- 108
- 58 040
Ignite Educate
South Africa
Приєднався 30 чер 2020
We imagine and research what the future of education could, and should look like and make it a present reality.
We share content about mathematics, economics, money, trading, energy, sustainability and nature conservation.
Based in South Africa. Exploring a global community.
We share content about mathematics, economics, money, trading, energy, sustainability and nature conservation.
Based in South Africa. Exploring a global community.
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 10.2 Telbeginsel [DEEL 14]
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 10.2, Telbeginsel, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022.
Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende:
If you wish to register for online Math classes with a dedicated IgniteEducate Learning Facilitator, feel free to fill in our free online registration form. We will contact you shortly. You can choose to book for a single session on a single topic, or sign up for regular (daily, weekly, monthly or annual classes). Classes can take place individually or in groups of up to 4 or larger. Revision sessions and exam prep sessions do not have any participant limit.
Register: forms.office.com/r/TfZfdukYBX
Classes available in English and Afrikaans. Classes are facilitated through the Microsoft Teams platform. You will need to register before we can create a MS Teams account for you. Once we register you, we will send your username and login details via email and assist you in making your first online booking.
Connect with us on our social media platforms:
Website: u20795760.wixsite.com/ignitee...
Facebook: IgniteEd/?mo...
Instagram: igniteeducate
Twitter: IgniteEducate
Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende:
If you wish to register for online Math classes with a dedicated IgniteEducate Learning Facilitator, feel free to fill in our free online registration form. We will contact you shortly. You can choose to book for a single session on a single topic, or sign up for regular (daily, weekly, monthly or annual classes). Classes can take place individually or in groups of up to 4 or larger. Revision sessions and exam prep sessions do not have any participant limit.
Register: forms.office.com/r/TfZfdukYBX
Classes available in English and Afrikaans. Classes are facilitated through the Microsoft Teams platform. You will need to register before we can create a MS Teams account for you. Once we register you, we will send your username and login details via email and assist you in making your first online booking.
Connect with us on our social media platforms:
Website: u20795760.wixsite.com/ignitee...
Facebook: IgniteEd/?mo...
Instagram: igniteeducate
Twitter: IgniteEducate
Переглядів: 202
Відео
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 10: Venn-diagram [DEEL 13]
Переглядів 179Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 10: Venn-diagram, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If you w...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 9 Minima en Maxima [DEEL 12]
Переглядів 178Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 9 Minima en Maxima, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If you...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 8 Derdegraadse Funksies (Polinome) [DEEL 11]
Переглядів 227Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 8, Derdegraadse funksies (Polinome), soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 7: Calculus [DEEL 10]
Переглядів 183Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 7: Calculus, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If you wish t...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 6: Finansiële Wiskunde [DEEL 9]
Переглядів 272Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 6, Finansiële Wiskunde, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 5, Inverse Funksie [DEEL 8]
Переглядів 276Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 5: Inverse Funksie, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If you...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: 4.2 Funksies, Eksponensiële funksie [DEEL 7]
Переглядів 232Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 4.2 Funksies, Eksponensiële funksie, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 4.1 Funksies, Hiperbool [DEEL 6]
Переглядів 259Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 4.1 Funksies, Hiperbool, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: I...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 3 Getalpatrone Kwadratiese Patrone [DEEL 5]
Переглядів 224Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 3 Getalpatrone, Kwadratiese patrone, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 2.2 Getalpatrone Sigma Notasie [DEEL 4]
Переглядів 189Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 2 (2.2) Getalpatrone Sigma Notasie, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die ...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 2.1 Getalpatrone Meetkundige Reeks [DEEL 3]
Переглядів 379Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 2 (2.1) Getalpatrone Meetkundige Reekse, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb....
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 1.2 - 1.4 Algebra [DEEL 2]
Переглядів 421Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 1 (1.2 - 1.4) Algebra, soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If ...
Graad 12 Wiskunde, November Vraestel 1: Vraag 1.1 Algebra (los op vir x) [DEEL 1]
Переглядів 767Рік тому
In hierdie video hanteer ons ervare Matriek Fasiliteerder, Juffrou Mariaan, Vraag 1 (1.1) Algebra soos gevra in Wiskunde Vraestel 1 van die Matriek Eindeksamen, November 2022. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde was, of stuur dit aan vir vriende deur die video te share. Indien jy wil registreer vir privaat klasse (kontak of aanlyn), lees asb. die volgende: If you wis...
Eksponentwette: Eerste Eksponentwet Deel 2: Vermenigvuldig konstantes (Graad 8 Wiskunde)
Переглядів 216Рік тому
In hierdie video leer ons jou hoe om die eerste Eksponentwet toe te pas. Die eerste Eksponentwet stel dat, wanneer ons grondtalle, wat dieselfde is, met mekaar vermenigvuldig (bv. a x a), tel ons die eksponente op om die uitdrukking te vereenvoudig. Hierdie video is 'n inleiding tot algebraïse bewerkings vir Graad 8 tot Graad 12. Like en subscribe asseblief indien die video vir jou van waarde w...
Eksponentwette: Eerste Eksponentwet Deel 3: Gekombineerde oefening (Graad 8 Wiskunde)
Переглядів 167Рік тому
Eksponentwette: Eerste Eksponentwet Deel 3: Gekombineerde oefening (Graad 8 Wiskunde)
Eksponentwette: Eerste Eksponentwet Deel 1: Vermenigvuldig veranderlikes (Graad 8 Wiskunde)
Переглядів 339Рік тому
Eksponentwette: Eerste Eksponentwet Deel 1: Vermenigvuldig veranderlikes (Graad 8 Wiskunde)
Aftrek van breuke met verskillende noemers (Graad 5 en 6 Wiskunde)
Переглядів 730Рік тому
Aftrek van breuke met verskillende noemers (Graad 5 en 6 Wiskunde)
Afrek van breuke met dieselfde noemer (Graad 5 en 6 Wiskunde)
Переглядів 377Рік тому
Afrek van breuke met dieselfde noemer (Graad 5 en 6 Wiskunde)
Algemene Oplossing met Dubbelhoek Identiteite (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Переглядів 241Рік тому
Algemene Oplossing met Dubbelhoek Identiteite (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Algemene Oplossing met Ko-funksies (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Переглядів 321Рік тому
Algemene Oplossing met Ko-funksies (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Algemene Oplossing met Saamgestelde hoek Identiteite (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Переглядів 135Рік тому
Algemene Oplossing met Saamgestelde hoek Identiteite (Graad 12 Wiskunde | Trigonometrie)
Algemene oplossing deur vergelykings te Faktoriseer (Graad 11 Wiskunde | Trigonometrie)
Переглядів 186Рік тому
Algemene oplossing deur vergelykings te Faktoriseer (Graad 11 Wiskunde | Trigonometrie)
Algemene Oplossing Basiese Beginsels (Graad 11 Wiskunde | Trigonometrie)
Переглядів 193Рік тому
Algemene Oplossing Basiese Beginsels (Graad 11 Wiskunde | Trigonometrie)
Langdeling met 'n res (deel 'n 2-syfer getal)
Переглядів 838Рік тому
Langdeling met 'n res (deel 'n 2-syfer getal)
Langdeling sonder 'n res (deel 'n 2-syfer getal)
Переглядів 606Рік тому
Langdeling sonder 'n res (deel 'n 2-syfer getal)
Balancing equations when the values do not cancel out perfectly (Grade 4 and 5 mathematics: PART 5)
Переглядів 112Рік тому
Balancing equations when the values do not cancel out perfectly (Grade 4 and 5 mathematics: PART 5)
Introduction to balancing equations when terms cancel out completely (PART 3)
Переглядів 62Рік тому
Introduction to balancing equations when terms cancel out completely (PART 3)
Balancing equations through the inverse operation (values cancel out perfectly: PART 4)
Переглядів 92Рік тому
Balancing equations through the inverse operation (values cancel out perfectly: PART 4)
Introduction to balancing equations using 2D geometric shapes (PART 2)
Переглядів 146Рік тому
Introduction to balancing equations using 2D geometric shapes (PART 2)
Hoe vind ek die gemene faktor van breuke
Hi Jayden, dankie vir jou comment. Ons wil graag help maar wil net mooi sien hoe so vraag lyk. Sal jy vir ons 'n foto van 'n voorbeeld email na admin@igniteeducate.com?
Hoe werk die met trig? Dis waarmee ek sukkel
Wat is die koste van die program souvek wil aan sluit
Goeiedag Marlene, dankie vir jou comment. Ons is in die proses om die program te ontwikkel. Stuur asseblief vir ons 'n e-pos na admin@igniteeducate.com met jou kontakbesonderhede sodat ons jou in kennis kan stel wanneer die program amptelik beskikbaar is 😃🥳
Baie dankie
Groot plesier! Laatweet gerus as daar ander spesifieke inhoud is waarmee julle sukkel!
Mr, het mr by curro gewerk? Curro langebaan?
Ek dink ek was in mr se klas 😂
Nou vestaan ek DANKIE!
Uitstekend! Dit is fantasties! So bly om te hoor! Sterkte vir die eksamen en laatweet ons gerus as jy met nog iets sukkel. Ons is steeds besig om nuwe videos te ontwikkel 😃
Die video is baie helpvoll gewees dankie
Uitstekend! Ons is baie bly dit het jou gehelp! Sterkte vir die eksamen! Laatweet gerus as daar enige spesifieke werk is waarmee jy sukkel. Ons is besig om nog nuwe videos te ontwikkel.
Dankie hierdie het baie vir my toets vir more gehelp 🎉
Ons is baie bly om dit te hoor! Hoe het dit gegaan met jou toets? 💪
Baie dankie my kop werk nou
Haha uitstekend! Baie bly om dit te hoor! Jou kop werk altyd 😂 mens kort soms net iemand om iets rustig aan jou te verduidelik. Well done!
Dankie❤
Plesier! Ons is bly dit het jou gehelp 🏆
Ek verstaan niks maak better video
Wie het hiredie gehelp Dit het my gehelp
Ons is baie bly dit het jou gehelp! Laatweet vir ons as daar nog iets is waarmee jy sukkel deur die jaar, ons maak nog videos.
dankie baie
Groot plesier Jacobus! Laatweet as daar nog werk is waarmee jy sukkel. Ons is in die proses om nog videos te maak en werk daaraan om die hele wiskunde kurrikulum te dek 💪
hi
Hi Mckellar
mr dit is te boring gee lewe maar baie baie baie dankie want ek verstaan mr is nice nice nice sapp
Dit help baaaie!
Dit is uitstekend! Sterkte met jou voorbereiding Josh.
dankie oom dit het baie gehelp
Dit is 'n groot plesier! Ons gaan nog baie videos maak! Laatweet gerus as daar iets is waarmee jy sukkel 🏆
Dankie
Plesier! Ons is baie bly dit het jou gehelp! E-pos ons gerus as daar spesifieke werk is waarmee ons kan help (admin@igniteeducate.com)
Amoné van Niekerk het my verweis
Baie welkom Lahnette Botha en dankie Amoné van Niekerk vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Kan mnr nog woordprobleme met breuke maak
Ek kan verseker! Ek sit dit op my lysie. Dankie dat jy vra Abigail.
Antonie het my verwys
Baie welkom aan jou ook Johan! Dankie Antonie de Klerk vir die verwysing! Geniet die videos!
Antonie de Klerk het my verwys
Baie welkom Christelle de Klerk en dankie Antonie de Klerk vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Amonè van Niekerk het my verwys
Baie welkom Jo-Ann Botha en dankie Amoné van Niekerk vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet ons as ons met spesifieke wiskunde inhoud vir enige grade van 4 tot 12 kan help!
Amoné van Niekerk het my virwys
Baie welkom Willem Botha en dankie Amoné van Niekerk vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Baie dankie mnr dit help baie
Uitstekend! Dankie Lyla!
Baie dankie Meneer dit help my baie
Ons is baie bly om dit te hoor Lyla! Well done met die tyd wat jy insit om die videos te kyk. Ek is baie bly dit help jou! Laatweet as daar in die toekoms werk is waarmee jy sukkel!
@@igniteeducate dankie mnr Sal onthou
ek is carmen weideman amelia het my verwys
Baie welkom 'Carmen Weideman' en dankie Amelia Weideman vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Dankie dit was baie hulpvul sukkel nie meer nie
Stephanie, dit is fantastiese nuus! Dankie dat jy ons laatweet het! Laatweet asb. as daar nog temas en werk is waarmee jy sukkel. Ons passie is om mense te help. Dankie vir jou boodskap!
Jenorie van Dyk
Dankie vir jou interaksie met die kanaal Tanya! Jou verwysing is toegeken aan Jenorie, dankie dat julle inkoop in die kanaal!
Nico het my vir verwys
Baie welkom 'Keegan' en dankie Nico vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Mia Maré het my verwys
Baie welkom 'Herman Maré' en dankie Mia Maré vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
christiaan groenewald het my verwys
Baie welkom Christiaan Groenewald! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Amone van Niekerk het my verwys
Baie welkom 'Simoné De Villiers' en dankie Amoné van Niekerk vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Rikus Henning
Dankie vir jou interaksie met die kanaal Carin! Jou verwysing is toegeken aan Rikus, dankie dat julle inkoop in die kanaal!
Rikus Henning
Dankie vir jou interaksie met die kanaal Carin! Jou verwysing is toegeken aan Rikus, dankie dat julle inkoop in die kanaal!
Rikus Henning
Baie welkom 'Carin Henning' en dankie Rikus Henning vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Rikus Henning loves Mr Mouton and his math classes!
Baie dankie Carin! Ons waardeer dit baie! Always a pleasure to receive great feedback like this!
Annebelle Havenga het my verwys
Baie welkom 'Melanie Bezuidenhout' en dankie Annebelle Havenga vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Annebelle havenga het my verwys
Dankie 'preppy girl', ons het reeds jou verwysing toegeken aan Nico, wat jou eerste verwys het. Dankie wel aan Annebelle wat jou weer verwys het.
Tylo het my verwys
Dankie Elri, ons het reeds jou verwysing toegeken aan Nico, wat jou eerste verwys het. Dankie wel aan Tylo wat jou weer verwys het.
Ek is Mia en tylo het my verwys
Dankie Mia, ons het reeds jou verwysing toegeken aan die persoon wat jou eerste verwys het. Dankie wel aan Tylo wat jou weer verwys het.
Elri het my verwys
Dankie vir jou comment Tylo. Ons het reeds jou verwysing toegeken aan Mia, Mila en Nico. Dankie vir jou deelname op die kanaal!
Anemieke de Lange het my aangewys🎉
Baie welkom 'Bianca Packer' en dankie Annemieke De Lange vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Tylo Bester het my aan gewys ❤
Baie welkom 'Juandre Bester' en dankie Tylo Bester vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Subscribed Jayden Cross het my aangewys😅
Baie welkom 'Nelis Cross' en dankie Jayden Cross vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Eeeste een 🎉
Champ!
Mia Mila en Nico het my gewys❤
Baie welkom 'Tylo Bester' en dankie Mia, Mila en Nico vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!
Anabella her my ver wys
Hi Nic, dankie vir jou comment. Jou verwying is reeds toegeken aan Mia Maré. Dankie vir jou interaksie met ons kanaal!
mine erasmus het my verwys
Fantasties, dankie Mari-Louise! Ons het reeds jou verwysing aan Miné toegeken. Dankie vir julle ondersteuning aan ons kanaal!
Christiaan Groenewald het my verwys.
Baie welkom 'Yolandi Groenewald' en dankie Christiaan Groenewald vir die verwysing! Geniet die videos en laatweet as daar spesifieke inhoud is waarmee jy sukkel dat ons kan help!