- 202
- 203 309
FAK DIGITAAL
South Africa
Приєднався 9 бер 2016
Welkom
BY FAK DIGITAAL
Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.
Kom kuier saam met die FAK op UA-cam en ontdek 'n nuwe wêreld van die Afrikanergeskiedenis.
Vir meer inligting besoek www.afrikanergeskiedenis.co.za
BY FAK DIGITAAL
Die FAK is ’n toekomsgerigte kultuurorganisasie wat ’n tuiste vir die Afrikaanse taal en kultuur bied en ons trotse Afrikanergeskiedenis positief bevorder.
Kom kuier saam met die FAK op UA-cam en ontdek 'n nuwe wêreld van die Afrikanergeskiedenis.
Vir meer inligting besoek www.afrikanergeskiedenis.co.za
Відео
FAK BELA-wet: LOS MY SKOLE UIT!
Переглядів 563 місяці тому
My naam is ITUMELENG MALULEKE, ’n trotse Afrikaanse Tsonga-meisie! “Daar word beweer dat Afrikaanse skole (ander) uitsluit of verdeeldheid saai. Dit kan nie verder van die waarheid wees nie. Afrikaanse skole gaan nie oor die velkleur van ’n kind nie. DIT GAAN OOR DIE KOESTERING VAN ’N TAAL WAT ONS LIEFHET.” Só sê Itumeleng Maluleke. Stem NOU om Afrikaans in ons skole te HOU, want “Afrikaanse sk...
FAK-Jeugsimfonieorkes by die NG-Moedergemeente in Kroonstad (30 JUN 2024)
Переглядів 735 місяців тому
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Jeugsimfonieorkes het in Junie vanjaar Vredefort, Sasolburg en Kroonstad besoek in ’n opwindende toer deur die Vrystaat. Jaco van Staden, dirigent van die JSO, sê hierdie toer is gereël nie net om die jong musikante die geleentheid te gee om voor ’n breër gehoor te speel nie, maar ook om orkesmusiek weer lewe te gee in die platteland. Die...
Die FAK-Jeugsimfonieorkes - Sarie Marais
Переглядів 515 місяців тому
Sedert die stigting van die eerste FAK-Jeugsimfonieorkes in 2022, het hulle gegroei tot ’n volwaardige orkes met 24 lede, met musikante van so jonk as 14 jaar oud. In 2024 het die Jeugsimfonieorkes ’n interprovinsiale toer meegemaak en die land geïnspireer met hul talent en weergawe van die bekende “Sarie Marais”, wat hulle in Kroonstad opgevoer het.
Ek is die FAK!
Переглядів 215 місяців тому
Dis 𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐯𝐫𝐢𝐞𝐧𝐝𝐬𝐤𝐚𝐩𝐝𝐚𝐠! Vier dit saam met ons, want saam is ons die FAK. #EkIsDieFak
Vandag in die Geskiedenis | 1 Mei 2017
Переглядів 738 місяців тому
Karel Schoeman, ’n Afrikaanse skrywer, vertaler en historikus, sterf op hierdie dag in 2017.
Die Sneeukoningin
Переглядів 138 місяців тому
Die Sneeukoningin, een van Hans Chistian Anderson se sprokies
Kundramus | Digitale kunsuitstalling, April
Переглядів 178 місяців тому
Kundramus | Digitale kunsuitstalling, April
Vandag in die geskiedenis | 17 April 1948
Переглядів 388 місяців тому
Vandag in die geskiedenis leer die FAK jou van belangrike gebeure in die Afrikaner se geskiedenis. Kyk, leer en ervaar die geskiedenis saam met die FAK. Op hierdie dag is die Hugenotemonument onthul.
Vandag in die Geskiedenis | 11 April 1981
Переглядів 699 місяців тому
𝗩𝗔𝗡 𝗔𝗚 𝗜𝗡 𝗜𝗘 𝗚𝗘𝗦𝗞𝗜𝗘 𝗘𝗡𝗜𝗦 Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 11 April: afrikanergeskiedenis.co.za/11-april/
Vandag in die geskiedenis | 5 April 1941
Переглядів 419 місяців тому
𝟭𝟵𝟰𝟭 - 𝗣𝗶𝗲𝘁𝗲𝗿 𝗛𝘂𝗴𝗼 𝗡𝗮𝘂𝗱𝗲́, 𝘀𝗸𝗶𝗹𝗱𝗲𝗿 (* 𝟮𝟯 𝗝𝘂𝗹𝗶𝗲 𝟭𝟴𝟲𝟴) Pieter Hugo Naudé is in die distrik Worcester, Kaapland, gebore. Hy studeer kuns in Londen, München en Fontainebleau en ook in Italië. Vanaf 1896 reis en skilder hy deur Suid-Afrika, waarna hy hom in Worcester vestig. Na verdere reise trou hy in 1915 en rig dan finaal sy bekende ateljee op Worcester in. Hy het vroeg reeds erkenning vir sy por...
KUNDRAMUS Digitale Kunsuitstalling | Maart 2024
Переглядів 1539 місяців тому
Kundramus is ’n projek van die FAK wat ons kunste, drama en musiek bevorder. In die Voortrekkermonument se Senotaafsaal word kunswerke van Suid-Afrika se topkunstenaars uitgestal. Hierdie wêreldklasmeesterstukke is te koop en kan in jou huis hang. Sien ons eerste digitale kunsuitstalling hier.
Vandag in die Geskiedenis | 27 Maart 1960
Переглядів 689 місяців тому
Vandag in die Geskiedenis | 27 Maart 1960
Vandag in die Geskiedenis | 19 Maart 1901
Переглядів 829 місяців тому
Vandag in die Geskiedenis | 19 Maart 1901
Vandag in die Geskiedenis | 15 Maart 1901
Переглядів 1049 місяців тому
Vandag in die Geskiedenis | 15 Maart 1901
Vandag in die Geskiedenis | 8 Maart 1822
Переглядів 3610 місяців тому
Vandag in die Geskiedenis | 8 Maart 1822
Die Slag van Majuba | 27 Februarie 1881
Переглядів 23610 місяців тому
Die Slag van Majuba | 27 Februarie 1881
Vandag in die geskiedenis | 17 Februarie 1838
Переглядів 14310 місяців тому
Vandag in die geskiedenis | 17 Februarie 1838
Die moord op Piet Retief | 6 Februarie 1838
Переглядів 22111 місяців тому
Die moord op Piet Retief | 6 Februarie 1838
Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939
Переглядів 28311 місяців тому
Die Ossewa-Brandwag | 4 Februarie 1939
Suid-Afrikaanse troepe gaan veg in Europa | 27 Januarie 1943
Переглядів 17011 місяців тому
Suid-Afrikaanse troepe gaan veg in Europa | 27 Januarie 1943
Psalm 23 in die verskillende Afrikaanse Bybelvertalings
Переглядів 5611 місяців тому
Psalm 23 in die verskillende Afrikaanse Bybelvertalings
𝗞𝗼𝗼𝘀 𝗱𝘂 𝗣𝗹𝗲𝘀𝘀𝗶𝘀, 𝗺𝘂𝘀𝗶𝗸𝗮𝗻𝘁 | 15 Januarie 1984
Переглядів 12011 місяців тому
𝗞𝗼𝗼𝘀 𝗱𝘂 𝗣𝗹𝗲𝘀𝘀𝗶𝘀, 𝗺𝘂𝘀𝗶𝗸𝗮𝗻𝘁 | 15 Januarie 1984
Vandag in die geskiedenis | 13 Januarie 1901
Переглядів 13311 місяців тому
Vandag in die geskiedenis | 13 Januarie 1901
𝐅𝐀𝐊 𝐏𝐨𝐩𝐩𝐞𝐤𝐚𝐬 | 𝐃𝐢𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐡𝐚𝐚𝐥 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐕𝐲𝐟 𝐒𝐰𝐞𝐦𝐦𝐞𝐫𝐬
Переглядів 6211 місяців тому
𝐅𝐀𝐊 𝐏𝐨𝐩𝐩𝐞𝐤𝐚𝐬 | 𝐃𝐢𝐞 𝐕𝐞𝐫𝐡𝐚𝐚𝐥 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐕𝐲𝐟 𝐒𝐰𝐞𝐦𝐦𝐞𝐫𝐬
Die geskiedenis gaan homself weer herhaal.
Van al NP van Wyk Louw se werke, hoekom die een...
Ek sit nou hier en huil want ek is so verskriklik ver weg van my huis af
Dankie vir hierdie reeks!! Ek leer so baie....❤
Dankie vir die verduideliking van die simbole.....
Pragtig
Dankie vir julle ,dat julle omgee vir ons erfenis!! Ons geskiedenis word al hoe meer vernietig deur idiote wat deur ons "regering" ondersteun word......😢
Dankie dat die waarheid uit kom
So waar.
Good day - we can save the steam locomotives and wagons. Who do I contact at FAK?
Baie dankie jy ons geskiedenis weer vertel. So hou ons ons voorouers se nagedagtenis lewend.🙏🙏❤
Tragies
Dankie vir die verskriklike geskiedenis van daardie vreeslike dag.......😥😥😥😥
Dankie vir die byhou v hierdie geskiedenis.
The children are our future.
My pa het gedien in die Suid Afrikaanse Weermag in Italie in die Tweede Wereld Oorlog. Hy sou sekerlik teleurgesteld gewees het om te weet dit word herdenk met fotos van die Boere Oorlog.
“Deur ons vêr-verlate vlaktes met die kreun van ossewa,ruis Die Stem van ons geliefde,van ons land Suid-Afrika.”
Ek weet nie. Sal bietjie uitvind.
@ Charlize Theron: ons is nou 50 wat Afrikaans praat.
'n Kleurvolle Kunstenaar wat nog lewe en sy kuns saam met ons geniet. Dankie vir die vrolikheid, vreugde en vriendelikheid.
Alissa, meisie jou Afrikaans is pragtig end suiwer. Jy klink oortuigend Afrikaans.
En Dankie Jannie du Toit, jou bydrae is van onskatbare waarde.
Ongelooflik. Dit het 16 jaar gevat, in Soutmansland nogal, om my te laat besef het hoe Afrikaans ons eintlik is. Ons praat ons taal beter, ons luister meer na ons musiek. Daar is niks wat naby kom aan ń Afrikaanse rolprent/teater skets of musiek om die lang winter aande in bedwang te hou in hierdie gevriesde eiland aan die westekant van Europa nie…
Awesome, Os Trots Op Julle Kunstenaars ♥️🌹👏💯🌹🕊️🌿
Julle is baie oulik!
Het hierdie baie geniet...soek meer lesesings v hierdie historikus
I thought the Boers used Mausers, thus their fire superiority?
I believe they did along with other older models of all types. The Mauser were 5 shot.
The Boere only got the Mausers in the second Anglo- Boer war. Along the duration of the war the Boere got hold of the English Lee-Metford rifles (because they were plentiful) and taught the English a lesson in marksmanship with their own arms.
not in the 1st boer war@@anthonywilson7304
Meer van ons se geskiedenis. Asseblief.
heel goed gedaan met de Stem, het is goed dat het is en de Volkslied van Suid Afrika
Die Realiteit: Afriforum het leiding gevat met verstand, en hul posisie is by ver die beste. Hul is reg, Ons MOET SELF. maar, hoe beveilig ons wat ons doen? Buurtwag alleen is nie genoeg nie, PVT sekuriteit MOET Beter opleiding doen en buurte beveilig. Gemeenskappe moet water en voedel verseker...HOE? Ons het parke en erwe so ons moet kos plant en water putte grou!!! Ek vra altyd, hoe het hulle in antieke tye te werk gegaan sonder tegnologie??? ANTWOORD: MANNEKRAG. Die laaste ding is, ons moet opphou bang wees vir die dreigemente.... ONS MOET SE.... ONS SAL NIE WAPENS NEERLE NIE, ONS SAL NIE ONS BUURTE OPOFFER NIE, ONS SAL NIE VIR ONS VYAND LUISTER NIE. VRUGTE BOME, GROENTE TUINE, WATERPUTTE, BURGER BESKERMING.
Wow Dis pragtig
WOW!!! It is amazing to see these Russian students talk Afrikaans - it is mindblowing to think that somewhere unexpected someone is speaking Afrikaans just from studying it! These students sound close to the real thing!
English please
Regtig jou ou suurpruim.
Dankie vir julle omgee en harde werk
Hello from Australia. Great respect and admiration to the Boer fighters.
Goeie genade luister na daai afrikaans. Baie mooi julle!
DANKIE, JULLE IS CHAMPIONS
Ai,wat het van ons eens trotse land geword?..😥😥😥
Ek wens julle wat so oor geskiedenis praat, kan dit regkry. Boere en Afrikaners is nie dieselfde nie. Doen navorsing
Brokstukkies wat sin maak en inlig!
Uitstekende opsomming en perspektief.....
Dankie!
Liewe Annalise ons mis jou so😢
Alisa- Jy praat pragtige Afrikaans - jy klink soos 'n ware boer. Groete uit PIETERMARITZBURG! (dis 'n kak plek- moenie hiernatoe kom nie- besoek eerder Orania!)
Baie, baie, baie dankie vir die video! ñ Kosbare skat nou op UA-cam vir almal beskikbaar!
is Wolraad Woltemade deel van die skool kurrikulum in Duitsland?
Wonderlik 😁😁😁
Ons moet nooit vit Totius vergeet nie, hy het so baie gedoen vir Afrikaans
Volgens die boek oor Eugene Marais se lewens verhaal het Sammy Marks, ń jood, in ruil vir sy betrokkenheid by die beeld. Die lisensie gekry om ń Jenewer distileerder op te rig.
Very nice
Speaks better afrikaans than me ! Uitstekend mense !