Pietman Geldenhuys
Pietman Geldenhuys
  • 9
  • 340 160

Відео

Flower of Scotland - Pietman Geldenhuys / Peter Mitchell
Переглядів 31 тис.Рік тому
Music Video OF Pietman Geldenhuys Singing a beautiful version the "Flower of Scotland" Music Permission by The Corries Music limited Album: Hamlet by night - Peter Mitchell
Pietman Geldenhuys - Flower of Scotland (Toks 'n Tjops)
Переглядів 50 тис.2 роки тому
Pietman Geldenhuys / Peter Mitchell - performance of TV program Toks 'n Tjops
Roulette - Peter Mitchell aka Pietman Geldenhuys HAMLET BY NIGHT
Переглядів 1,9 тис.4 роки тому
Roulette of the album Hamlet by night. Artist: Peter Mitchell Pietman Geldenhuys
Van die Os op die Jas - Pietman Geldenhuys
Переглядів 10 тис.5 років тому
Van die os op die jas Pietman Geldenhuys
Skerp Tandjies - Pietman Geldenhuys
Переглядів 2,4 тис.5 років тому
Skerp Tandjies Pietman Geldenhuys Album: Van die os op die jas 2018 store.cdbaby.com/cd/pietmangeldenhuys Die water was onstuimig Maar die pil het haar ontspan Daar is fake tan op haar rug En sy vat een vir die span Daar's 4 mense op Cabrito En Patrys staan op die wal Sy drink 'n sterk mojito En laat 'n vloekwoord val Pre: Bo op die boot staan ons almal bont Onder die water draai die taksman ro...
Pietman Geldenhuys - Judas se Haan
Переглядів 15 тис.5 років тому
JUDAS SE HAAN vanaf Pietman Geldenhuys se eerste Afrikaanse album VAN DIE OS OP DIE JAS.
Reën - Pietman Geldenhuys
Переглядів 55 тис.5 років тому
Reën vanaf Pietman Geldenhuys se eerste Afrikaanse album VAN DIE OS OP DIE JAS. REëN REEN
You and I - Peter Mitchell / Pietman Geldenhuys
Переглядів 161 тис.7 років тому
Of the new album You and I. ITunes: itunes.apple.com/za/album/you-and-i/id1199894669?ign-mpt=uo=2 Also listen @ itunes.apple.com/za/album/hamlet-by-night/id1138772868 ORDERS: pietmanalbum@gmail.com PietmandieSkot/ Pietman Geldenhuys aka Pietman die Skot aka Peter Mitchell Flower of Scotland Oppiestoep @ Kyknet

КОМЕНТАРІ

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 День тому

    Mooi! Ek hou daarvan!

  • @esthersmith538
    @esthersmith538 21 день тому

    Goeie stem. Voorspoed.

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 23 дні тому

    Pietman ek is baie beindruk met jou stem en die musiek! Dit trek aan my hartsnare.Groete uit LIma Peru en doe so voort!

  • @riaanbailey3533
    @riaanbailey3533 Місяць тому

    Een mens met so baie talent! What a song! Ek het nou so lekker gelag vir jou Radio drama op RSG (O Die Donkie). Jy is goud werd vir ons land Pietman!

  • @paulavanstaden6022
    @paulavanstaden6022 9 місяців тому

    Pragtig

  • @user-gm1eb4jr5g
    @user-gm1eb4jr5g 10 місяців тому

    Fantasties!!!!!!!

  • @ebenviljoen7755
    @ebenviljoen7755 Рік тому

    Wat 'n heerlike stuk musiek. Ai, Pietman, jy is waaragtig besonder talentvol. Een van die beste sangers in SA. Mag jy ons nog dekades lank vermaak. Puik. Puik. Puik.

  • @ebenviljoen7755
    @ebenviljoen7755 Рік тому

    Briljant. Briljant.

  • @riasnyman7859
    @riasnyman7859 Рік тому

    Baie mooi Pietman

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Рік тому

    New about him singing Flower of Scotland but this is very good - all of his songs

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Рік тому

    This man can sing!!!!! Graaff Reinet

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Рік тому

    Would have liked more of this from Pietman. Hi is rendition of Scottish anthem still the best. Maybe he can do some more numbers.

  • @heleensteyn3986
    @heleensteyn3986 Рік тому

    Hartseer, maar baie mooi!

  • @charlesnel3592
    @charlesnel3592 Рік тому

    Awsesome

  • @jennylaubscher16
    @jennylaubscher16 Рік тому

    Love it.

  • @unamarais1367
    @unamarais1367 2 роки тому

    On my list of all time favourites

  • @smokemapleinc2412
    @smokemapleinc2412 2 роки тому

    My liewe ouers Pietman, ek is geskok.Nooit geweet jy sing so lekker nie...unbelievable

  • @veroniquelinks4992
    @veroniquelinks4992 2 роки тому

    hierdie liedjie is my gunstelling ❤

  • @ChaseWolffs
    @ChaseWolffs 2 роки тому

    Die woorde, die wysie en die instrumente... dit is besonders Pietman, dankie.

  • @walterschoombie2896
    @walterschoombie2896 2 роки тому

    Vandag vir Pietman ontdek. Wow dit is heelike liedjies wat met die hart praat. Dankie daarvoor.

  • @rochelleannandale769
    @rochelleannandale769 2 роки тому

    Ek hou baie van die song

  • @trudienaude9614
    @trudienaude9614 2 роки тому

    Wow wonderful

  • @pjolivier3376
    @pjolivier3376 3 роки тому

    Pietman hy roer die hartsnare

  • @loekiepieterse1124
    @loekiepieterse1124 3 роки тому

    Wat 'n pragtige lied en so 'n mooi stem. Goed gedoen.

  • @adamoolman895
    @adamoolman895 3 роки тому

    Pietman ek is 71 jaar oud en trots op min dinge buite my geloof - eintlik will ek nie meer hier wees nie - maar jy maak my trots om n suid afrikaner te wees.

  • @carlienthomson21
    @carlienthomson21 3 роки тому

    Beautiful!!

  • @tinavanniekerk6060
    @tinavanniekerk6060 3 роки тому

    PRAGTIGE STEM VERANDER ELKE KEER

  • @Pugs25
    @Pugs25 3 роки тому

    Pragtig. Jy hoort op die wêreldverhoog!

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis 3 роки тому

    Man, as mens ouer word neig mens om uit voeling met jonger kunstenaars te raak. Ek het hierdie pragtige ou liedjie al gehoor en soos iemand anders dit stel, gedink dis iemand van oorsee. Nou het ek vannand 'n onderhoud met jou op RSG gehoor en is nou ook op hoogte. Mog jy nog vele jare gegun word om ons met jou sang en persoonlikheid te vermaak. Alles wat goed is vir jou.

  • @stiaanadams1262
    @stiaanadams1262 3 роки тому

    Baie nice Pietman!

  • @ansothom1946
    @ansothom1946 3 роки тому

    Oeggggg, hierdie song raak my diep....You and I!!

  • @naasduplessis855
    @naasduplessis855 3 роки тому

    Dis mos nou hoe Afrikaanse musiek kan en moet klink. Baie treffend.

  • @sarinakriek9457
    @sarinakriek9457 3 роки тому

    Fantasties!

  • @69Schalk
    @69Schalk 3 роки тому

    Kan iemand asb die lyrics post ek kry dit op geen website. Dankie byvoorbaat

  • @edithroode2414
    @edithroode2414 3 роки тому

    Love this song, missing my daughter due to covid19.:-(

  • @Linda73127
    @Linda73127 3 роки тому

    I loooove this song!!

  • @ansothom1946
    @ansothom1946 3 роки тому

    Wowwwwwwwwwwwwwww!

  • @tjsteenekamp6588
    @tjsteenekamp6588 3 роки тому

    Onverbeterlik..!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 роки тому

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 роки тому

  • @tjsteenekamp6588
    @tjsteenekamp6588 3 роки тому

    Pietman Geldenhuys jy is begaafd verby...!!

  • @t-man5125
    @t-man5125 4 роки тому

    puik Piet,PUIK !!!

  • @carol-annpaterson1051
    @carol-annpaterson1051 4 роки тому

    Best song, sung by a great voice. Pragtig

  • @stoicsteveYT
    @stoicsteveYT 4 роки тому

    Ek sê weer...absoluut puik! Dankie Pietman.

  • @stoicsteveYT
    @stoicsteveYT 4 роки тому

    Weereens...puik! Ligjare verby als wat tans uit is.

  • @marlizebester6438
    @marlizebester6438 5 років тому

    Ai jy sing darem mooi! Dankie so baie....

  • @sleepingbeauty6206
    @sleepingbeauty6206 5 років тому

    Die song laat my voel soos n verliefde tiener in Ierland❤️😭absoluut versot op jou stem😍

  • @louisavanzyl5701
    @louisavanzyl5701 5 років тому

    The best ever!

  • @petromckenzie4206
    @petromckenzie4206 5 років тому

    Wow ... nee my ou. Jy is een uit 'n miljoen. Dit is beautiful, ongelooflik mooi. Ek is nou oppad iTunes toe.

  • @petromckenzie4206
    @petromckenzie4206 5 років тому

    Pietman, ek weet jy is 'n sanger in eie reg - ongelooflik talentvol, pragtig ... 'n stem wat mens saamvoer na plekke. As 'n reuse kompliment herinner jy my aan Lucas Maree - jou rympatroon, jou stem, ag sommer net 'n magdom vol mooi. Dankie. Ek het lanklaas so meegevoer geraak met musiek.