- 67
- 143 338
travel2cmore
South Africa
Приєднався 18 лип 2022
TRAVEL2CMORE Travel and Camping Adventures around the world through the eye of 60 + year and older still to enjoy life and share the beauty of life
DAG 8 EN 9 OP DIE PORTO CAMINO. AANDE IS SAAM EET EN KUIER EN TOT LAAT GESELS REIS SAAM TRAVEL2CMORE
Dit is dag 8 en 9 en daar word heerlik gekuier saam met ockie wat saam stap. sy komentaar gee ander lewe aan die stap en ons lag lekker
#travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
#travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
Переглядів: 64
Відео
DAY 8 AND 9 IN SPAIN ON THE PORTOGUESE CAMINO. THE JOY OF EATING TOGETHER AS PILGRIMS TRAVEL2CMORE
Переглядів 22721 день тому
The joy of walking with Ockie and what he said and do is really something. every night we sit in the kitchen table and eat together and discussing all the problems and joy we have in our various contries. #travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
DAG 6 & 7 IN SPANJE WAT N FEESTELIKE ATMOSFEER. REEN, SONSKYN EN DIE MENSE OP DI CAMINO TRAVEL2CMORE
Переглядів 482 місяці тому
Ons het so pas van Valenca oorgegaan na spanje enis oppad na die dorie Tui. die pad verander so ook die huise en daar is meer plekke om te eet en koffiewinkels en die hele atmosfeer is puik. Ja daar is ook meer mense want as jy die laaste 100km stap dan kry jy n sertifikaat. #travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventu...
WALKING IN SPAIN DAY 6 & 7 WITH A FESTIVE VIBE AND LOTS OF RAIN ON PORTUGESE CAMINO. TRAVEL2CMORE
Переглядів 832 місяці тому
Walking on day 6 and 7 on the portugese camino from Valenca in portugal to o porina and then to Arcade . what a beautiful area with up hill and downhill but the vibe is different #travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino #valenca # tuli #oporino #a...
ENGLISH DAY 5 WALK TO CAMINHA AND RIDE WITH TRAIN TO VALENCA WITH JOLLY PENSIONERS TRAVEL2CMORE
Переглядів 313 місяці тому
Day 5 on the portugese camino is realy a day in rain and mud and woods and after all i stopped to eat a nice pelgrim meal with nice soup and bread rolls. 22 km to caminha and we decided to travel 2 Valenca for a rest day. on the train it were a real jolly feeling with jolly pensioners and a bottle of Sweet port wine. #travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmor...
STAP DAG 5 NA CAMINHA EN RY MET TREIN TUSSEN JOLIGE PORTUGESE NA VALENCA - PORTO CAMINO TRAVEL2CMORE
Переглядів 353 місяці тому
Dag 5 op die portugese Camino lewer sy eie uitdagings op. Dit reen heerlik en ek stap deur die woud in modder en reen en kom op n dorpie wat se "Pelgrims meal " en net daar besluit ek nou is ek lus vir sop en brood en was dit heerlik. Verder stap ek deur villages oor water en langs die see tot by Caminha. Dit is hier waar die Portugese deel van die camino eindig en jy dan 2 keuses het , 1 om me...
ENGLISH DAY 3 AND 4 - PORTO CAMINO - EXPERIENCE THE OLD LADY DOING WASHING - TRAVEL2CMORE
Переглядів 1294 місяці тому
These 2 days was really tuff but we manage to complete in the rain and mud and also enjoyed the walk. please also enjoy the video of the old lady doing washing in the water stream .#travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
DAG 3 EN 4 PORTO CAMINO , EK NEEM N VIDEO VAN DIE TANNIE BY DIE WASKLIP TRAVEL2CMORE
Переглядів 344 місяці тому
Dit is dag 3 en 4 op die portugese camino. 27 km en toe weer n 25 km . die reen het niks gekeer nie en daar was die ongelooflike video van die tannie by die was klip #travel #travellife #camino #labruge #agucadoura #portugesecamino #travel2cmore #camino #caminodesantiago #porto #adventure #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
ENGLISH VERSION DAY 1 & 2 PORTO CAMINO. WILL I MAKE IT AT 62 . COME AND ENJOY THE WALK TRAVEL2CMORE
Переглядів 554 місяці тому
After lots of request and to set the negative coments of the afrikaans english aside i would like to share my first 2 days of the portugese Camino with more people over the world. Come and walk with me and be part of the camino #camino #travel #porto #travellife #europe #travel2cmore #adventure #
OP 62 SAL EK DIT MAAK, DAG 1 EN 2 48KM , WAG DIT IS NET DIE BEGIN, PORTUGESE CAMINO , TRAVEL2CMORE
Переглядів 715 місяців тому
Dit is dag 1 en 2 op die portugese camino en die eerste twee dae van 13. 280 km die hele roete. bene seer maar opstaan en aangaan . Dag een begin by die katedraal en al met die rivier langs en later al met die see langs vir 26 km tot by Labruge . die koste hier is slegs 15 Euro pp. Ons slaap langs mekaar 400 mm tussen bedens mans en vroue deurmekaar en daar is so heelwat slaapsale en ons sit he...
PORTO DIE PORT WYN HOOFSTAD, DIE BEGIN VAN DIE CAMINO EN N LEKKER KUIER PLEK , TRAVEL2CMORE
Переглядів 605 місяців тому
Porto is die plek waar jy tot laat aand kan kuier en wat nog lekkerder is alles is omtrent rondom die katedraal. kom kuier saam of stap die portugese camino #adventure #travel #travel2cmore #vakansie #europe #porto #portugese #portugesecamino
LISABON, MOOI STAD ,PASSPOORT GESTEEL DEUR VLUGTELINGE 2017, WOU AANRAAND OOR VIDEO -TRAVEL2CMORE
Переглядів 896 місяців тому
Dit laat my terugdink in 2017 in thessalonika toe my passpoort gesteel is in n vlugtelinge kamp nadat ek nood lenigings werk daar gedoen het saam met global aid netword - GAIN - en so is dit in die meeste groot stede in europa n groot probleem die vlugtelinge. my hart gaan uit vir hulle en ja hoe oorleef hulle . Hulle word hard en drank is n oorsaak wat dan lei tot ander misdade . Dit was traum...
NAMIBIA VINNIGE 4000KM - KOKERBOOM WOUD EN GIANTS PLAYGROUND SO OUD SOOS BOESMANS TRAVEL2CMORE
Переглядів 697 місяців тому
Ons besoek Namibia om n kongres in grootfontein by te woon van die boesman sending , Degnos, ek besluit ek gaan saam en soos mes is my bakkie ge pak en ons ry. 2 dae op 2000 km en kongres 2 dae en toe weer 2 dae terug. oppad by ons oorslaap in Keetmanshoop praat ons met die mense en hulle se die KOKERBOOM WOUD en GIANTS PLAYGROND is net so 15 km buite die dorp op n grondpad en vroeg die volgend...
DOURO VALLEI - PORTUGAL - TUISTE VAN PORT WYN - KOM , RY TREIN EN STAP SAAM 184 KM -TRAVEL2CMORE
Переглядів 1507 місяців тому
Kom reis saam in portugal vanaf porto in die Douro vallei . dit is hier waar die werledse PORT Wyn gemaak word. stap 2 dag stap roetes in PINHAO en ervaar wat dit is om tussen die wingerde deur te stap . LIFE IS TO SHORT . TAKE THE TRIP , BUY THE SHOES AND EAT THE CAKE - travel2cmore #douro #dourovalley #douroriver #pinhão #pinhao #camino #travel #vakansie #adventure #portugal #pocinho #portwine
CAMINO PORTOGUESE & SPANJE INLIGTING ,ALLES OOR DIE STAP EN VOORBEREIDING, KOM SAAM - TRAVEL2CMORE
Переглядів 358 місяців тому
ALLES OOR DIE CAMINO IN PORTUGAL EN SPANJE , DIE VOORBEREIDING , VISA AANSOEK WAT JY MOET DRA , EET , AANTREK ENS #vakansie #kzn #WEGBREEK #wildlife #caminodesantiago #TRAVEL2CMORE #camino
KOSI BAAI MOND MET 3 MERE. DOEN DIE TOER OP DIE 3 MERE RY NA DIE MOND. PREVIEW CAMINO - TRAVEL2CMORE
Переглядів 5979 місяців тому
KOSI BAAI MOND MET 3 MERE. DOEN DIE TOER OP DIE 3 MERE RY NA DIE MOND. PREVIEW CAMINO - TRAVEL2CMORE
SODWANA BAAI TOT KOSI BAAI , MAPUTULAND , SKILPAD NAG TOER KOM ERVAAR DIE ONBEKENDE -TRAVEL2CMORE
Переглядів 999 місяців тому
SODWANA BAAI TOT KOSI BAAI , MAPUTULAND , SKILPAD NAG TOER KOM ERVAAR DIE ONBEKENDE -TRAVEL2CMORE
THE SPICE SHOP @ SHELLY BEACH - MARGATE. THE BEST CURRY MIX ALL AROUND THE WORLD2CMORE
Переглядів 7711 місяців тому
THE SPICE SHOP @ SHELLY BEACH - MARGATE. THE BEST CURRY MIX ALL AROUND THE WORLD2CMORE
NOORD NATAL-SALT ROCK TOT ST LUCIA EN CAPE VIDAL-SEEKOEI BOOTRIT ,SNORKEL BY SALTROCK - TRAVEL2CMORE
Переглядів 48111 місяців тому
NOORD NATAL-SALT ROCK TOT ST LUCIA EN CAPE VIDAL-SEEKOEI BOOTRIT ,SNORKEL BY SALTROCK - TRAVEL2CMORE
PISTOLS SALOON ,IS JY SEKER , WAG KOM ONS GAAN KYK NA ORIBI GORGE - HEL WAS ONS VERRAS -TRAVEL2CMORE
Переглядів 123Рік тому
PISTOLS SALOON ,IS JY SEKER , WAG KOM ONS GAAN KYK NA ORIBI GORGE - HEL WAS ONS VERRAS -TRAVEL2CMORE
SILVERSTREAMS DRAKENSBERG RESORT , BUSHMAN'S NEK RESORT , MOOI WEGSTEEK PLEK IN BERGE TRAVEL2CMORE
Переглядів 322Рік тому
SILVERSTREAMS DRAKENSBERG RESORT , BUSHMAN'S NEK RESORT , MOOI WEGSTEEK PLEK IN BERGE TRAVEL2CMORE
INJISUTHI DRAKENSBERG KAMP . STAP EN RUS , GEEN CELL SEIN OF KRAG . DIE MOOISTE KAMP - TRAVEL2CMORE
Переглядів 605Рік тому
INJISUTHI DRAKENSBERG KAMP . STAP EN RUS , GEEN CELL SEIN OF KRAG . DIE MOOISTE KAMP - TRAVEL2CMORE
DRAKENS PEAK - CENTRAL DRAKENSBERGE - WINTERTON, WAFELHOUSE, SWEM STAP RUS EN ONTSPAN - TRAVEL2CMORE
Переглядів 103Рік тому
DRAKENS PEAK - CENTRAL DRAKENSBERGE - WINTERTON, WAFELHOUSE, SWEM STAP RUS EN ONTSPAN - TRAVEL2CMORE
DRAKENSBERG , ROYAL NATAL NAT PARK , MAHAI,DRAKENSVILLE ATKV , CASCADDES EN SWEM POELE -TRAVEL2CMORE
Переглядів 780Рік тому
DRAKENSBERG , ROYAL NATAL NAT PARK , MAHAI,DRAKENSVILLE ATKV , CASCADDES EN SWEM POELE -TRAVEL2CMORE
NAMAKWALAND BLOMME SELFRY GIDS , VERBLYF , SELFRY VS TOERBUS , WAAR IS DIE BLOMME - TRAVEL2CMORE
Переглядів 3,4 тис.Рік тому
NAMAKWALAND BLOMME SELFRY GIDS , VERBLYF , SELFRY VS TOERBUS , WAAR IS DIE BLOMME - TRAVEL2CMORE
CLARENS OOS VRYSTAAT HIGHLANDS, SHOP, STAP EN ERVAAR ALLES. GOLDEN GATE NATIONAL PARK TRAVEL2CMORE
Переглядів 235Рік тому
CLARENS OOS VRYSTAAT HIGHLANDS, SHOP, STAP EN ERVAAR ALLES. GOLDEN GATE NATIONAL PARK TRAVEL2CMORE
DRIVE THROUGH LADYBRAND , EASTERN FREESTATE, HIGHLANDS BORDER TOWN OF MASERU POTHOLES - TRAVEL2CMORE
Переглядів 923Рік тому
DRIVE THROUGH LADYBRAND , EASTERN FREESTATE, HIGHLANDS BORDER TOWN OF MASERU POTHOLES - TRAVEL2CMORE
STORIES VAN LEFE EN NONA OOS VRYSTAAT,CLARENS ,FOURIEBURG RETIEFKLIP GRONDPAD FICKSBURG TRAVEL2CMORE
Переглядів 169Рік тому
STORIES VAN LEFE EN NONA OOS VRYSTAAT,CLARENS ,FOURIEBURG RETIEFKLIP GRONDPAD FICKSBURG TRAVEL2CMORE
YELLOW SANDS - IS DIT WERKLIK WAAR ... -WOONWAPARK IN WILDEKUS - OOSLONDON - SEE STRAND TRAVEL2CMORE
Переглядів 8 тис.Рік тому
YELLOW SANDS - IS DIT WERKLIK WAAR ... -WOONWAPARK IN WILDEKUS - OOSLONDON - SEE STRAND TRAVEL2CMORE
MIDLAND MEADER ,KZN BEAUTY ,GREEN VALLEYS, RAWDONS HOTEL ,MICHEALHOUSE SCHOOL KOM SAAM TRAVEL2CMORE
Переглядів 149Рік тому
MIDLAND MEADER ,KZN BEAUTY ,GREEN VALLEYS, RAWDONS HOTEL ,MICHEALHOUSE SCHOOL KOM SAAM TRAVEL2CMORE
It’s Aiden here from seaport you asked for my channel it would be this one Aiden Holtrop
Lovely photos and lovely flowers - a fascinating area the West Coast. Thanks for posting and the folk in your party were fun to listen to. I liked the tune you finished with - Jan Perevit I think.
Thanks!
I like to see new movie ✌⛱ Great 👍 Have a nice day ☀☕🖐 😍❣👌( ͡❛ ᴥ ͡❛)cool video⭐⭐+1👍
Pragtig!!!... Dis my ma se geboortedorp... En my pa is daar begrawe...
The Northern Cape is just Gods given Gift ! God's love and blessings to all the people 🙏🏻❣️❤
Thank you very much for the Video ! I saw everything just beautiful .😘🌞💖❤️👏🏻👌🏻🙏🏻
Oom G, weet oom dalk of man blomme kan sien in kraalbaai
Nie ver daarvandaan is die West coast park en sy blomme is baie mooi en as jy so klein bietjie verder wil ry is clanwilliam baie mooi vanjaar. onthou die weskus het weer mooi vetplant blomme. geniet dit
Dankie Oom G. Oom inspireer my, jys my hero. Dankie!
@@guy_daimond DANKIE , dit is mense soos jy wat my nog videos laat maak , dankie
Great video Oom!! Hoe lyk die blomme vir 2024?
die blomme die jaar is fantasties, ry en gaan kyk dit is die moeite werd. moenie bespreek nie ry net en slaap waar jy plek kry
So mooi!!
It's my hometown, which I adore. The video is good, but it would be great if there had voice commentary.
Wat een prachtig land is het toch !!
so waar . dankie en kom deel dit saam met ons
Please send me the booking telephone numbers and email for this place. Can one choose a site ? what is the human security factor like ? Very nice video I will say. Bless you.
Hi all. Just relaxing late Saturday and came upon your channel. My first was Hondeklipbaai.Great to see our SA. From the Cape and been around yet never get to see all the beautiful things we have. Keep it simple and lekker. Salute.
Beautiful place. Love the background music. Appropriate for the video. Enjoy. Safe travels🙏🏻❤😋🌹🌹
thank you
Moenie ophou videos maakie oom asb
Lekker Oom G
I ❤️ these off the beaten track places in SA…. whenever my wife and I vacation in SA from Canada…. this is one of our favourite things to do….. especially the Karoo….. fantastic video…keep exploring…safe travels
I saw u guys today at hazyview ❤.. love ur videos
Txs ❤😊
❤ txs
I Loved the video- brings back so many memories. Thank you.
I have been here alot and along as you get a place thats covered by the wind it's a 10/10
_________________________________________________________
Beautiful
Fishing must be an attraaction there.
Ek slaan my hande saam!!! Ek dink jy sal beter vaar as jy maar jou eie taal praat. Moenie dink ek is snaaks nie, ander lande gaan nie jou taal praat nie. Hoekom ons so moet wees weet ek nie. Maar dit daar gelaat. Ek gaan beslis daar ñ draai gooi een van die dae. In die 1ste week van Febuarie vat ek ñ trippie teen die Weskus van so ñ maand lank, gaan beslis Hondeklipbaai besoek. Dankie vir jou video. Mooiloop.
Baie dankie. Ek het dit besef en dit was n leer kurwe. Veilig reis en neem jou tyd daar , eet ietsie en loop deur die dorpie. Koop n koeldrank by die klein huis winkels in die woonbuurt. Mooi dag en dankie vir die kyk. Mooi loop
😂
dankie vir die terugvoer al neem dit 7 maande om te antwoord. ek het vandag weer n engelse video gemaak en na baie reis oorsee "in engels" het die mense my gevra om weer die videos in engels te maak. hulle soek dit , hulle wil deel wees van ons kultuur van ons uitspraak en mense in VSA Pole , Nederland en orals oor wat gevra het daarvoor ,het my laat besluit om dit weer te doen. ek is egter trots op my taal , my videos en ja om dit met die wereld te deel. Ek maak geen geld hieruit nie en dit is vir my na my aftrede iets om my lewe gebalanseerd te hou en my brein aktief te hou en ja my fotos en videos met die wereld te deel. my video wat die beste gedoen het was n engelse video en glo my ek sal altyd n afrikaanse video uitgee met die selfde passie as engels. Dankie dat jy geskryf het en oorspronklik het dit my gepla maar het besluit ek gaan weer uit my hart dit doen. vanuit die vrystaat , mooi loop
😍😍😍😍😍
Wow!! Dit was nou pragtig om saam te reis🙂 baie dankie. Sal meermale saam reis😊😅 Wees veilig!!
Dit is inderdaad ook ons mees geliefde berge plek.
As jou siel smag na rus en vrede....Hier raak mens stil en vergeet van die wêreld daarbuite. ❤❤
Nice show
Ek sien die een ding wat jy doen is om die verkeerstekens te verontagsaam. Stop tekens is net vir die mooigheid! Ai!
😂
Dis hoekom ons lamd agteruit gaan want daar is geen dissipline meer nie 😞@@travel2cmore
❤
Wat n belewenis dankie
Ek geniet hierdie video's so baie. Baie dankie.
lekker man ry veilig!
Oom G praat Afrikaans asseblief. Neem ook die mooi kerke en ou mooi geboue af. Die teer paaie is nie die doel nie. Paaie bring jou net waar jy wil wees. Niettemin waardeer ons jou video's. Hoe so aan
Ek neem kennis. Dankie vir terugvoer
Thanks for taking me on this trip down memory lane, it quite a number of years i travelled this road from Cape Town to Windhoek and visa versa...❤
Thank you for allowing us to see the Rawdons hotel
No ATMs??
Never heard of the name
it is a must see and visit. to sit at the bar and eat something and walk along the village will make it more special
Beautiful
I always wanted to visit Springboks, thank u for the video 🙏❤️🇿🇦😊😊
Unfortunately, you drove towards west in the late afternoon, straight against the sun. Therefore not much can be seen of the town. It would have been better to turn around and have the sun in your back. The recording of the water wheel is nice !
wat is zuid Afrika mooi... ook fijn voor n Nederlander het Afrikaans te horen...
Beautiful
Vermy asb Engels as jy dit nie werklik magtig is nie.
Nothing wrong with his English - its very good. I have heard worse English spoken by people for whom it is their only language.
Uters teleurstellend. Wil nie net die pad sien nie. Wys langs die pad. Wys die dorpe en hul besienswaardighede. Ook binne besondere geboue. Maak 'n deeglike vooraf studie van die dorpe.
Dankie vir die clips. Wys ons jy woonwa en skeepvoertuig asb.
ua-cam.com/video/ucfgDKndgZ4/v-deo.html click op die bogenoemde link vir hoe my leepvoertuig en woonwa lyk Hi ek kan ongelukkig nie n foto paste nie maar gaan gerus op een van my eerste video's (sien link hierbo) en sien in die begin en einde is my sleepvoertuig wat n VW Amarok 2.0 Biturbo is en my woonwa n Jurgens Exclusive Dubbel as woonwa. dankie vir die navrae en subscribe
Amazing video …… wil nog graag di trip doen, hoop die jaar wat kom! 🙏🌟🇿🇦👏📸
Love that part of the northern Cape ……. When we visit it seems that time has stood still! 💕📸🇿🇦🌟👍