- 277
- 5 622
AfrikaansRadio
South Africa
Приєднався 12 лип 2023
Welkom by Afrikaans.Radio. Die KLANKBANK vir Afrikaanse Podsendings!
Afrikaans.Radio is ‘n platform wat ‘n “nuwe manier van Afrikaans wees” ontdek en verken, sonder grense of beperkings.
Afrikaans is n jong en dinamiese taal, en hier op Afrikaans.Radio praat ons Afrikaans in al sy vorme en geure met die doel om ‘n gespreksgemeenskap te vestig en te koester.
Kom luister en praat saam! In jou TYD. In jou TAAL.
Afrikaans.Radio se podsendings is nou ook beskikbaar op Apple Podcast en Spotify.

Daar is ’n Land in die Suide
Daar is ’n land in die Suide waar jy moontlik jou grond sonder vergoeding sal moet opgee. Ja, jy het reg geraai - Suid-Afrika!
In hierdie KLETS-episode bespreek ons die Grondonteieningswet wat baie spekulasie laat opvlam. Wat is die werklike redes agter hierdie kontroversiële wetgewing? Is die honeymoon van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) en nou verby? Wat is Cyril se rol in hierdie opspraakwekkende storie.
Intussen verloor Suid-Afrikaanse soldate hul lewens in die DRK. Lyk dit of ons elke keer ’n vars soldaat stuur vir elke gesneuwelde? Wat is die doel hiervan, en hoe lank kan Suid-Afrika aanhou in ’n konflik wat ons duidelik nie kan beheer of bekostig nie?
Is jy regtig ’n padvark agter die stuur, of is dit jou motor wat jou so laat optree? Nuwe navorsing wys dat sekere motors jou gedrag kan beïnvloed. Wetenskap? Skinderpraatjies? Ons bespreek die vreemde, maar interessante teorie.
Dis ’n episode vol spekulasie, drama en lekker tong-in-die-kies KLETS oor die kwessies wat ons almal raak. Luister nou en kom kry jou deel van die aksie! Afrikaans.Radio (www.afrikaans.radio) · KLETS (www.afrikaans.radio/podsendings/klets) · KLETS - UA-cam (www.youtube.com/@AfrikaansRadio)

Переглядів: 18
Відео
Die Narratief: Trump, Posseëls en ’n Dry January
Переглядів 21День тому
In hierdie KLETS-episode van 22 Januarie 2025 praat ons oor ’n paar groot (en klein) gebeure wat die wêreld aan die gons het! Donald Trump is terug in die Withuis, en op sy eerste dag as president het hy reeds begin om sy campaing beloftes uit te voer - iets wat die “woke democrats” heeltemal oor die muur en in die kleenex gegooi het. Love him or hate him, Trump het die wêreld weer op sy tone. ...
2025 in die Sterre: Politieke Melkweë en Kosmiese Kortsluitings
Переглядів 1714 днів тому
2025 begin met sterrekyk soos nog nooit tevore! In hierdie KLETS-episode verwelkom Matthys en Colene ons in-house astrologer, Catherine Laurent, om die sterre en planete vir Suid-Afrika te ontleed. Catherine het die sterrekaarte van agt van die land se bekendste politici ontsyfer en deel haar insigte oor wat die kosmos vir hulle in 2025 voorspel. Sal hulle die jaar op ’n melkweg van sukses deur...
2024: Suid-Afrika se Wenners, Verloorders, en Politieke Teater
Переглядів 130Місяць тому
2024 was ’n jaar van groot politieke en ekonomiese omwentelinge! In hierdie KLETS-episode sluit Dawie Roodt, bekende ekonoom, en Piet Croukamp, politieke ontleder, by Matthys en Colene aan om die jaar se mees bepalende gebeure te bespreek. Ons delf diep in die vyf prioriteite wat tydens die Februarie 2024 SONA (State of the Nation Address) aangekondig is. Hoe het die regering gevaar in hierdie ...
KLETS - 27 November 2024 | Waterveiligheid, die Jaguar en ’n Huldeblyk aan Breyten Breytenbach
Переглядів 772 місяці тому
In hierdie spesiale voor-Desember episode van KLETS op 27 November 2024, fokus ons op waterveiligheid en hoe om jou gesin veilig te hou hierdie feestyd. Ons gesels met Dhaya Sewduth, die president van Lifesaving South Africa, wat praktiese waterveiligheid wenke en belangrike tips deel. Of jy by die see vakansie hou of binnelandse damme besoek, waterveiligheid is noodsaaklik om die Desember veil...
Rasisme en Realisme
Переглядів 482 місяці тому
In hierdie week se KLETS ondersoek ons die Instituut vir Rasseverhoudings se onlangse #WhatSACanBe meningspeiling en verslag, wat op 12 November bekendgestel is. Colene en Matthys word vergesel deur Tebogo Ramatjie, ’n voormalige TuksFM-nuuspersoonlikheid en gerespekteerde TV-nuusvervaardiger. Saam KLETS hulle oor die verslag se bevindinge en tackle die groot wit (of dalk swart?) rasisme-olifan...
Te Goed vir Werk, of Net Lui?
Переглядів 452 місяці тому
In hierdie week se KLETS-episode vra ons die vraag: Is Suid-Afrikaners lui, of is hulle dalk net nie geïnteresseerd om Checkers Sixty60-drywers te wees nie? Die meeste van hierdie drywers is buitelanders, wat beweer dat Suid-Afrikaners nie hierdie as ’n "regte werk" beskou nie. Is daar ’n werksetiek-krisis in Suid-Afrika, of is die "sosialistiese bestel" eenvoudig te gemaklik? Ons bespreek ook ...
Porsiegroottes en Pretoria in Protes
Переглядів 772 місяці тому
In hierdie week se KLETS-episode gesels ons met die dieëtkundige, Ané Fourie oor gesonde eetgewoontes en of wyn jou regtig vet maak. Ané gee praktiese raad oor hoe om porsiegroottes te balanseer en gesonde gewoontes te handhaaf, selfs oor die feestyd! Ané gee ook haar insigte oor gewilde dieetgiere soos plantgebaseerde diëte en "intermittent fasting". Is hierdie giere maklike maniere om gewig t...
KLETS - 30 Oktober 2024 | Gras Sny en Groot Monde
Переглядів 393 місяці тому
Die EFF in Tshwane beweer nou dat dit “rasisties is om gras te sny” - is dit ’n desperate poging om relevant te bly, of soek hulle net aandag? Dankie, Herman Mashaba - jou “legacy” in die hoofstad sal ons nie sommer vergeet nie! Gayton McKenzie het ook iets om te sê: hy noem die MK-party se 2024-prestasie ’n “skok van formaat” en waarsku dat slegs die RNE Suid-Afrika kan red van ’n MK-tsunami i...
Waardeer Jou Onnie!
Переглядів 553 місяці тому
In hierdie spesiale Onderwyser Waarderingmaand-episode van KLETS, gesels Colene en Matthys met Matthys se voormalige Afrikaanse Juffrou, Carina Wassermann, wat tans hoof is van Hoërskool Wolmaransstad. Ons KLETS oor hoe die klaskamer deesdae lyk en kyk na die onlangste statistieke oor onderwysers se geestesgesondheid. Juffrou Wassermann deel hoe die klaskamer verander het, en hoe die geestesges...
Tito, Tieties en Toe-krane
Переглядів 363 місяці тому
In hierdie KLETS gesels ons met Dr. Kathryn Malherbe van MediSol AI Solutions vir Borskankerbewustheidsmaand. Sy deel insigte oor algemene wanopvattings rondom borskanker, en hoe MediSol se AI-tegnologie ’n revolusie in die vroeë opsporing en diagnostiek van borskanker veroorsaak. Dr. Kathryn verduidelik hoe hul AI gebruik word om skanderings met meer akkuraatheid te ontleed. Besoek hul webwerf...
Van die Wêreld se Oorlog na Pretoria se Bloeisels
Переглядів 393 місяці тому
In hierdie KLETS-episode het Matthys ’n gesprek met Jaco Kleynhans, Hoof van Internasionale Skakeling by Solidariteit, oor die voortgesette konflik tussen Israel en Palestina, wat nou al vir ’n jaar woed. Jaco verduidelik hoe die geopolitieke klimaat in die streek drasties verander het sedert die aanvang van die oorlog, en wie tans die oorhand blyk te hê. Daarbenewens bespreek Jaco ook die effe...
Van Mashaba tot Braaivleis: ’n Week van Kontroversie en Wenne
Переглядів 414 місяці тому
In hierdie week se KLETS episode "be-klets" Colene en Matthys die jongste drama rondom ActionSA, Herman Mashaba en Tshwane. Is Mashaba besig om sy politieke relevansie te verloor, of is hy dalk net ’n pion in die ANC se strategie? Is die gedoente in Tshwane die eerste kraak in die RNE? Ons gesels oor die Jan Braai kontroversie. Volgens Netwerk24 is hy 'n rassis. Is die storie net mediastunts of...
Dieremaniere, Boere en Treine
Переглядів 354 місяці тому
In hierdie episode KLETS Colene en Matthys met die veearts, Dr Roy Page van Menlyn Vet Practice in Pretoria. Ons KLETS oor die wêreld van troeteldiere en gesels oor alles van dieremaniere en voeding tot algemene gesondheid en daaglikse sorg. Dr Page deel waardevolle raad oor hoe jy jou geliefde troeteldier gesond en gelukkig kan hou. Hierdie episode is ’n moet-luister vir elke diereliefhebber w...
11 September en die Tweepot-Pensioenfondsstelsel
Переглядів 314 місяці тому
In hierdie episode KLETS Colene en Matthys saam met Marius Strauss, ’n gesoute makelaar en geregistreerde finansiële dienste verskaffer. Ons begin die gesprek met ’n terugblik op 11 September - waar was jy op die dag toe die wêreld tot stilstand gekom het ná die aanval op die World Trade Center? Dié dag het ’n impak op ons almal gelaat, en ons deel ons herinneringe daaraan. Ons skuif dan na ’n ...
Dis Heerlike Lente: Carin van Heerden gee raad oor Trends en Kleure
Переглядів 405 місяців тому
Dis Heerlike Lente: Carin van Heerden gee raad oor Trends en Kleure
Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede
Переглядів 555 місяців тому
Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede
Israel se Bloed, Anné se Boek, en ’n Bruilof se Bloutjie
Переглядів 535 місяців тому
Israel se Bloed, Anné se Boek, en ’n Bruilof se Bloutjie
Olifante, Olimpiese helde en ’n bietjie Breakdance
Переглядів 325 місяців тому
Olifante, Olimpiese helde en ’n bietjie Breakdance
Olifante, Olimpiese helde en ’n bietjie Breakdance
Переглядів 865 місяців тому
Olifante, Olimpiese helde en ’n bietjie Breakdance
Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes
Переглядів 915 місяців тому
Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes
Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes
Переглядів 275 місяців тому
Die "Friendly Satanis" en Franse Baguettes
Kilimanjaro, Karoo Vere, en Kontroversie
Переглядів 646 місяців тому
Kilimanjaro, Karoo Vere, en Kontroversie
Kilimanjaro, Karoo Vere, en Kontroversie
Переглядів 386 місяців тому
Kilimanjaro, Karoo Vere, en Kontroversie
Regte Nuus en Groen Speletjies in Parys
Переглядів 296 місяців тому
Regte Nuus en Groen Speletjies in Parys
Regte Nuus en Groen Speletjies in Parys
Переглядів 186 місяців тому
Regte Nuus en Groen Speletjies in Parys
Izak is die BESTE! Nuuspod BO!
❤
Like jou mo mate!!❤❤
Do a backflip
🐬
Dankie vir julle ek waardeer julle program. Specially diversity ❤
Ek love julle shows - Baie Baie dankie
Baie dankie dat jy kyk en luister!
ek is n trotse satanis/luciferian - meestal met my eie filosofie gemeng daardeur.
Ek hoop julle hou aan
Ons doen! Hoop jy hou aan kyk en luister!
Is dit 'cool' om die f-woord so oordadig te gebruik of wat?? Ek verstaan nie hoekom dit oral ingegooi word nie. Wat word van die mensdom??? Lyk of daar geen gesprekke meer kan plaasvind daarsonder nie.😢
❤
Susesvolste of mees suksesvolle, maar NIE mees suksesvolste!
Dankie vir die geleentheid, julle!
As dit kom by populasiegroei statistiek, ons baba is in die UAE gebore maar het 'n Suid-Afrikaanse paspoort en geboortesertifikaat, so ek neem aan sy word by die Suid-Afrikaners wat gebore is gereken. Indien dit waar is is BAIE van die Suid-Afrikaners wat deel van die groei is in die buiteland gebore. Ook ons "silent"-emigreerders, tegnies glad nie geemigreer nie so stats SA dink tegnies ons is nog in SA, maar soveel mense is nie
Hi Colette, baie dankie vir die boodskap en die insig. Ons dink jy is helemal reg in die verband.
Lekker!! ❤❤❤
Dankie dat jy luister (en kyk) Ryan!
For you two, to suddenly be so sensitive about a flag is just unbelievable! Stick to your style - free thinking!!! Please! Hierdie kommentaar is kak!
Ag nee, julle slaan die bal heeltemal mis oor die DA se advertensie. Is die advertensie nou regtig erger as wat elke dag in SA gebeur? Meer as 7 700 mense in net drie maande vermoor in SA! Dan praat ons nie eens van al die verkragtings, gewapende rowe, duisende sonder werk en en en en en en....... Niks wat in SA aangaan onder die vaandel van daai vlag is positief nie. Dit is tyd dat mense wakker skrik, die dae wat alles in watte toegedraai word om mense se gevoelens te beskerm is verby.
Dankie vir 'n lekker weeklikse program! Lekker om Afrikaans te luister in Oz ❤ Hoop julle kanaal word En baie geluk Colene!! baie groot
Die idee agter die DA ad is dat due anc met hulke swak bestuur,cdie land en dus due vlag, verbranx het. Nie te moeilik om te verstaan nie. 12:02