdrag?
Wat was dan die doel van Messiach se sending?
Переглядів 4,3 тис.3 місяці тому
Wat was dan die doel van Messiach se sending?
MOET KYK - ons volk moet dit verstaan om te kan voortbestaan.
Переглядів 5 тис.3 місяці тому
MOET KYK - ons volk moet dit verstaan om te kan voortbestaan.
Gevalle Engele en die moderne wapentuig van Azazél.
Переглядів 4,2 тис.3 місяці тому
Gevalle Engele en die moderne wapentuig van Azazél.
Tesla het die naweek die "Optimus" robotte aan die publiek bekend gestel.
Переглядів 3,5 тис.3 місяці тому
Tesla het die naweek die "Optimus" robotte aan die publiek bekend gestel.
"ROOI VLAE" - DIE AANLOOP!
Переглядів 3,8 тис.3 місяці тому
"ROOI VLAE" - DIE AANLOOP!
Die dae van Noag word herhaal.
Переглядів 4,2 тис.3 місяці тому
Die dae van Noag word herhaal.
Hooggeagte Theófilus jou songod-aanbidder!!!
Переглядів 3,2 тис.3 місяці тому
Hooggeagte Theófilus jou songod-aanbidder!!!
Van Betsemes tot Rome. Japie lering Gordonsbaai Sept 2024
Переглядів 4 тис.4 місяці тому
Van Betsemes tot Rome. Japie lering Gordonsbaai Sept 2024
Israel is n nageslag n bloedlyn, nie n land of n tipe geloof nie!
Переглядів 3,8 тис.4 місяці тому
Israel is n nageslag n bloedlyn, nie n land of n tipe geloof nie!
Ons moet kom by n punt van Volksverootmoediging.
Переглядів 3,6 тис.5 місяців тому
Ons moet kom by n punt van Volksverootmoediging.
Dis hkm ek nie Jesus gebruik nie.
Переглядів 7 тис.5 місяців тому
Dis hkm ek nie Jesus gebruik nie.
Op die nipper van n Kernoorlog!
Переглядів 9 тис.5 місяців тому
Op die nipper van n Kernoorlog!
Neem notisie asb!
Переглядів 3,1 тис.5 місяців тому
Neem notisie asb!
Jou God het n Naam (Deel 2)
Переглядів 3,7 тис.5 місяців тому
Jou God het n Naam (Deel 2)
Jou God het n NAAM! (Deel 1)
Переглядів 4,5 тис.5 місяців тому
Jou God het n NAAM! (Deel 1)
Bloed tot by die tooms van die perde.
Переглядів 5 тис.5 місяців тому
Bloed tot by die tooms van die perde.

КОМЕНТАРІ

  • @RinaPretoruis
    @RinaPretoruis 13 днів тому

    Shalom Japie ...... ek glo nie dat YaHshua sal kom as die son ssk nie maar Hy gaan talm tot die ogend.....kan jy asb n studie doen oor wanneer n dag werklik begin.....dankie

  • @andregeorge8050
    @andregeorge8050 27 днів тому

    Waarom bly julle onder die wet ag kom aan die wet is verby

  • @9876543210357
    @9876543210357 Місяць тому

    Janee, dit is nou 5 jaar later, en die beeld wat jy hier skets word Al duideliker, veral hier in Soutmansland, (Engeland), waar ons tans woon…..

  • @jacquesjonker9886
    @jacquesjonker9886 Місяць тому

    Dit is paar jaar gelede - nog niks het verander nie, hopelik het meer oë oopgegaan. Hopelik lees jy dié : Kan ons ASSEBLIEF weer 'n Hebreeuse kalender kry, soos wat op WhatsApp in April (mens maand) dit is die eerste maand in Joodse kalender verskaf was 2024 🙌

  • @user-yi3mw5rm8l
    @user-yi3mw5rm8l 3 місяці тому

    Dit is Nie "MISKIEN NET DIE WAARHEID NIE" Dit is DIE WAARHEID!!! Dankie Japie.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 3 місяці тому

    Dankie Boerseun van Migdol. Ek luister na al jou leringe.

  • @thunderstorm6616
    @thunderstorm6616 3 місяці тому

    Us 12 tribes of Israel and nothing to do with the jews

  • @OilXOilProprietaryLtd
    @OilXOilProprietaryLtd 4 місяці тому

    Thanks Japie, YHWH die Magtige Naam.

  • @herculessnyman9622
    @herculessnyman9622 4 місяці тому

    Wat van die 8 ste fees ' the last great day ' na die huttefees

  • @WynandCoetzer
    @WynandCoetzer 5 місяців тому

    Naand broers en sisters, japie mag vader n groot bron van seëninge op jou pad stuur broer ek is n student en ek moet se die boek van matteus het my maak fyn trug kyk in my fiesiese en sielslike lewens gedagte lyne met hoe my lewens wandel en verhouding met vader is Vader Se Wete, inseteninge, verordeninge en sy weê is baie belangrik om Dan ook te volg, dankie japie broer vandat ek begin leer het so jaar trug voel ek Vader Se teenwordigheid grootliks in opgewondenheid en geluk aseblief volksgenoot hou aan doen wat jy doen dit is presies wat hier nodig is. met alle respect en groete :Wynand

  • @rethafourie7845
    @rethafourie7845 7 місяців тому

    Waar val die idioot uit

  • @rethafourie7845
    @rethafourie7845 7 місяців тому

    Wat rook die kind

  • @lindaoosthuizen-ti6ve
    @lindaoosthuizen-ti6ve 8 місяців тому

    Baie dankie Japie. Waardeer elke lering wat ons oë oopmaak en uit die wereld beweeg al hoe nader aan YHWH. jys n yster. Hou so aan en help ons wat gelowiges is om ons Woord verstaan.

  • @pureharvester5454
    @pureharvester5454 8 місяців тому

    Kan jy asb vir ons sê watter Woord (Bybel) jy gebruik? Sal graag die regte Woord wil hê soos die een waaruit jy altyd lees? Shalom Shalom

  • @josinelovecats
    @josinelovecats 8 місяців тому

    Amen...❤

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 8 місяців тому

    Baie dankie Japie. Dis alles waar wat jy verkondig. Ons Meester Yahusha gaan kom en die aarde regeer.

  • @mariehagen891
    @mariehagen891 8 місяців тому

    Is dit Siener van Rensburg waarvan jy praat?

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 9 місяців тому

    Japie jy het duidelik geen respek vir ander se sieninge nie en ek het ook geen respek vir joune nie. Jy babbel soos 'n goedkoop gramefoon. God het alle lewe en nasies geskape en het geen widbroodjies nie. Dit maak nie saak of Israel dink hulle is Sy widbroodjies nie, en of jy deel is van Israel en dink jy is ook 'n witbroodjie van God nie. Die Bybel leer ons goeie waardes maar dis deur mense geskryf wat volgens hulle, deur God geinspereer is. Jy is besig om almal wat jou slaafs navolg te laat glo hulle bloedlyn is iets besonders. By the way...as jou Bybel so verinneweer is, wonder ek hoe verinneweer is ander dinge in jou lewe ook.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 9 місяців тому

    Baie dankie vir hierdie inligting. Ek weet dit alreeds. Ek hoop almal sal dit in die toekoms weet.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 9 місяців тому

    Dankie Japie van Zyl. Die boek Hebreers was nie deur Paulus geskryf nie.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert 10 місяців тому

    Baie dankie Japie vir hierdie insiggewende boodskap uit die Skrif.

  • @ghostsfsa942
    @ghostsfsa942 Рік тому

    Yesterday boet, I just listened to your Luke 23 verse 34 UA-cam clip dated 21/01/2022, you of all people that speaks at least 2 languages , should be able to understand, that sometimes translating from one language to another, is not as simple as a word for word swop. Come on boet, you're better than this. Another thing that bugs me, is that you don't seem to like the words Jesus Christ, you keep saying that this is not the Messiah's name, really? Does it really make a difference? Jesus (G2424) from Iesous (in greek) > of Hebrew origin : Yehoshua (H3091) which is a conjunction of 2 words : Yehovah (H3068) and Yasha (H3467), Yehovah (H3068) means : Self Existent OR Eternal. And Yehovah (H3068) originates from Hayah (H1961) which means : TO EXIST. So boet, Jesus is the SELF EXISTENT ETERNAL Lord God, He Is the Word made Flesh.

  • @jefourie2617
    @jefourie2617 Рік тому

    Klomp nonsens. 1. As die titel "God" so verkeerd is en verwys na 'n afgod, wie het ons dan by Bloedrivier gered? Die Gelofte is duidelik gemaak met die woorde "Hier staan ons voor die Heilige God..." 2. So ons voorgeslagte dan tans in die hel? 3. Dit is vir my opmerklik dat van die Israel Visie wortel geskied het onder ons volk dat ons, ons land en vryheid verloor het. Ons is bannelinge in ons eie land, dalk weens hierdie dwaling 4. Waarom kruip die klomp sogenaamde "ware israeliette" hier in Suid-Afrika weg terwyl die sogenaamde "baster jode" in Tel Aviv en Jerusalem se strate veg vir die Verbondsgrond? Dit maak hul dan Verbondsverbrekers aangesien hul God se geskenk aan hul voorvader nie wil hê nie.

  • @ghostsfsa942
    @ghostsfsa942 Рік тому

    The Truth will always stand. Why is the comments section always closed in your latest uploads? DO you worship the Lord God, or the god of this world? You seem to love the things of this world and are preoccupied with the physical things, ie the flesh. We are commanded to come out of the world. If you love the things of the world, you have no love for the Father. Joh 9:35 Jesus heard that they had cast him out; and when he had found him, he said unto him, Dost thou believe on the Son of God? Joh 9:36 He answered and said, Who is he, Lord, that I might believe on him? Joh 9:37 And Jesus said unto him, Thou hast both seen him, and it is he that talketh with thee. Joh 9:38 And he said, Lord, I believe. And he worshipped him. Joh 9:39 And Jesus said, FOR JUDGMENT I AM come into this world, that they which see not might see; and that they which see might be made blind. Joh 9:40 And some of the Pharisees which were with him heard these words, and said unto him, Are we blind also? Joh 9:41 Jesus said unto them, If ye were blind, ye should have no sin: but now ye say, We see; therefore your sin remaineth.

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert Рік тому

    Dankie Boerseun van Migdol.

  • @annuschkaschoeman
    @annuschkaschoeman Рік тому

    Goeie dag Ek het so baie vrae oor die feeste en meestal oor die spesifike datums, waar kan ek die inlugting kry?

    • @jacquesjonker9886
      @jacquesjonker9886 Місяць тому

      Levitikus 23 : Die eerste nuwe maan in die Bybel verwys na die eerste nuwe maan in APRIL - Die maand ABIB

  • @JeanetteKnott
    @JeanetteKnott Рік тому

    Ja Japie van Zyl.. Laat hulle maar sê wat hulle will.. Vir die eerste keer in my lewe hoor ek nou eers die waarheid.. Jou leering is uitstekend.. Ek vra dat YAHWEH jou werk sal seën.

  • @9876543210357
    @9876543210357 Рік тому

    Verseker, enige kerk wat aan die sogenaamde “ekunemiese” vereniging behoort is ondergeskik aan die gesag van die vent in Rome…

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 Рік тому

    Awesome !

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 2 роки тому

    Die Vader sal jou seën!

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 2 роки тому

    Die Woord sê spot en met jou sal gespot word!

  • @stephanpieterse3169
    @stephanpieterse3169 2 роки тому

    Pragtig

  • @chrissmit2614
    @chrissmit2614 2 роки тому

    Israelvisie dwalinge

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 9 місяців тому

      Dis wat dit is. Die probleem is egter nie dat hulle 'n geskiedenistoets druip nie. Die probleem is dat hulle deur hulle eie vlees gered wil wees. Hulle is dus vyande van die evangelie deur en deur... En raak ook soos die sinagoge van Satan. Beswaddder ander en wil hulle vervolg. Beskuldig ander van wat hulle self doen ens. Ek het egter opgermerk dat daar meer as een tipe is. Jy kry diegene wat maar net dink daar is 'n bietjie meriete daar agter dat Israeliete vanuit die Ballingskap NW-Europa toe gegaan het... En dan is daar diegene wat met woema in die hele ding ingaan. En dit raak dan maar 'n kultus oor tyd wat baie lelik kan raak.

  • @Chris-y2q
    @Chris-y2q 2 роки тому

    Boeta weet nie wie jou Leer nie maar hy Leer jou verkeerd

  • @RabbitholeIsrael
    @RabbitholeIsrael 2 роки тому

    goeie boodskap. lyk my Israel se gebied was onderste deel van Afrika. Ek het mount Hor gekry in noord Kenya by die ewenaar. Dit is een van die plekke wat genoem word in Numbers 34. die Noordelike border van Israel. Die Israel gebied by palestina is nie die Bybelse gebied nie. Daar is ok profesie wat se' YAHUAH sal regeer aan die einde, van see tot see, en van die rivier tot by die einde van die land. met ander woorde, van oos see na wes see, en van die rivier (nile moontlik) tot by Suid Afrika/suid see. YAHUAH gaan vanuit Afrika regeer oor die wereld.

  • @rachelsmit9617
    @rachelsmit9617 2 роки тому

    Amen! So waar!!! Dankie Japie dat jy die waarheid reg in hul gesigte vir hulle vertel. Dis waar ons is trots Israeliete!😊

  • @rachelsmit9617
    @rachelsmit9617 2 роки тому

    Baie dankie Japie, ons waardeer regtig baie dat jy die volle waarheid vir ons en ons kinders openbaar. Mag Yahweh jou seën vir die waarheid.

  • @rachelsmit9617
    @rachelsmit9617 2 роки тому

    Goeie môre aan Japie en sy span, baie dankie vir elke boodskap wat ons oë op nuut oop maak vir die waarheid, en die sluier van eeue se leuens wat ons en ons voorouers verblind het, uit eindelik verlig word met Yahweh se volle waarheid wat vir ewig en altyd staande bly. Dankie vir al julle harde werk en moeite, en mag Vader Yahweh julle ryklik seën!

  • @adreish
    @adreish 2 роки тому

    Shabbat Shalom Japie en familie! Asemrowend! Dankie Vader vir jou. Mag Vader julle seën en bewaar elke dag en elke nag! HalleluYAH!

  • @tertiadewaal2242
    @tertiadewaal2242 2 роки тому

    Steur jou nie in wat spotters dink en doen nie... jy het beter dinge om te doen as om jou energie op hulle te vermors. Psalm 1.

  • @juliorossouw7799
    @juliorossouw7799 2 роки тому

    Baie dankie Japie

  • @lafrasmoolman8411
    @lafrasmoolman8411 2 роки тому

    Waar lees jy dit uit ek wil ook dit lees

  • @tiaanvanderwesthuizen881
    @tiaanvanderwesthuizen881 2 роки тому

    You are a true example of how to become adversary

  • @janpieters3182
    @janpieters3182 2 роки тому

    Baie dankie vir die oopmaak van die woord.

  • @LubbeArt
    @LubbeArt 3 роки тому

    Dankie, ek kom uit ng, jare lank terug daar uit gered deur Yahweh. Ek noem n Bybel vertaling aan jou, die PWL(pad na waarheid tot die lewe). Jy geniet om terug te gaan na oorspronklike vertalings. Hierdie is mees akkuraatste en Gees gevulde vertaling wat ek tee kon kom. Dis deur een afrikaanse sendeling vertaal. Jy weet dis korrek wanneer sogenaamde slim skrifgeleerdes sy vertaling aanval. Kinders verstaan hierdie Bybel. Gaan soek sy webwerf op, jy sal nie spyt wees nie. Groete

  • @joelourens761
    @joelourens761 3 роки тому

    Daar vat hy.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 3 роки тому

    Baie mooi dankie...

  • @jamesjohnston7335
    @jamesjohnston7335 3 роки тому

    Dankie. Ek is so opreg dankbaar vir al die videos

  • @moiravanwyk7611
    @moiravanwyk7611 3 роки тому

    Dit is die waarheid .Dankie.

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 3 роки тому

    Sien jou by die Geloftefees byeenkoms by Olifantshoek, dankie vir jou leëringe Broer!