- 451
- 320 472
Marius De Vos - My Unieke Musiek Skatkis
Приєднався 11 лип 2015
My unieke musiekskatkis met skaars en geskiedkundige snitte!
You Can't Sit Down - The Thunderbolts
Die Thunderbolts was 'n unieke “beat” orkes van Johannesburg en was almal broers van een groot musikale familie, wat onder die wakende oog van hul goedhartige vader baie goed gevaar het in die Goudstad en omgewing. Rudolph het die sang en tromme behartig; Nathan het die leierkitaar gespeel; Sammy was op ritme kitaar en Eddie op die bas. Die vier seuns se ouderdom met die opname van hul album in 1968 het gewissel van 16 tot 21. Hulle het destyds ook regoor die land op versoek gaan speel, van verskeie nagklubs in Johannesburg, veral in Hillbrow, tot met danse in o.a. Port Elizabeth, Mafeking, Grahamstad en Lydenburg. Hulle het 'n wonderlike en lewendige musiekstyl gehad, en het die “pop & soul” treffers van daardie dae 'n nuwe sprankel gegee met hul vrolike en opgewekte musikale vertolkings. Sover bekend hul enigste album, getiteld “The Thunderbolts Strike”, het 12 snitte bevat met ‘n skitterende verwerking van die Britse popgroep The Equals se reuse treffer, “Baby Come Back”, wat onder hul hande selfs ‘n Afrikaanse titel, “Rudy Kom Terug”, gekry het, en boonop ook gesamentlik in Afrikaans en in Engels opgedis word! Hulle het ook ‘n briljante weergawe opgeneem van die Amerikaner Don Covay se treffer “Mercy, Mercy”. Hul skitterende instrumentale snitte sluit in “The Jive Samba” en “You Can’t Sit Down”. Diè baie skaars album, beslis vandag ‘n groot versamelaarsdroom, is destyds uitgegee deur RPM Records. Ek kan ongelukkig geen verdere inligting van die orkes opspoor nie.
Переглядів: 53
Відео
The Jive Samba - The Thunderbolts
Переглядів 8814 днів тому
Die Thunderbolts was 'n unieke “beat” orkes van Johannesburg en was almal broers van een groot musikale familie, wat onder die wakende oog van hul goedhartige vader baie goed gevaar het in die Goudstad en omgewing. Rudolph het die sang en tromme behartig; Nathan het die leierkitaar gespeel; Sammy was op ritme kitaar en Eddie op die bas. Die vier seuns se ouderdom met die opname van hul album in...
Mercy, Mercy - The Thunderbolts
Переглядів 6514 днів тому
Die Thunderbolts was 'n unieke “beat” orkes van Johannesburg en was almal broers van een groot musikale familie, wat onder die wakende oog van hul goedhartige vader baie goed gevaar het in die Goudstad en omgewing. Rudolph het die sang en tromme behartig; Nathan het die leierkitaar gespeel; Sammy was op ritme kitaar en Eddie op die bas. Die vier seuns se ouderdom met die opname van hul album in...
Rudy Kom Terug (Baby Come Back) - The Thunderbolts
Переглядів 10814 днів тому
Die Thunderbolts was 'n unieke “beat” orkes van Johannesburg en was almal broers van een groot musikale familie, wat onder die wakende oog van hul goedhartige vader baie goed gevaar het in die Goudstad en omgewing. Rudolph het die sang en tromme behartig; Nathan het die leierkitaar gespeel; Sammy was op ritme kitaar en Eddie op die bas. Die vier seuns se ouderdom met die opname van hul album in...
Silwer Snare - Dirkie De Milander (Met Tiewie Fourie)
Переглядів 17821 день тому
Dirk Jacobus De Milander is gebore op 01 Maart 1940 in Wynberg, Kaapstad. Op die ouderdom van tien het hy met die kitaar begin speel, en merendeels net saam met sy vader, wat die viool en mondfluitjie bespeel het. Hy het so goed gevorder dat hy in 1955, op die jonge ouderdom van 15, saam met sy neef Tiewie Fourie (dis reg Oom Japie Laubscher se banjo-koning!) twee snitte opgeneem het vir ‘n pra...
Warm Snare - Dirkie De Milander (Met Tiewie Fourie)
Переглядів 11721 день тому
Dirk Jacobus De Milander is gebore op 01 Maart 1940 in Wynberg, Kaapstad. Op die ouderdom van tien het hy met die kitaar begin speel, en merendeels net saam met sy vader, wat die viool en mondfluitjie bespeel het. Hy het so goed gevorder dat hy in 1955, op die jonge ouderdom van 15, saam met sy neef Tiewie Fourie (dis reg Oom Japie Laubscher se banjo-koning!) twee snitte opgeneem het vir ‘n pra...
Spoorweg Settees - Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels
Переглядів 43121 день тому
Die Koning van die konsertina, Oom JAPIE LAUBSCHER, het sy debuutopname in 1952 saam met sy Ysterplaat Kêrels (& 'n Nooi) gemaak. Die orkes tydens die geskiedkundige gebeurtenis het bestaan uit Oom Japie (konsertina), Louis Fourie (basviool), Tiewie Fourie (banjo & kitaar), Oom Jaap Opperman (kitaar) en Tant Sus Opperman (kitaar). Laasgenoemde was ook die enigste vrou wat ooit in Oom Japie se o...
Loskop Polka - Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels
Переглядів 39621 день тому
Die Koning van die konsertina, Oom JAPIE LAUBSCHER, het sy debuutopname in 1952 saam met sy Ysterplaat Kêrels (& 'n Nooi) gemaak. Die orkes tydens die geskiedkundige gebeurtenis het bestaan uit Oom Japie (konsertina), Louis Fourie (basviool), Tiewie Fourie (banjo & kitaar), Oom Jaap Opperman (kitaar) en Tant Sus Opperman (kitaar). Laasgenoemde was ook die enigste vrou wat ooit in Oom Japie se o...
O So - Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels (Met Basie Beyers)
Переглядів 19128 днів тому
Die Koning van die konsertina, Oom JAPIE LAUBSCHER, en sy legendariese orkes speel op die 78-spoedplaat uit 1960 iets heel "anders". Oom Japie op die mondfluitjie, sy enigste twee kommersiële opnames op die instrument, en dan as gaskunstenaar saam met hom Basie Beyers (van die Ons Landers Orkes) op die mandolien! Die twee instrumente vul mekaar pragtig aan op hierdie twee skitterende eie kompos...
Koekemakrank - Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels (Met Basie Beyers)
Переглядів 17328 днів тому
Die Koning van die konsertina, Oom JAPIE LAUBSCHER, en sy legendariese orkes speel op die 78-spoedplaat uit 1960 iets heel "anders". Oom Japie op die mondfluitjie, sy enigste twee kommersiële opnames op die instrument, en dan as gaskunstenaar saam met hom Basie Beyers (van die Ons Landers Orkes) op die mandolien! Die twee instrumente vul mekaar pragtig aan op hierdie twee skitterende eie kompos...
Soutrivier - Tiewie Fourie
Переглядів 13428 днів тому
In 1957 maak Tiewie Fourie sy debuut solo-opnames vir Juweel-plate, en dit met ‘n skitterende 78-spoedplaat bevattende twee snitte, die tradisionele “Doodloopstraat” en een van sy eie komposisies “Soutrivier”. Hy het kort daarna nog twee snitte opgeneem, “Boomstraat” en “Jannie Sê”, wat toe saam met die vorige twee deur Juweel as ‘n verlengde kortspeler (“EP”) in hul reeks “Musiek Deur Die Jare...
Doodloopstraat - Tiewie Fourie
Переглядів 15328 днів тому
In 1957 maak Tiewie Fourie sy debuut solo-opnames vir Juweel-plate, en dit met ‘n skitterende 78-spoedplaat bevattende twee snitte, die tradisionele “Doodloopstraat” en een van sy eie komposisies “Soutrivier”. Hy het kort daarna nog twee snitte opgeneem, “Boomstraat” en “Jannie Sê”, wat toe saam met die vorige twee deur Juweel as ‘n verlengde kortspeler (“EP”) in hul reeks “Musiek Deur Die Jare...
Sarie's Shuffle - Tieffie Fourie
Переглядів 22128 днів тому
By dieselfde opnamesessie in 1960 waar Oom Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels (waarvan Tiewie Fourie natuurlik ‘n seniorlid was) vir Rand-plate agt 78’s opgeneem het, het Tiewie ook ‘n soloplaat opgeneem met die twee tradisionele snitte “Boegoeberg Beat” en “Sarie’s Shuffle” daarop. Die ou drukkersduiwel het met die druk van die plaat ook sy draai kom maak, en sy naam is verkeerdelik gespel...
Boegoeberg Beat - Tieffie Fourie
Переглядів 22428 днів тому
By dieselfde opnamesessie in 1960 waar Oom Japie Laubscher & Sy Ysterplaat Kêrels (waarvan Tiewie natuurlik ‘n seniorlid was) vir Rand-plate agt 78’s opgeneem het, het Tiewie ook ‘n soloplaat opgeneem met die twee tradisionele snitte “Boegoeberg Beat” en “Sarie’s Shuffle” daarop. Die ou drukkersduiwel het met die druk van die plaat ook sy draai kom maak, en sy naam is verkeerdelik gespel as “Ti...
Karroobos Polka - Japie Laubscher Met Jean Du Plessis & Sy Radio Orkes & Jannie Fourie
Переглядів 16928 днів тому
Die Koning van die konsertina, Oom JAPIE LAUBSCHER, het in 1955 sy eerste van vyf 78-spoedplate saam met Jean Du Plessis se legendariese radio orkes opgeneem. Die plaat bevat twee skitterende eie komposisies van Japie nl. "Zimba" en "Karroobos Polka". Die nogal skaars plaat is uitgegee deur Gallotone op GE 720. Die meeste lede van Jean se orkes het natuurlik ook vir Japie se eie orkes gespeel. ...
Zimba - Japie Laubscher Met Jean Du Plessis & Sy Radio Orkes & Jannie Fourie
Переглядів 13328 днів тому
Zimba - Japie Laubscher Met Jean Du Plessis & Sy Radio Orkes & Jannie Fourie
Onder Die Ou Akkerboom - Japie Laubscher & Sy Orkes
Переглядів 234Місяць тому
Onder Die Ou Akkerboom - Japie Laubscher & Sy Orkes
Bettie Seties - Japie Laubscher & Sy Orkes
Переглядів 150Місяць тому
Bettie Seties - Japie Laubscher & Sy Orkes
Oupa Jan Se Seties - Japie Laubscher & Die Windmaker Kêrels
Переглядів 336Місяць тому
Oupa Jan Se Seties - Japie Laubscher & Die Windmaker Kêrels
Wip Wip - Japie Laubscher & Die Windmaker Kêrels
Переглядів 457Місяць тому
Wip Wip - Japie Laubscher & Die Windmaker Kêrels
Tant Koek Se Hoenderhaan - Japie Laubscher & Sy Orkes
Переглядів 821Місяць тому
Tant Koek Se Hoenderhaan - Japie Laubscher & Sy Orkes
Sasihlezi Nentombi Yami (Waiting For A Train) - Philemon Mogkhosi
Переглядів 76Місяць тому
Sasihlezi Nentombi Yami (Waiting For A Train) - Philemon Mogkhosi
Lentelied - Mimi Coertse & Victor Graff
Переглядів 70Місяць тому
Lentelied - Mimi Coertse & Victor Graff
Heimwee - Mimi Coertse Met Victor Graff
Переглядів 75Місяць тому
Heimwee - Mimi Coertse Met Victor Graff
Is There Anybody Here - Kings Messengers Quartet
Переглядів 3392 місяці тому
Is There Anybody Here - Kings Messengers Quartet
Lord I Want To Be A Christian - Kings Messengers Quartet
Переглядів 2002 місяці тому
Lord I Want To Be A Christian - Kings Messengers Quartet
On My Journey Home - Kings Messengers Quartet
Переглядів 2462 місяці тому
On My Journey Home - Kings Messengers Quartet
When The World Is On Fire - Kings Messengers Quartet
Переглядів 2382 місяці тому
When The World Is On Fire - Kings Messengers Quartet
Fantastic
Thanks hey... greetings!
Of many many years back when l was 15years. Listened to this music still. Really awesome
Hi Mathew, yes it stays beautiful after all these years hey! Greetings
Jesus is great aha
This music😭😭
Leuk, zoiets hoor je niet vaak
Mooi is maar Mooi
Wow wow wow! Never heard of them 🤘🎸🤘
Thanks Marq, until I got the vinyl they were also unknown to me. Greetings!
Onse mense.
Dankie Louis, en hulle was puik hoor! Musiekgroete
There music is so touching and reviving
@@mutelomweene1703 Without a doubt... greetings to you!
@mariusdevos63-777 likewise.. Compliments of the season
Julle is top
Hoor ek 'n stoomlokomotief?😘
Hi George, dis ons dae daai! Musiekgroete...
Ai te mooi.
Dankie Piet, musiekgroete!
Nou vat jy my terug! Ek herken vir Dirkie. Dis 'n Gibson SG wat hy daar vashou. My jinne. Baie jare gelede laas vir Dirkie gesien. Eintlik al vergeet van hom. Ek sal bietjie uitvind.
Dankie Louis, waardeer! Groete
Dankie Marius!
Plesier George... groete
Nog 'n mooi snit. Lekker Balke!
Dankie Louis... musiekgroete
Puik Marius, vir jou groot werk om diemooi kultuurskatte met ons te deel.
Baie dankie Willie, waardeer hoor! Musiekgroete vir julle!
Fantastic!!!
Thanks Marq... Greetings!
Hier speel Pa Tiewie op sy 1956 Gibson Les Paul 'Gold top' kitaar en sy ou Gibson 'valve' versterker ritme kitaar. Unieke klank.
Dankie Louis, interessant man! Ja jou vader Oom Tiewie was darm maar skitterend hoor! Groete
Pragtig gedoen. Jy red ons erfenis. 🎉
Dankie Louis, en net 'n plesier hoor. Groete
'Vintage' Tiewie Fourie! Die lied is in die Boereorkes kompetisie gespeel saam met Mynie Reyes se orkes. Gehelp om daardie rondte te wen. Let op hoeveel meer gerond is sy spel teenoor die vorige plasings. Dankie Marius. Uitstekende 'skoonmaak' na ons meer aanvaarbare digitale weergawe. Dit vat my terug.😊
Groot plesier Louis! Legendariese klanke man!
Dankie Marius vir al die interessante vergete musiek wat jy vir ons bring om weer na te luister. Die penniefluit is pragtig so saam met die banjo.
Groot plesier Nola! Ek vermoed dit moet wyle Oom Fred Wooldridge wees wat daar speel, en soos jy sê pragtig nè! Groete...
Ek wonder of daar 'n Reuntjie was saam met die Tieffie.. 😂 Daar het baie sulke foute deurgeglip daardie jare. Tegnologie was 'non existent' in daardie tye. 'n Tikfout was maar aan die orde van die dag en heel aanvaarbaar.
Lol... oor die jare so agtergekom al die spelfoute... en dit het op die ou end sekere uitreikings juis uniek gemaak... so bv. is Barry Jarman se eerste plaat uitgegee as Berrie Jaarman! Musiekgroete!
'Windmaker Kêrels' wow! Later Ysterplaat Kêrels. Joh dis Vintage Japie. Mooi
Hierdie opname is gedoen voor Pa Tiewie sy Gibson Mastertone banjo gekoop het. Sy banjo styl nog in die kinderskoene. Hy het baie verbeter met die Gibson. Wens ek het geweet wie die penniefluit speel....? Baie dankie vir mooi onthou wat opkom by my!
Dankie Louis, en net 'n plesier! In dieselfde era het Oom Fred Wooldridge ook opnames vir Rand-plate gemaak, so ek sal my kop op 'n blok sit dis hy wat daar speel. Ek het egter nie vaste bewyse dat dit hy is nie. Groete...
As enigste oorlewende kind van Pa Tiewie waardeer opreg jou moeite met hierdie snitte van Pa. Kudos my maat. ❤
Absoluut 'n voorreg en net 'n eer om so legende se bydrae behoue te laat bly! Musiekgroete Louis!
@mariusdevos63-777 'n stukkie geskiedenis. Oupa Louis Fourie het in die Welkom Boereorkes gespeel en hulle het altyd by Oupa hulle se huis in Ysterplaat geoefen. Pa was baie jonk. Swannie (seker Swanepoel) was hulle banjospeler. Hy het op 'n Gibson TB11 banjo gespeel. Was baie presies. Banjo is na elke oefening onder 'n stoflap toegemaak. Pa was verlief op die banjo van Swannie en het skelmpies die banjo uitgehaal en in die buite toilet gaan speel tot hy dit baas geraak het. Dan weer stoflappie mooi netjies terug gesit. Groot was die verbasing toe Pa eendag vra vir 'n banjo en tot almal se skok heel vaardig daarop kon speel toe Oupa Louis vir hom een aanskaf. Sy geheim het hy met ons gedeel. Hy het op gevorderde ouderdom vir hom 'n Gibson TB11 gekoop (dalk die einste Swannie s'n as ek reg onthou). Dit was vir hom 'n hoogtepunt in sy musiekloopbaan. Die Mastertone was egter steeds die een op al die TV opnames ens. Klank was beter en langer nek. Maar die TB11 was soos stukkie goud opgepas, stoflappie en al. 😇😊😁
Lekker om n Saterdag te begin. Dankie mater.
Plesier Piet... mooi dag vir julle!
Hy kon maar Marius, absolute meester gewees! Dankie vir die oplaai, jy krap hulle omtrent uit!
Dankie Leon, stem saam met jou... ek gaan kyk om al my 78's van hom op te sit!
Hier kan mens hoor hoekom Japie Laubscher d konsertina koning genoem word❤
Sonder twyfel Marge... groete
Hierdie nommertjie baie lanklaas gehoor. Dankie my musiek mater👍🎶
Groot plesier Marge... musiekgroete!
Sommer 'n vinnige "trip down memory lane"👍🐾
Dankie Marge... groete!
Marius daardie liedjie bring herinneringe terug van my kinderdae. Baie dankie dat jy altyd hierdie musiek skatte met ons deel.
Groot plesier Nola... musiekgroete
Dankie Marius dis n pragtige liedjie
Groot plesier en dankie Nola! Groete...
Pragtige opname Marius, regtig 'n skat wat jy ontdek het, dankie!
Dankie Leon, ja hy bly maar die konsertina koning nè! Musiekgroete
Dankie!
@@georgeadams1955 Plesier George... musiekgroete!
Uitstekend Marius, baie dankie!
Dankie my groot vriend en regterhand! Musiekgroete...
Sjoe Marius, dis omtrent 'n skat wat jy ontdek het, baie dankie!
Dankie en plesier Leon! Musiekgroete
Baie dankie Marius.
Dankie James, musiekgroete...
SO MOOI.. LAAT MY TERUG VERLANG NA BATAVIA STRAAT... KOOS VOS WAS ONS BUURMAN MET TANNIE ELLEN EN KINDERS LESLEY EN LINDA..
Hi Tinus, jy was bevoorreg om hom te ken man... groete daar!
Fantastic gospel singer's
Thanks Mathew! Yes, they were superb!
Baie mooi 🙏🙏🙏🙏🙏
I have been listening to the king's messengers for the last 40 years. My favourite quartet ever.
❤❤❤altyd wonderlik om na die manne stemme te luister. . .baie dankie Marius
Groot plesier Dirk... musiekgroete!
Baie interessant Marius. Ek het nie geweet dat daar "swart" musikante was wat country gesing het nie. Die man sing baie mooi
Dankie Nola, ja in eie reg ook 'n legende nè! Musiekgroete
Beautiful Music.. my favourite group…🥰🥰🥰🥰thanks for the uploads…
Hi Charles, only a pleasure man! Greetings
Dit is Pragtig!! Hou so aan sing?? ❤❤❤❤
Bly jy geniet dit... musiekgroete
Dankie Marius, pragtige suiwer stem
Plesier Nola! Musiekgroete...
Lekker geluister Marius. Dankie vir deel.
Groot plesier julle... groete
The quartet is now in Heavenly Glory! Their hymns will forever be sealed in my heart ❤️. What a powerful team of worshippers in the ministry of singing.
Absolute legends my friend! Greetings
This timeless music never fades. I am now 50, still listening to it for more than 30 years now.
For sure Nasson... greetings to you!
BROTHER, I REALLY APPRECIATE, THESE SONGS ARE THE ONES THAT LED TO MY CONVERSION. I HAVE ONE REQUEST: IN MY COUNTRY I CANT ACESS THEM. IF I SEND U MY CONTACT, WOULD YOU SEND THEM AUDIOS VIA WHATSAPP?
Hi Kalimbira, send me your e-mail adress... greetings
It warm me deep deep in my heart
Dankie Piet... musiekgroete