Tannie Lea
Tannie Lea
  • 16
  • 191 977
Slaaptyd | Plaasdiere
Kom raak rustig voor bedtyd saam met Tannie Lea.
Plaasdiere:
Die son se strale val die laaste keer op die plaas na 'n lang dag se werk. Ontmoet al die plaasdiere, leer meer oor hul take op die plaas en groet die diere voor hulle gaan slaap.
Rustige slaaptyd stories met ekstra musiek om rustig aan die slaap te raak.
Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
ko-fi.com/tannielea
Welkom ouers, onderwysers, kleuters en peuters. Kom leer saam met Tannie Lea in Afrikaans.
Sing, dans, storietyd, musiek.
Skryf, rympies leer, spel en tel.
Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong.
Memoriseer, verbreed algemene kennis.
Waardes en maniere.
Bou selfvertroue en speel.
Kweek 'n liefde vir Afrikaans.
Volg tannie Lea op:
UA-cam: Tannie Lea
INSTAGRAM: tannie_lea
FACEBOOK: tannie.lea.leer
TIKTOK: Tannielea
EPOS: tannie.lea.leer@gmail.com
* Onthou asb om te "like" en te "subscribe".
#slaapmusiek #slaaptydstories #slaap #afrikaans #kleuters #peuters
Переглядів: 3 459

Відео

Slaaptyd | Afrika Diere
Переглядів 3,9 тис.3 місяці тому
Kom raak rustig voor bedtyd saam met Tannie Lea. Afrika Diere: Die son se laaste strale gooi 'n warm gloed oor die Afrika vlaktes, terwyl die wilde diere hul laaste take voltooi voordat hulle gaan slaap. Onder die skitterende sterre van die Afrika nag, val elke wilde dier stadig in 'n diepe slaap. Met die geluide van die savanne wat stadig verswelg, lê die wilde diere en rus vir die nag, gereed...
5 Eendjies | Afrikaans Liedjie | Leer om te tel
Переглядів 3,1 тис.3 місяці тому
Tannie Lea sing 5 Klein Eendjies! Kom sing saam en leer om te tel. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of wo...
Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
Переглядів 26 тис.3 місяці тому
Die Alfabet en Klanke Ons leer die hele alfabet en klanke! Ons speel, spel, sing en dans! Ons ontmoet vir Eikie die uil, sien 'n walvis in Tannie Lea se duikboot en kuier in Ysland. Ons oefen hoe om klanke uit te ken en om letters te skryf. Ons speel klavier, kitaar en xilofoon en dans saam met Quinton. Pragtige prentjies, lekker liedjies, en opvoedkundige materiaal. Indien jy Tannie Lea videos...
Tannie Lea: Musiek Samestelling
Переглядів 18 тис.9 місяців тому
‘n Samestelling van die liedjies in episodes- My Lyfie, Roetine en Ruimte. Kop, Skouers Knieё en Tone Aerobics My Lyfie Eet Jou Pap Tandjies Borsel Vuurpyl Ry Marsman Planete ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te st...
Tannie Lea: Planete Liedjie
Переглядів 5 тис.9 місяців тому
Tannie Lea leer ons van al die planete! Kom sing saam en leer ken al 8 planete in ons sonnestelsel. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil onde...
Tannie Lea: Marsman Liedjie
Переглядів 2,9 тис.9 місяців тому
Hier is ‘n prettige liedjie oor ‘n buitenaardse vriend, die Marsman. Hierdie liedjie prikkel nie net die verbeelding nie, maar is ook uiters vermaaklik. Sing en dans saam! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse in noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimu...
Tannie Lea: Vuurpyl Ry Liedjie
Переглядів 4,6 тис.9 місяців тому
Tannie Lea nooi alle maatjies uit om saam te kom vuurplyl ry in die groot oop ruimte. Kom sing en dans saam op 'n verbeeldingsreis hoog bo die bome en wolke verby! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en ...
Tannie Lea: Tandjies Borsel Liedjie
Переглядів 14 тис.9 місяців тому
'n Aansteeklike melodie wat jou kleintjies sal laat dans terwyl hulle leer hoe om hul tande te borsel. Hierdie liedjie is nie net vermaaklik nie, maar ook 'n opvoedkundige geleentheid om 'n gesonde tandesorg-roetine te kweek. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onder...
Tannie Lea: Eet Jou Pap Liedjie
Переглядів 6 тис.9 місяців тому
'n Gesonde ontbyt is belangrik. Dit gee ons energie vir die dag en hou ons lyfies gesond. Sing sommer die liedjie saam elke oggend met ontbyt. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters! Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans! Si...
Tannie Lea: My Lyfie Liedjie
Переглядів 3,4 тис.9 місяців тому
My lyfie is 'n pragtige ballade wat deel is van Tannie Lea se 'My lyfie' episode. Elke liggaam lyk anders en is spesiaal gemaak. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea ...
Tannie Lea: Aerobics Liedjie
Переглядів 5 тис.9 місяців тому
Kom dans saam op hierdie prettig liedjie in die aerobics klas. Ons is musikaal, energiek en aktief. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters! Ons leer saam Tannie Lea in Afrikaans! Sing, Dans, Storietyd, Musiek. Skryf, Rympies lee...
Tannie Lea: Kop, Skouers, Knieë en Tone Liedjie
Переглядів 10 тис.9 місяців тому
Hier is 'n bekoorlike weergawe van die bekende kinderliedjie. Kom saam op 'n musikale reis deur die menslike liggaam, terwyl ons saam sing en dans op pragtige melodieë met prettige visuele elemente. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ...
Tannie Lea: My Lyfie
Переглядів 53 тис.9 місяців тому
Almal is uniek en perfek geskape. Kom saam op 'n opwindende avontuur saam met Tannie Lea waar ons van kop tot tone leer oor ons lyfies. Ons ontmoet vir Bernard Beer, luister met ons ore na diere geluide, kyk na Suid Afrika se mooiste landskappe, oefen ons stem en leer oor ons woelige tong, oefen ons brein met flink dink speletjies en gebruik ons hande en voete om te dans. Pragtige prentjies, le...
Tannie Lea: Roetine
Переглядів 10 тис.9 місяців тому
'n Goeie Roetine is belangrik. Wat doen ons as ons opstaan? #roetine Kom saam op 'n opwindende avontuur saam met Tannie Lea waar ons goeie roetine en goeie gewoontes aanhits! Ons maak gesonde ontbyt, borsel tande, kies gepaste klere, sing en dans! Pragtige prentjies en leersame liedjies vir alle ouderdomme. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n...
Tannie Lea: Ruimte
Переглядів 23 тис.9 місяців тому
Tannie Lea: Ruimte