Baasraak TV
Baasraak TV
  • 100
  • 1 932 440
Vrou ken jou waarde Vroue Rally - WAARSKUWING: Nie vir sensitiewe kykers
Augustus is Vroue Maand! Restoring Broken Vessels Ministries van Riverdal het die "VROU... KEN JOU WAARDE VROUE RALLY" aangebied die 10 Augustus 2024. Die dames het aangrypende getuienisse gedeel wat jy moet hoor en met almal moet deel wie jy ken. Dit was 'n FEES!
Besoek Baasraak se Webtuiste:
➢ www.baasraak.tv/
Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy naam is “Baasraak Nou”. Dit is gratis beskikbaar. Gaan laai hom gerus af deur op die link:
➢baasraak.beezer.com/
Ondersteun Coach Freek en sy Span Finansieël:
➢ Besoek ons ons webblad om ons bank, Paypal, of Payfast besonderhede te verkry: ➢www.baasraak.tv/saai
Volg die Baasraak Span:
➢ facebook: Baasraak/
➢ instagram: baasraak.tv
➢ potgooi: www.baasraak.tv/potgooi
Deel asb ook met jou familie en vriende? Saam kan ons misdaad en geweld BAASRAAK in die naam van die HERE JESUS CHRISTUS!
Переглядів: 3 171

Відео

Die Here het ons diep uitgehaal! - Baasraak Opelugdiens te Mosselbaai
Переглядів 2,9 тис.14 днів тому
Coach Freek en die span van Abakhululi Prison Ministry het 'n Baasraak Opelugdiens gehou in Smartie Town Mosselbaai in 2018. Die manne het getuig van God se reddende genade. Besoek Baasraak se Webtuiste: ➢ www.baasraak.tv/ Jy kan nou enige tyd en plek op enige slimtoestel na al ons Baasraak Uitsaai Netwerk kanale kyk of luister op ons eie Mobiele Baasraak Toep (App) wat nou beskikbaar is. Sy na...
“Wat is fout met my - Hoekom doen jy dit?” - Francis Sullivan
Переглядів 9 тис.21 день тому
Pastor Francis Sullivan het haar getuienis by die "Vrou... ken jou waarde" Vroue Konferensie in Riverdal gedeel, wat deur Restoring Broken Vessels Ministries aangebied was. Besoek Baasraak se Webtuiste: ➢ www.baasraak.tv/ Ondersteun Baasraak Finansieël: ➢ Besoek ons ons webblad om in ons bediening te saai: ➢www.baasraak.tv/saai Volg die Baasraak Span: ➢ facebook: / baasraak ➢ instagram: / ➢ pot...
Ek Het Vrede In Die Storm Gevind - Sophia Hendricks
Переглядів 4,3 тис.21 день тому
Sophia Hendricks is 'n spesiale vrou met 'n kragtige getuienis van God se reddende genade. Suster Sophia het haar getuienis by die Breede Rivier Vroue Korrektiewe Sentrum in 2013 met die gevangenes en beamptes gedeel.
My deur uit die nommer uit - Adrian Meyer
Переглядів 17 тис.6 місяців тому
My deur uit die nommer uit - Adrian Meyer
Wat is in jou Toolbox? - Menzo Strauss
Переглядів 1847 місяців тому
Wat is in jou Toolbox? - Menzo Strauss
Kan God moordenaars en gangsters red? - Dudley Ludick
Переглядів 33 тис.10 місяців тому
Kan God moordenaars en gangsters red? - Dudley Ludick
Your value has been set - Dr. Jerome Samuels
Переглядів 28011 місяців тому
Your value has been set - Dr. Jerome Samuels
Staan op en loop - Dwarsrivier DKD Sanggroep
Переглядів 1,4 тис.11 місяців тому
Staan op en loop - Dwarsrivier DKD Sanggroep
U liefde Heer - The Volunteers
Переглядів 78111 місяців тому
U liefde Heer - The Volunteers
My naam het gevat, mnr! - Peter Hendricks
Переглядів 18 тис.11 місяців тому
My naam het gevat, mnr! - Peter Hendricks
God het my "ge-recycle" - Jonathan Bezuidenhoudt
Переглядів 1,6 тис.11 місяців тому
God het my "ge-recycle" - Jonathan Bezuidenhoudt
Die duiwel operate soos 'n spinnekop - Atman Sanuels
Переглядів 68411 місяців тому
Die duiwel operate soos 'n spinnekop - Atman Sanuels
God Sowed His Only Begotten Son Jesus to Reap Sons - Coach Freek
Переглядів 29611 місяців тому
God Sowed His Only Begotten Son Jesus to Reap Sons - Coach Freek
AFRICA WILL BE SAVED FROM INSIDE PRISON!
Переглядів 1,1 тис.11 місяців тому
AFRICA WILL BE SAVED FROM INSIDE PRISON!
Crime under the foot of the Gospel
Переглядів 264Рік тому
Crime under the foot of the Gospel
Rooiheuwel Primary School
Переглядів 253Рік тому
Rooiheuwel Primary School
Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
Переглядів 6 тис.Рік тому
Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
Waar was ek verlede jaar die tyd? - Coach Freek
Переглядів 284Рік тому
Waar was ek verlede jaar die tyd? - Coach Freek
My broers was almal Wetslaners - Patrick Pienaar
Переглядів 3,4 тис.Рік тому
My broers was almal Wetslaners - Patrick Pienaar
Waar die draai gekom in jou lewe? - Coach Freek en Jonathan
Переглядів 1,5 тис.Рік тому
Waar die draai gekom in jou lewe? - Coach Freek en Jonathan
Ek was oor die arsenal in ons kamp aangestel - Coach Freek en Jonathan
Переглядів 520Рік тому
Ek was oor die arsenal in ons kamp aangestel - Coach Freek en Jonathan
Die tronk is nie jou ma se plek nie - Coach Freek en Jonathan Bezuidenhoudt
Переглядів 1,4 тис.Рік тому
Die tronk is nie jou ma se plek nie - Coach Freek en Jonathan Bezuidenhoudt
Wat sou jy meer van jou pa wou gehad het - Coach Freek
Переглядів 105Рік тому
Wat sou jy meer van jou pa wou gehad het - Coach Freek
Hoekom ek op skool geskors was? - Jonathan Bezuidenhout
Переглядів 1 тис.Рік тому
Hoekom ek op skool geskors was? - Jonathan Bezuidenhout
Ek wou my naam bou - Jonathan Bezuidenhoudt
Переглядів 37 тис.Рік тому
Ek wou my naam bou - Jonathan Bezuidenhoudt
HIERDIE IS 'N WARE INDODA! - COACH FREEK EN FERDINAND EWERTS
Переглядів 10 тис.Рік тому
HIERDIE IS 'N WARE INDODA! - COACH FREEK EN FERDINAND EWERTS
God voeg by... - Ferdie Ewerts
Переглядів 115Рік тому
God voeg by... - Ferdie Ewerts
"My meisie het 'n bullet vir my gevat" met Freek Vermaak en Jonathan Bezuidenhoudt
Переглядів 21 тис.Рік тому
"My meisie het 'n bullet vir my gevat" met Freek Vermaak en Jonathan Bezuidenhoudt
Die week op Baasraak - 29 Januarie 2023 om 16h00
Переглядів 143Рік тому
Die week op Baasraak - 29 Januarie 2023 om 16h00

КОМЕНТАРІ

  • @Elsabe-sn2sp
    @Elsabe-sn2sp 10 годин тому

    Shooooeee!!!! Vandag besef ek net God se plan kan nie deur die vyand gebelemmer word nie.As God jou tot Sy werk verkies het gaan Hy jou deur als deur dra en beskerm

  • @Mphe4772
    @Mphe4772 11 годин тому

    Amen dat u sit in sondaars red

  • @andzagatsheni521
    @andzagatsheni521 День тому

    Amen

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w День тому

    Amen dankie vir die awesome getuienis mag God julle almal ryklik seen 👏👏👏

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx День тому

    As n kind van die HERE moet ek en u die bybel Lee's maak seker Dat die HERE se jy Kan skei weeks hoerery ma Dan moet jy ni weer rou tot Dat di geskeide man of vrou nie dood is nie ❤

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman 3 дні тому

    Dankie Here vir so n kragtige getuienis en hartverskerend praise die wonderlike Jesus🙏🙏🙌🙌🔥🔥🔥🔥💔😭😭💔

  • @user-xd8gr1fd5v
    @user-xd8gr1fd5v 5 днів тому

    😢Amen praise God

  • @LauraRangasamy
    @LauraRangasamy 6 днів тому

    Amen 🙏🙏🙏🙏 may God be with you

  • @gavinhull498
    @gavinhull498 6 днів тому

    Prys die naam van die Here Amen

  • @sennifelchase1207
    @sennifelchase1207 6 днів тому

    Wat I bemoedeging Ek eer die Here vrou van God U het my regtig gestug Ek ht dieselfde deurgemaak met my eggenoot 😭😭my Hart bloei nog oor die seer 💔💔 Dus moes Ek luister oor vergifnes Ek sal Moet skeihof toe My lewe staan nog doodstil Kan niks bereik Nie want Alles wat Ek doen is hy Kan Nie eens my eie huis koop Nie

  • @SergioZack
    @SergioZack 7 днів тому

    More vids please

  • @Lee-grantPeters
    @Lee-grantPeters 8 днів тому

    Adrian Meyer, Ek ken jou van Macassar. God gebruik jou magtig🙌🏼🙏🏼 wow wow wow!!! Powerful Testimony 🙏🏼🙌🏼

  • @GrahamJordaan
    @GrahamJordaan 8 днів тому

    X luister na adrian se getuies oor en oor da wa hy in sy orange suite staan

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman 9 днів тому

    Ek staan in vir my 2 seuns 2 dogters en my man en my Bree famielie wat nie by die Here is nie bid vir julle voor die uurglas vir hulle leeg loop Amen 😭😭😭😭🙌🙌🙌

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman 9 днів тому

    Wonderlike getuienise wat siele red dankie Here vir die Gods mane wat praat van u goedheid en Gus my God ek eer u🙌🙌🙌🙌🔥🔥🔥🔥 you are on fire fam of God ❤❤

  • @lowinahlouw9996
    @lowinahlouw9996 10 днів тому

    Dankie Here🎉

  • @miriamnicholas
    @miriamnicholas 11 днів тому

    Amen ❤

  • @MarionKhan-jw7vz
    @MarionKhan-jw7vz 11 днів тому

    MY LORD AND MY GOD!!!

  • @AnnaAndrews-l2w
    @AnnaAndrews-l2w 12 днів тому

    Amen dankie Here

  • @WaylinBooysen
    @WaylinBooysen 14 днів тому

    Hi Seun jy voor my Groot geword in januarie straat in Oudtshoorn Ek luster jou getuienis

  • @user-tf9qy3xq9h
    @user-tf9qy3xq9h 16 днів тому

    Glorytogod

  • @user-ux7tu8nk4j
    @user-ux7tu8nk4j 17 днів тому

    Amen brother all praises to God our Father

  • @salmonarendse4608
    @salmonarendse4608 17 днів тому

    Amen brother god bless

  • @Devine22
    @Devine22 18 днів тому

    Halleluyah

  • @bettiejoubert1224
    @bettiejoubert1224 18 днів тому

    Amen

  • @user-og1re5ir8i
    @user-og1re5ir8i 18 днів тому

    Brilliant video God is Great AMEN

  • @NicoMalan-wu8ll
    @NicoMalan-wu8ll 19 днів тому

    Amen prys die here ve so moi getuienis

  • @bettiejoubert1224
    @bettiejoubert1224 20 днів тому

    Amen

  • @AmeliaSolomons-l3p
    @AmeliaSolomons-l3p 21 день тому

    l

  • @MartheleneMave
    @MartheleneMave 22 дні тому

    Amen mama I salute u I never knew u went threw hell God is gud 😇😇😇🙏🙏🙏Blessing on ur life and ministry 🙌🙌🙌

  • @shanaazcassiem2012
    @shanaazcassiem2012 22 дні тому

    Wow... Sister Sophie was my neighbour for years, first time I hear testimony... Such an amazing strong woman with a beautiful personality... She always said I must help her write a book then I will hear her stories😊

  • @hazelvanwyk972
    @hazelvanwyk972 23 дні тому

    Wow kragtige getuienis Sister Sophie..die Here bly maar net die Here ❤ Blessings

  • @user-ju4nj9vp6k
    @user-ju4nj9vp6k 24 дні тому

    When we're you in Pollsmoor prison , sister.Worked there in APARTHEID YEARS😮😢

  • @matthewplaatjies8028
    @matthewplaatjies8028 24 дні тому

    Amen , powerful testimony

  • @sidwellsamuel706
    @sidwellsamuel706 24 дні тому

    Morning muni jou deel maak aan die wêreld se dinge ni rugby veld is ni vr God se kind bskore ni

  • @salmonarendse4608
    @salmonarendse4608 25 днів тому

    Dankie god

  • @SherwinJanuary-vi3zn
    @SherwinJanuary-vi3zn 25 днів тому

    Beautiful testimony learnt a lot about this lady 💯 percent true this is reality what's happening out there so thank you for this episode hope lots will learn from this lady god bless 🙏🏿

  • @natasjaellwood5402
    @natasjaellwood5402 29 днів тому

    Amen ❤

  • @GeraldAlbertCloete
    @GeraldAlbertCloete 29 днів тому

    Amen God bless me ❤

  • @sophiafrancisco6398
    @sophiafrancisco6398 Місяць тому

    Amen Amen

  • @lydiajohnson4467
    @lydiajohnson4467 Місяць тому

    Amen Amen my brother 🙏

  • @lydiajohnson4467
    @lydiajohnson4467 Місяць тому

    🙏🙏🙏👌👌👌

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 Місяць тому

    Amen die Here bly getrou ons moet ons vertroue in die Here sit

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 Місяць тому

    Praise God for your testimony it was powerful we must have faith in God Bless you ❤

  • @user-sd5mb2jb4z
    @user-sd5mb2jb4z Місяць тому

    Baie dnkie vir die boodskap GOD seen ❤

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 Місяць тому

    Amen a powerful testimonie that what God nothing is impossible with a mother's prayer is powerful God Bless you ❤

  • @GavinPhilander-vm9qm
    @GavinPhilander-vm9qm Місяць тому

    God will bless you and keep you in arms

  • @BrendaGelant-kc7og
    @BrendaGelant-kc7og Місяць тому

    Ooo here ons prys U dit is wt ons God kn doen danki here ek prys U🙌🙌🙌🙌🙌🙏

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 Місяць тому

    Amen your plan was not Gods plan a powerful testimonies I trust where I cannot see Lord God Bless

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 Місяць тому

    Amen dankie vir die getuienis die Here bly getrou