- 8
- 32 485
Die Les Kort Jêm!
South Africa
Приєднався 6 тра 2020
Hierdie kanaal poog om ondersteuning te bied aan
• leerders,
• ouers en
• onderwysers
deur middel van
• kreatiewe,
• interessante en
• prettige lesse
vir die vak Afrikaans.
Die lesidees, wenke, video’s en dies meer se inhoud is volgens die Kurrikulum Assesseringsbeleid verklaring (KABV) vir die volgende fases:
• Vroeë leerontwikkkelingsareas (VLOA’s) soos in die Suid-Afrikaanse Nasionale Kurrikulumraamwerk vir kinders van geboorte tot vier jaar (NKR)
• Graad R tot 3
• Intermediêre fase (Graad 4-6)
• Senior Fase (Graad 7-9)
• Verder Onderwys en Opleiding (Graad 10-12)
Enigeen is welkom om eie, oorspronklike materiaal te lewer. Maak asseblief seker dat die nodige toestemming verkry is op materiaal waarop daar kopiereg is. Indien u bewus van enige materiaal wat 'n oortreding van kopiereg is, stel asseblief adminsitrateurs van die blad in kennis sodat die nodige regstellings/erkennings gemaak kan word. E-pos: acvbiljon@gmail.com ; viljoen.hendrik37@gmail.com

Kreatiewe skryfwerk. Hierdie video help met 'n opstel se inleiding en verskeie paragrawe.
Kreatiewe skryfwerk. Hierdie video help met 'n opstel se inleiding en verskeie paragrawe.
Переглядів: 1 108
Відео
Afkortings, akronieme en verkortings
Переглядів 2,7 тис.4 роки тому
'n Eenvoudige les wat tydens die grendeltydperk gebruik is.
Die Testament 9 voorwaardes
Переглядів 12 тис.4 роки тому
Hierdie video handel oor die 9 voorwaardes van die drama Die Testament
Die driehoekige sirkel karakteruiteensetting video
Переглядів 13 тис.4 роки тому
Hierdie video help om die karakters in Die driehoekige sirkel uit te beeld. Die skyfies neem langer om aan te beweeg, sodat die onderwyser kan verduidelik of leerders kan notas neem.
Dagboekinskrywing
Переглядів 2,2 тис.4 роки тому
Lieze Beekman se liedjie: Liewe Dagboek ua-cam.com/video/GmfNgHRhbWw/v-deo.html Die skakel na die opdrag kan in die video se beskrywing gevind word.drive.google.com/open?id=18T28cJoIuBDJVcdTu1alCe2iqArE62x0 Besoek NB Uitgewers en lees die oulike uittreksels. Hierdie boeke is vir enige boekrak 'n goeie aanwins. 1. Dagboek van 'n dork 1 www.nb.co.za/book/DownloadExtract?fileId=21656 2. Dagboek va...
Die dialoog
Переглядів 9904 роки тому
Hierdie les handel oor die dialoog. Dit is gepas vir Graad 7 - 9 Afr HT/ EAT en leerders wat vir eksamendoeleindes wil hersien. Dit is opgestel volgens die KABV- vereistes. Die skakel vir die opdrag: drive.google.com/file/d/1Um-3oZVvqszSRzjAU5CK8Z8CKf4PF9hv/view?usp=sharing
Vorm invul
Переглядів 5564 роки тому
Hierdie video verduidelik waarom ons vorms invul. Hierdie les is gepas vir Graad 7 - 9 Afr HT/ EAT leerders. Skakel na vorm in video: drive.google.com/file/d/1rtESNXaPhAScCN0xVlr8z625OA1CACjh/view?usp=sharing
14 November 2024 6'22am . Ek is n graad 10 leerdeer en ek skryf n paar ure. Dit het my baie gehelp.
Hierdie help my laaste paar minute voor my eksamen oor “Die testament”. Baie dankie !
Julle video bevat n spel fout
Dankie! Dit het baie gehelp!