Dirk Taljard
Dirk Taljard
  • 10
  • 68 022
Affies en Grey Kollege 2016
Affies en Grey Kollege 2016
Переглядів: 6 710

Відео

Atletiek interhoër 2016
Переглядів 8 тис.8 років тому
Affies Atletiekinterhoër 2016
Affies Atletiekinterhoër 2016
Переглядів 7358 років тому
Affies Atletiekinterhoër 2016
Affies Kunstekampus 2016
Переглядів 1,5 тис.8 років тому
Affies Kunstekampus 2016
Affies Atletiekinterhuis 2016
Переглядів 7 тис.8 років тому
Affie-atletiekinterhuis 2016
Affies Matrieks 2015
Переглядів 32 тис.8 років тому
Affies groet sy matrieks van 2015.
Affies 95
Переглядів 6 тис.9 років тому
Affies 95
Skemeraandherinnering * Loch Lomond
Переглядів 4,2 тис.9 років тому
Affie-koor o.l.v. Hannelize du Plessis, 2004-CD. Choir of the Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria (Choir of the Afrikaans High School for Boys, Pretoria, South Africa, 2004)
Johann Gottfried Walther Concerto Albinoni
Переглядів 1,3 тис.9 років тому
Johann Gottfried Walther Concerto del Sigr. Tomaso Albinoni, Allegro. Hans-Joachim Trappe an der Domorgel, Hildesheim
Oh Shenandoah
Переглядів 1,1 тис.9 років тому
Affie-koor o.l.v. Hannelize du Plessis, 2004 (Koor van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria)

КОМЕНТАРІ

  • @Reensification
    @Reensification 4 місяці тому

    Trots dat ek in 2004 kon deel wees van die Choir Olympics. Medalje staan in my kantoor.

  • @cececece5459
    @cececece5459 5 місяців тому

    As ek mag vra, hoekom is dit net meestal wit kinders.

  • @machielmarais
    @machielmarais 2 роки тому

    Ai ek miss julle boys. Sien julle manne weer met die reunie

  • @PATRIOT0111
    @PATRIOT0111 2 роки тому

    Hallo leden van het Affiekoor. In 2004 hebben jullie een concert gegeven in de RK kerk te RIJSSEN. Enkele leden hebben toen bij ons in huis geslapen. Mijn vraag is, zijn er nog video opnames van dit optreden? ik zou ze graag ontvangen. Groet Gertjan Meulenkolk

  • @kareldupreez9432
    @kareldupreez9432 3 роки тому

    Goeie video Dirk! hoendervleis

  • @ilanarappard3656
    @ilanarappard3656 3 роки тому

    Sien die post sê 2004? Nee. Dié was vroeër. My broer was deel van die koor wat dié gesing het. Gee my hoendervleis elke keer. Love Affie kore ❤

    • @dirktaljard4004
      @dirktaljard4004 3 роки тому

      Illana, baie dankie vir jou kommentaar. Die lied het op die 2004-CD verskyn, maar die CD het ook opnames ingesluit wat voor 2004 gemaak is. Ek het dit nie so verduidelik nie.

  • @Wildebees1982
    @Wildebees1982 4 роки тому

    Baie dankie vir die video, Dirk. Ons het die in 1996 in my standerd 6 jaar ook gesing, onder die leiding van Hannelize en Gisela. Ons het daardie jaar deur Europa getoer en die in die kapelle daar gesing. Was ń ongelooflike belewenis. En hier sit ek vandag in Kanada en luister na die Choral Choir op die radio op ń Sondag oggend toe hulle Shanendoah speel (opgevoer deur ń koor uit Vancouver). My onmiddelik terug gevat na die koor dae, wat wraggies die lekkerste deel van hoërskool was.

    • @dirktaljard4004
      @dirktaljard4004 4 роки тому

      Anthonie, baie dankie vir jou rekasie. Ek was vir 'n hele paar jaar die koororganiseerder. My twee seuns was ook in die koor. Beide het die geleentheid gehad om saam met die koor oorsee te gaan.

  • @wilmatheron4679
    @wilmatheron4679 4 роки тому

    Fantasties ! .... mis die Affie koor musiek wat vir meer as 5 jaar deel van ons lewe was -... nou is my kinders al volwassenes met kinders

  • @corriedebeer799
    @corriedebeer799 5 років тому

    nie net by affies nie, daar is ander skole wat jou karakter kan gee.

  • @backseat_surfer8906
    @backseat_surfer8906 6 років тому

    Affies is n gooie skool

  • @tecnoworker
    @tecnoworker 6 років тому

    Excellent interpretation and sonority .... Thanks for loading it ....

  • @berloumyburgh206
    @berloumyburgh206 8 років тому

    College!!!

  • @gaynes82
    @gaynes82 8 років тому

    great video

  • @gaynes82
    @gaynes82 8 років тому

    great vic

  • @Inventor-de2iu
    @Inventor-de2iu 8 років тому

    Regte Affie - gees! ATID

  • @dirktaljard5387
    @dirktaljard5387 8 років тому

    Maahir, ek weet nie. Doen asseblief by die vervaardiger navraag. www.mightyfine.co.za/

  • @maahirkooreyshi8361
    @maahirkooreyshi8361 8 років тому

    Wat is die lied se naam

    • @toolsrus3588
      @toolsrus3588 6 років тому

      paul reeves - the smile of a child

  • @maahirkooreyshi8361
    @maahirkooreyshi8361 8 років тому

    Wat is die lied se naam

  • @maahirkooreyshi8361
    @maahirkooreyshi8361 8 років тому

    Wat is die lied se naam

  • @maahirkooreyshi8361
    @maahirkooreyshi8361 8 років тому

    ek gaan affies toe volgende jaar

  • @Werries1994
    @Werries1994 9 років тому

    Ongelooflik! #AffieTrots