MNW Adventures
MNW Adventures
  • 19
  • 2 639
Dinokeng Overlanding Trip
Ons gesin en n paar vriende het besluit om n klein Overlanding ekspedisie te maak binne die Dinokeng Natuurreservaat net Noord van Pretoria. Ons wou dit al lankal doen aangesien dit reg op ons voorstoep is en die ideale plek om jou kampvoertuig ook te toets voordat jy op n langer en verder toer gaan. Ons het gekamp by De Rust Wildskamp, Dinokeng Bush Camp en Deo Dunante se bos kamp.
Kyk gerus en geniet dit saam met ons.
Переглядів: 908

Відео

12 Hour Endurance 4x4 Trail @ Rust de Winter
Переглядів 1983 місяці тому
12 Hour Endurance 4x4 Trail @ Rust de Winter
Clarens en Lesotho wegbreek vir Roelien Botha se verjaarsdag 2023.
Переглядів 75Рік тому
Ons het n lekker langnaweek road-trip gemaak vir Roelien Botha se verjaarsdag na Clarens, Afriski in Lesotho en die lekker passe…
Vinnige Kruger naweek wegbreek. Junie 2023.
Переглядів 81Рік тому
Ons het besluit om vinnig vir n naweek weg te breek na die Kruger Wildtuin. Noah-lee het pret by Alzo se speel area terwyl ons na buffels, renosters, volstruise en allerhande eksklusiewe wild kyk. Ons reis verder via Dullstroom, besoek Hops Hollow, die hoogste bier brouery in S.A. op die Long Tom Pas, bly by Hazyview Cabannas, braai en eet te lekker en oppad terug besoek ons ook Casterbridge se...
Carnage Canyon 2023 - Deel 1
Переглядів 286Рік тому
Carnage Canyon 2023: n Uitdagende 6km rivier roete in Rivierplaats. 3km word op die 1ste dag gedoen met vlak 3-5 uitdagings soos “The Gate Keeper” en “Waterfall” tot by die boskamp en 3km word gedoen op dag 2 met vlak 3-5 uitdagings soos “Criss-Cross Sluice”, “Dead Dog Gorge” en “Dead End” tot op die “Beach”. Deel 1 is dag 1 wat al 9 voertuie voltooi het met 2 voertuie wat breekskade opgedoen h...
Wendy se 40ste verjaardag en Chef and Guests ete.
Переглядів 180Рік тому
Ons het saam met vriende n lekker ete gehou vir Wendy se 40ste en ons kok Tony van Chef and Guests het ons bederf met n 5 ster 5 gang maaltyd.
AMG Driving Academy’s Track day.
Переглядів 56Рік тому
Met ope hande het ek die prys wat ek deur Platinum Wheels by 2023 se Festival of Motoring gewen het aanvaar en wat ‘n ervaring was dit nie…ek sal beslis terug gaan vir bietjie meer van die pret….
GT Camper Ommi Kamp Naweek tesame met die eerste Muller Fest.
Переглядів 177Рік тому
GT Camper se jaarlikse Ommi Kamp naweek, vier van 10de bestaans jaar en n Muller Fest vir my verjaarsdag.
Moegatle se 20ste bestaansjaar en Alex se 60ste verjaarsdag…Oktober 2022
Переглядів 47Рік тому
Ons kamp en 4x4 saam met n paar vriende en bekende gesigte by Moegatle se 20ste bestaansjaar en Alex se 60ste verjaarsdag…
Platbank Oujaar en Wendy se bday - Desember 2021.
Переглядів 70Рік тому
Ons het besluit om oujaar en Wendy se verjaarsdag in die stilte van die bosveld te gaan deurbring by Platbank 4x4 net buite Vaalwater…ons was nie teleurgesteld nie...@mnwadventures2759
Rust de Winter Bundu Trail - Oktober 2021
Переглядів 122Рік тому
Ons gaan vir die eerste keer (een van my bucket list roetes) na Rust de Winter en doen die 2 dag Bundu trail, slaap bo op die berg een aand en weer terug.
GT Ommi Kamp kuier by Mbizi Lodge - November 2021
Переглядів 18Рік тому
So hou ons die GT Campers Offroad Trailers se eerste groep byeenkoms kamp by Mbizi Lodge net buite Warmbad.
Road trip na Nieu-Bethesda vir n lekker troue - November 2021.
Переглядів 40Рік тому
Ek en Wendy besluit ons maak die tog na die troue in Nieu-Bethesda sommer n lekker road trip en besoek n paar plekkies langs die pad…
Kareekrans wegbreek - Desember 2021.
Переглядів 57Рік тому
Ons en n paar vriende breek vinnig weg voor Kersfees om vir oulaas vir 2021 saam te 4x4, kamp en te kuier by Kareekrans net buite Rustenburg.
Hogs Guest House - Desember 2021
Переглядів 33Рік тому
Ons spandeer n rustige tydjie saam met die Botha’s by Hogs Guest House in Dinokeng. Dankie julle dit was heerlik…
Umhlanga - Februarie 2022
Переглядів 6Рік тому
Umhlanga - Februarie 2022
Buffalo Gorge Adventure - Februarie 2022
Переглядів 30Рік тому
Buffalo Gorge Adventure - Februarie 2022
Patrol River Trip 2022
Переглядів 238Рік тому
Patrol River Trip 2022
Kruger Nasionale Park - Julie 2022
Переглядів 17Рік тому
Kruger Nasionale Park - Julie 2022

КОМЕНТАРІ

  • @anthonyforgey3518
    @anthonyforgey3518 Місяць тому

    Was n lekker naweek saam julle

  • @JeepFreaksSA
    @JeepFreaksSA 3 місяці тому

    Lyk na fun..

  • @anthonyforgey3518
    @anthonyforgey3518 3 місяці тому

    Lekker Muller. So sorry I missed this one.

  • @OffCourse4x4
    @OffCourse4x4 Рік тому

    Daai klein ski scooter lyk ongemaklik 😁

  • @user-ml8fn2io4q
    @user-ml8fn2io4q Рік тому

    Shôô ... !!! Dink nou net as ék met my oumanslyfie SÓ VAL moet meemaak !!!???!!... 😮😅😅 ...

  • @corneliaraath-lotter6355
    @corneliaraath-lotter6355 Рік тому

    Dit lyk Awesome verby, vrendin, dankbaar julle het dit geniet🤗🤗🤗

  • @anthonyforgey3518
    @anthonyforgey3518 Рік тому

    Lekker man, Lekker!!

  • @ChefandGuests
    @ChefandGuests Рік тому

    Incredible! We are super happy that chef Tony made your special day even more special! Thank you for the opportunity to serve you and your lovely guests! Looking forward to serving you again soon!

  • @ExtremeAdventures4X4EA4x4

    Love it!!!