Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Klein Karoo Nasionale Kunstefees
  • 172
  • 129 668
Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek – Sometimes it takes two
Met Nina Schumann (klavier), Esthea Kruger (klavier), Megan-Geoffrey Prins (klavier) en Charl du Plessis (klavier)
Soms is een klavier nie genoeg nie. Voeg nog een by en jy het ’n fees! Van twee pianiste tot vier: Ervaar die ongelooflike samewerking deur vier van Suid-Afrika se voorste pianiste wanneer hulle 40 vingers op twee vleuelklaviere loslaat met hul klassieke bemeestering.
Die uitvoering is gevolg deur ’n gratis musiekgesprek met die kunstenaars bo in die Banketsaal op Oudtshoorn.
___________________
With Nina Schumann (piano), Esthea Kruger (piano), Megan-Geoffrey Prins (piano) and Charl du Plessis (piano)
Sometimes one piano isn’t enough. Add another and you have a real celebration! From two pianists to four: Experience this exhilarating collaboration by four of South Africa’s foremost pianists when they unleash 40 fingers on two grand pianos with their classical mastery.
The recital was followed by a free music discussion with the artists upstairs at the Banqueting Hall in Oudtshoorn.
Переглядів: 22

Відео

Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek - Odeion Strykkwartet
Переглядів 7821 день тому
Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek - Odeion Strykkwartet: Ode aan 30 jaar van demokrasie en 15 jaar van Klassique Samantha Durrant (viool), Sharon de Kock (viool), Jeanne Louise Moolman (altviool) en Anmari van der Westhuizen (tjello) tree in gesprek met Charl du Plessis na afloop van hulle uitvoering by Klein Karoo Klassique 2024. Die Odeion Strykkwartet het gesorg vir ’n musikale reis w...
Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek - Ensemble Masana
Переглядів 68Місяць тому
Mareli Stolp (klavier), Rikus Coetsee (saksofoon) en Handri Loots (fluit) gesels met Charl du Plessis na afloop van hulle uitvoering by Klein Karoo Klassique 2024. Ensemble Masana is in Junie 2023 deur Mareli Stolp (klavier), Rikus Coetsee (saksofoon) en Handri Loots (fluit) gestig. Dié trio se lede is elkeen gesoute kamermusikante wat gereeld regoor Suid-Afrika en in die buiteland optree en no...
Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek - Music from the Silk Road for Cello and Piano
Переглядів 128Місяць тому
Berthine van Schoor (tjello) en Megan-Geoffrey Prins (klavier) tree in gesprek met Charl du Plessis oor hulle uitvoering by Klein Karoo Klassique 2024. In “Music from the Silk Road for Cello and Piano” het hulle die gehoor op ’n eksotiese en verbeeldingryke reis deur verskeie lande van die antieke Sjinese syroete geneem. Ryk in kleur, tekstuur en styl - soos ’n komplekse geweefde towertapyt, wa...
Teksmark Baxter • 4 September 2024 • Sessie 1
Переглядів 157Місяць тому
1:18 - Verwelkoming Hugo Theart Uitvoerende hoof en artistieke direkteur van die KKNK 4:30 - Familieportret Deur William Oosthuizen Uittreksel o.l.v. Albert Maritz Met Ira Blanckenberg, Ilse van Niekerk en Jaco Nothnagel 34:25 - Gebakte salm en ’n waldorfslaai Deur Paula Fourie Uittreksel o.l.v. Paula Fourie Met Susanne Beyers, Chris van Niekerk en Emma Kotzé 1:09:35 - Meeting Murphy By Gavin W...
Festival Enterprise Catalyst Project Media Launch 5 Sept 2024
Переглядів 19Місяць тому
Festival Enterprise Catalyst Project Media Launch 5 Sept 2024
KKNK se Karoo Kaarte
Переглядів 1888 місяців тому
Karoo Kaarte is 'n grensverskuiwende multidissiplinêre kunste- en gemeenskapsprogram wat sedert 2021 op Oudtshoorn lewe kry. Dit is ’n KKNK-projek, ondersteun deur die Jannie Mouton-stigting, Het Jan Marais Nationale Fonds, NATi, die Wes-Kaapse regering en die Oudtshoorn-munisipaliteit. Dié veelbekroonde gemeenskapsprojek se kern draai rondom Oudtshoorn-stories wat nie voorheen vertel of gedoku...
KKNK 2023: die hele ketoetie, allésaam
Переглядів 309Рік тому
KKNK 2023: die hele ketoetie, allésaam
Life And Time In Place - Henrietta Scholtz
Переглядів 722 роки тому
Life And Time In Place - Henrietta Scholtz
Children's Art Edutainment
Переглядів 112 роки тому
Children's Art Edutainment
Cloud Migration 2021 HD1080p 1920 1080 Duration 0420 final
Переглядів 222 роки тому
Cloud Migration 2021 HD1080p 1920 1080 Duration 0420 final
Karin Preller MASTER 22 March 2022
Переглядів 472 роки тому
Karin Preller MASTER 22 March 2022
Mary Sibande Crochet
Переглядів 192 роки тому
Mary Sibande Crochet
KKNK 2022
Переглядів 7412 роки тому
KKNK 2022
Die Naaimasjien - Lokfilm
Переглядів 2412 роки тому
Die Naaimasjien - Lokfilm
BRANDBAAR Lokfilm
Переглядів 1552 роки тому
BRANDBAAR Lokfilm
Koningin Lear: Agter die skerms - Deel 1
Переглядів 652 роки тому
Koningin Lear: Agter die skerms - Deel 1
Koningin Lear: Agter die skerms (Deel 3)
Переглядів 672 роки тому
Koningin Lear: Agter die skerms (Deel 3)
Koningin Lear: Agter die skerms (Deel 2)
Переглядів 522 роки тому
Koningin Lear: Agter die skerms (Deel 2)
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys se Tolla van der Merwe "tande"-storie
Переглядів 38 тис.2 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys se Tolla van der Merwe "tande"-storie
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys - "Wie gaan die Oom kry?"
Переглядів 10 тис.2 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys - "Wie gaan die Oom kry?"
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys - "Is julle reg om te gaan?"
Переглядів 7 тис.2 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys - "Is julle reg om te gaan?"
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys se Arno van Zyl storie
Переглядів 6 тис.2 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Pietman Geldenhuys se Arno van Zyl storie
KKNK COMEDY MINUTE: Rob van Vuuren's new career as a motivational speaker
Переглядів 2642 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Rob van Vuuren's new career as a motivational speaker
KKNK COMEDY MINUTE: Rob van Vuuren - "We have been through enough"
Переглядів 852 роки тому
KKNK COMEDY MINUTE: Rob van Vuuren - "We have been through enough"
Skielik is die ligte af (Episode 1): Melody Pick gesels met Prof Desmond Painter
Переглядів 792 роки тому
Skielik is die ligte af (Episode 1): Melody Pick gesels met Prof Desmond Painter
Skielik is die ligte af (Episode 3): Melody Pick gesels met Amelda Brand (Deel 2)
Переглядів 332 роки тому
Skielik is die ligte af (Episode 3): Melody Pick gesels met Amelda Brand (Deel 2)
Skielik is die ligte af (Episode 2): Melody Pick gesels met Amelda Brand (Deel 1)
Переглядів 472 роки тому
Skielik is die ligte af (Episode 2): Melody Pick gesels met Amelda Brand (Deel 1)
Skielik is die ligte af (Episode 5): Melody Pick gesels met Cintaine Schutte en Lynelle Kenned
Переглядів 702 роки тому
Skielik is die ligte af (Episode 5): Melody Pick gesels met Cintaine Schutte en Lynelle Kenned
Skielik is die ligte af (Episode 4): Melody Pick gesels met Cornelia Faasen & Fahiem Stellenboom
Переглядів 332 роки тому
Skielik is die ligte af (Episode 4): Melody Pick gesels met Cornelia Faasen & Fahiem Stellenboom

КОМЕНТАРІ

  • @BennieVanDerWalt-t8i
    @BennieVanDerWalt-t8i Місяць тому

    Sy is n ware Legende in die akteurs wereld ek weet nie of iemand vir my kan se of Sy en die aktrise Ria smit sisters is want hulle stemme klink baie dieselfde

  • @elsabesteyn9971
    @elsabesteyn9971 2 місяці тому

    ❤❤❤

  • @megamovies8422
    @megamovies8422 3 місяці тому

    What a combination! Love the sound of that. You must do more collaborations like that. 👍👍👍

  • @Wilma-gz2qm
    @Wilma-gz2qm 5 місяців тому

    Dankie Dana. Dit is so mooi en opreg vertel. Hou so aan Dana.Groete uit Pretoria.❤

  • @erikaassor
    @erikaassor 5 місяців тому

    Dankie Dana dis so mooi jy praat in prentjies!!!!

  • @fanievanwykpotchefstroom5303
    @fanievanwykpotchefstroom5303 7 місяців тому

    Ken daardie omgewing so bietjie met hul pligsgetouheid en toewyding. Het jy ook die dae-lange ''Dingaansdag" op die Geloftefeesterrein vieringe daar meegemaak met die konserte en perdesport Dana?

  • @MonicaFerreira-s6x
    @MonicaFerreira-s6x 7 місяців тому

    Klomp ķak OK

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 8 місяців тому

    Dana jou boeke is makliker as jou videos. Jou videos maak jou stories lewendig. Nou huil ek oor Loukie en sy vrou en kind langs die pad.

  • @diroysama8558
    @diroysama8558 Рік тому

    This is absolutely absolutely beautiful! ♥️

  • @abevandenberg9604
    @abevandenberg9604 Рік тому

    Wow, such a beautiful performance and important commentary. Really well captured!

  • @goeveilabanoo6285
    @goeveilabanoo6285 Рік тому

    I am in Paarl from jhb wis I could meet u guys always watching in jhb😂

  • @goeveilabanoo6285
    @goeveilabanoo6285 Рік тому

    V good

  • @Melcii_draws
    @Melcii_draws Рік тому

    You look familiar.....kinda like my mom

  • @liz4247
    @liz4247 Рік тому

    Wel gedaan, Unathi! 💞

  • @matejc2007
    @matejc2007 2 роки тому

    Wonderful project and all involved.

  • @fundilebam1382
    @fundilebam1382 2 роки тому

    Zalani ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @juniorjenuario140
    @juniorjenuario140 2 роки тому

    LkmkkyK Mui j1 li pm monção KohlKohlLol

  • @michaelramseier8072
    @michaelramseier8072 2 роки тому

    Really cool Version of this Song, i love it. 🤗 Much Love from Switzerland ✌️

  • @porchaschelhase4604
    @porchaschelhase4604 2 роки тому

    So proud of you Courtney - you were amazing!!

  • @LizatHome
    @LizatHome 2 роки тому

    Is this the correct place for the Grade 7's? Nothing seems to be happening.

  • @boerplaas388
    @boerplaas388 2 роки тому

    Lekker 👍

  • @fundilebam1382
    @fundilebam1382 2 роки тому

    I love the lake ❤️❤️❤️

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 роки тому

    😁😁😁mooi man

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 2 роки тому

    😂😂😂ai tog

  • @riasnyman7859
    @riasnyman7859 2 роки тому

    Ek hou van jou stories Dana om alledaagse hartseer so te kan omdraai baie dankie

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 2 роки тому

    Dit help nie om kommentaar te lewer nie julle gee nie gehoor daaraan nie. Die agtergrond musiek is baie steurend.

  • @MrLevack
    @MrLevack 2 роки тому

    Awesome story! I'm not sure if this belongs in the Comedy segment though, nevertheless you're a great story teller, and the Message was clear. 🙂

  • @straight-to-the-point
    @straight-to-the-point 2 роки тому

    Nie so funny nie dalk 2uur aand

  • @Corr910
    @Corr910 2 роки тому

    Pietman jy is cooler as Antartika! Ons moet ontmoet. Ek, Zanberg Jansen, Spiekerish, Nataniël, Eugene Terre' Blanche, Die Groot Krokodil, Pieter de Villers, Jan Spies en vele meer wil saam jou kuier

  • @Corr910
    @Corr910 2 роки тому

    Bwhahahaha...ek kan ook soos Arno van Zyl praat. Dis jou skoonpa! Goeie werk Pietman

  • @Corr910
    @Corr910 2 роки тому

    By verry die snaakste komediant in suid van die Sahara

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 2 роки тому

    Hou nie van die agtergrondmusiek nie. Baie steurend. Stop daarmee asb.

  • @amberpaarman9575
    @amberpaarman9575 2 роки тому

    Absolutely beautiful

  • @bradwinemke8018
    @bradwinemke8018 3 роки тому

    Die aktrise wat die rol Meide vertolk, sjoe meisie!Goed gedoen.

  • @heidihattingh9966
    @heidihattingh9966 3 роки тому

    Well done. :)

  • @joybellhess1990
    @joybellhess1990 3 роки тому

    Woh Julia goed gedoen

  • @revelynamongo
    @revelynamongo 3 роки тому

    keep moving new friend see you around thanks

  • @maretharossouw9729
    @maretharossouw9729 3 роки тому

    Trots op jou Kelsy!

  • @angeliquerossouw3204
    @angeliquerossouw3204 3 роки тому

    Trotse Rossouw ondersteuner. Wel gedaan Talana.

  • @bandlabuser4998
    @bandlabuser4998 3 роки тому

    Mr fontein

  • @monicahammes7404
    @monicahammes7404 3 роки тому

    Is dit veronderstel om nog luisterbaar te wees want ek kry geen klank nie.

  • @merindakruger6876
    @merindakruger6876 3 роки тому

    So jammer ek kon dit nie bywoon agv persoonlike redes nie. Dankie vir die geleentheid gebied om bydrae te lewer tot Maskers en Mure.

  • @michaelgarbett3099
    @michaelgarbett3099 3 роки тому

    🙌🙌