- 255
- 65 774
Prime Obsession
Приєднався 31 бер 2020
Mathematics
Wiskunde
Wiskunde
11.2 V2 2017
In die video bespreek ek hoe om vraag 11.2 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
Переглядів: 104
Відео
11.1 V2 2017
Переглядів 402 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 11.1 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
10 V2 2017
Переглядів 662 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 10 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
9 V2 2017
Переглядів 642 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 9 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
8 V2 2017
Переглядів 402 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 8 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
7 V2 2017
Переглядів 552 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 7 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
6 V2 2017
Переглядів 562 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 6 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
4 V2 2017
Переглядів 972 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 4 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
5.3 V2 2017
Переглядів 532 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 5.3 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
5.2 V2 2017
Переглядів 572 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 5.2 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
3 V2 2017
Переглядів 942 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 3 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
5.1 V2 2017
Переглядів 852 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 5.1 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
2 V2 2017
Переглядів 872 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 2 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
1 V2 2017
Переглядів 1032 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 1 van die November 2017 eindeksamen vraestel 2 te beantwoord.
11 V1 2017
Переглядів 622 роки тому
In die video bespreek ek hoe om vraag 11 van die November 2017 eindeksamen vraestel 1 te beantwoord.
Juf red my vraestell 1😭😭
Tannie help VERSKRIKLIK baie Super dankie!!!!😁
Goeie middag. Ek het net so vinnige vraag oor die voorbeeld wat jy hier gedoen het: Ek is geleer dat as ons 'n cos2x aan die regterkant kry moet mens gebruik maak van dubbelhoek identiteite om die vergelyking te vereenvoudig, hoekom doen jy dit nie hier nie, maar jy deel die twee net later? Ek voel ek mis iets, maar ek kan nie sien wat nie. Baie dankie.
Baie dankie dit het my ge help 😊
Is jy in anker
@@armandt8989 ja 💀
Dankie vir die hulp!!!ek sukkel met normale Wiskunde en will nie geletterdheid vat nie...❤❤❤❤❤
dankie baie ek het gestress dit help baie
EK IS LIEF VIR JOU ❤
Punte vir CA
Die rede hoekom ek my toets gaan deur maak
Dankie juffrou is 'n ware engel❤️liefdes Chanie
Pp
Dankie juffrou die help so baie😊😍😇
Juff ek kort hul met een som
Vandag het ek n toets geskryf en toe kom ek op so n vraag af, toe dink ek terug aan hierdie video. Baie dankie, dit het my baie gehelp! Ten minste kon ek verstaan hoe jy verduidelik dit maak meer sin!
Dankie die het my gehelp ek verstaan 👍👍 Dankie
Tannie is jy n onderwyser . As nie hkm nie jy Sal n goeie wisk onnie maak 😀
Helloo dame , dankie so baie vir jou video . 😁 Al wat ek wou by sê is ; my brein kon verder nie fokus nadat jou stelling “XZ” - “XY” moes wees .. 😂🙈
Middag juff ek wil net dankie se juffrou het my gehelp tuidens my eerste toetse BTW ek is op my oupa se foo. Wou maar net dankie se
Its much appreciated
moet dit nie 6 ure wees by afstand nie
Ja nee moet dit nie 6 ure wees nie
Please add me cause this was really help full I want you to help me with some else please I'm writing a test tm 0676382729
Baie baie dankie vir die hulp ‼
Plesier 👍
@@primeobsession8517 it really helped with the test I had today
@@ziets3602 Cool😎 I hope you did well
baie dankie die help baie
baie dankie die het baie gehelp more skryf ek wiskunde so ek stress bietjie maar die het baie gehelp
wat is die program wat jy gebruik?
Ek wil ook graag weet in watter program werk jy, asb?
Help ! as Secθ = -108 en 180° ≤ θ ≤ 270° , bepaal die verhouding van Sinθ sonder n sak rekenaar
Fout gemaak as Secθ = -10 op 8 en 180° ≤ θ ≤ 270° , bepaal die verhouding van Sinθ sonder n sak rekenaar
Tnx die het baie gehelp 👍