Gereformeerde Kerk Welkom
Gereformeerde Kerk Welkom
  • 256
  • 16 340
Het jy My lief? / Johannes 21:15-17
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens die erediens van die Gereformeerde Kerk Welkom op Sondag 3 November 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Johannes 21:15-17. Die fokusgedeelte vir die preek is Johannes 21:15-17. Die tema van die preek is: Het jy My lief?
Переглядів: 27

Відео

Daar kan weer lewe in die kerk kom / Esegiël 37:1-14
Переглядів 86Місяць тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens die gesamentlike erediens van die Gereformeerde Kerke Welkom en Odendaalsrus op Sondag 27 Oktober 2024 (Hervormingsondag) in Gereformeerde Kerk Welkom se kerkgebou. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Esegiël 37:1-14. Die hele gedeelte (Esegiël 37:1-14 is ook die fokusgedeelte vir die preek. Die tema van die preek is: Daa...
Jesus Christus is ons Verlosser en Middelaar / 1 Timoteus 2:5-6, Heidelbergse Kategismus Sondag 5-6
Переглядів 432 місяці тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 20 Oktober 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is 1 Timoteus 2:1-7. Die fokus is 1 Timoteus 2:5-6 en Heidelbergse Kategismus Sondag 5-6. Die tema van die preek is: Jesus Christus is ons ware Verlosser en Middelaar.
God straf én God vergewe / Eksodus 34:6-7 en Heidelbergse Kategismus Sondag 4
Переглядів 292 місяці тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 13 Oktober 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Eksodus 34:1-7. Die fokus is Eksodus 34:6-7 en Heidelbergse Kategismus Sondag 3. Die tema van die preek is: God straf én God vergewe.
Hoe vér het die mens nie geval nie! / Romeine 3:9-20 en Heidelbergse Kategismus Sondag 3
Переглядів 1492 місяці тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 6 Oktober 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Romeine 3:9-20. Die fokus is Heidelbergse Kategismus Sondag 3. Die tema van die preek is: Hoe vér het die mens nie geval nie!
Ons sondige aard en vyandskap teen God / Romeine 8:7 en Heidelbergse Kategismus Sondag 2
Переглядів 332 місяці тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 29 September 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Romeine 8:1-17. Die fokus is Romeine 8:7 en Heidelbergse Kategismus Sondag 2. Die tema van die preek is: Ons sondige aard en vyandskap teen God.
Ons erfenis is vir ons mooi / Psalm 16 en Heidelbergse Kategismus Sondag 1
Переглядів 483 місяці тому
Hierdie is ’n video-opname van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 22 September 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Psalm 16. Die fokus is Psalm 16:2,5-6 en Heidelbergse Kategismus Sondag 1. Die tema van die preek is: Ons is erfenis is vir ons mooi.
Gelukkig is die wat rein harte het / Matteus 5:8 / Preek tydens erediens 8 September 2024
Переглядів 343 місяці тому
Hierdie is ’n video van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 8 September 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Matteus 5:1-12. Die fokusvers is Matteus 5:8. Die tema van die preek is: Gelukkig is die wat rein harte het. ’n Rein hart! Dít is wat ’n burger in die koninkryk van die hemel het. Dít is wat ’n dissipel van Jesus het. Dít is wat...
Gelukkig is die wat barmhartig is / Matteus 5:7 / Preek tydens erediens 18 Augustus 2024
Переглядів 364 місяці тому
Hierdie is ’n video van die preek tydens Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 18 Augustus 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is: Lukas 10:25-37. Die fokusvers is: Matteus 5:7. Die tema van die preek is: Gelukkig is die wat barmhartig is. Wanneer ons van ander se swaarkry en ellende hoor, kry ons hulle jammer. As jou jammer vir die persoon daartoe lei dat...
Gelukkig is die wat sagmoedig is / Matteus 5:5 / Erediens 4 Augustus 2024
Переглядів 304 місяці тому
Hierdie is ’n video van Gereformeerde Kerk Welkom se erediens op Sondag 4 Augustus 2024. Die prediker is ds. Jannie van der Schyff. Die Skriflesing is Filippense 1:27-2:11. Die fokusvers is Matteus 5:5. Die tema van die preek is: Gelukkig is die wat sagmoedig is. Matteus 5:5 sê: “Gelukkig is die sagmoediges.” Hoe moet ons dit verstaan? Wat beteken dit om sagmoedig te wees? In die preek op hierd...
Die kerk word vervolg, maar God se koninkryk brei uit / Handelinge 8:1-8 /Erediens 11 Februarie 2024
Переглядів 3910 місяців тому
Die kerk word vervolg, maar God se koninkryk brei uit / Handelinge 8:1-8 /Erediens 11 Februarie 2024
Die verskil tussen haat en liefde / Handelinge 7:54-60 / Preek tydens erediens 4 Februarie 2024
Переглядів 3910 місяців тому
Die verskil tussen haat en liefde / Handelinge 7:54-60 / Preek tydens erediens 4 Februarie 2024
God werk vir dié wat op Hom wag / Jesaja 64:4 / Preek tydens erediens 21 Januarie 2024
Переглядів 1210 місяців тому
God werk vir dié wat op Hom wag / Jesaja 64:4 / Preek tydens erediens 21 Januarie 2024
Almal wat dors is, kom na die Water / Jesaja 55:1 / Erediens 7 Januarie 2024
Переглядів 10211 місяців тому
Almal wat dors is, kom na die Water / Jesaja 55:1 / Erediens 7 Januarie 2024
Ons droom van vrede / Jesaja 2:1-5 / Preek tydens erediens 25 Desember 2023 (Kersdag)
Переглядів 6611 місяців тому
Ons droom van vrede / Jesaja 2:1-5 / Preek tydens erediens 25 Desember 2023 (Kersdag)
Christus is ons vrede / Efesiërs 2:14-16 / Erediens 17 Desember 2023
Переглядів 36Рік тому
Christus is ons vrede / Efesiërs 2:14-16 / Erediens 17 Desember 2023
Godsdiens behels om op te offer / Romeine 12:1 / Erediens 19 November 2023
Переглядів 34Рік тому
Godsdiens behels om op te offer / Romeine 12:1 / Erediens 19 November 2023
’n Kerk wat bedreig word, bid / Handelinge 4:23-31 / Erediens 5 November 2023
Переглядів 32Рік тому
’n Kerk wat bedreig word, bid / Handelinge 4:23-31 / Erediens 5 November 2023
Die eerste vervolging van Christene / Handelinge 4:1-22 / Erediens 22 Oktober 2023
Переглядів 28Рік тому
Die eerste vervolging van Christene / Handelinge 4:1-22 / Erediens 22 Oktober 2023
Begrafnisdiens Rika Kruger - Donderdag 28 September 2023
Переглядів 32Рік тому
Begrafnisdiens Rika Kruger - Donderdag 28 September 2023
Ter aarde bestelling Rika Kruger - Donderdag 28 September 2023
Переглядів 135Рік тому
Ter aarde bestelling Rika Kruger - Donderdag 28 September 2023
Christus se boodskap aan ’n sterwende kerk / Openbaring 3:1-6 / Erediens 16 Julie 2023
Переглядів 74Рік тому
Christus se boodskap aan ’n sterwende kerk / Openbaring 3:1-6 / Erediens 16 Julie 2023
Christus se boodskap aan kerk in verdrukking en armoede / Openbaring 2:8-11 / Erediens 11 Junie 2023
Переглядів 68Рік тому
Christus se boodskap aan kerk in verdrukking en armoede / Openbaring 2:8-11 / Erediens 11 Junie 2023
Ons geestelike moeder - pilaar en fondament van die waarheid / 1 Timoteus 3:15 / Erediens 14Mei 2023
Переглядів 51Рік тому
Ons geestelike moeder - pilaar en fondament van die waarheid / 1 Timoteus 3:15 / Erediens 14Mei 2023
Staan jou plek vol in ons gemeente / Romeine 12:3-8 / Erediens 7 Mei 2023
Переглядів 51Рік тому
Staan jou plek vol in ons gemeente / Romeine 12:3-8 / Erediens 7 Mei 2023
Ons stem nie oor alles saam nie - Hoe nou gemaak? / Romeine 14:1 / Erediens 23 April 2023
Переглядів 66Рік тому
Ons stem nie oor alles saam nie - Hoe nou gemaak? / Romeine 14:1 / Erediens 23 April 2023
Here, dankie vir die oorwinning oor die dood / 1 Korintiërs 15:57 / Erediens 9 April 2023
Переглядів 84Рік тому
Here, dankie vir die oorwinning oor die dood / 1 Korintiërs 15:57 / Erediens 9 April 2023
Praat mekaar moed in / 1 Tessalonisense 5:11 / Preek tydens erediens 2 April 2023
Переглядів 92Рік тому
Praat mekaar moed in / 1 Tessalonisense 5:11 / Preek tydens erediens 2 April 2023
Aanvaar mekaar as geloofsfamilie / Romeine 15:7 / Erediens 26 Maart 2023
Переглядів 83Рік тому
Aanvaar mekaar as geloofsfamilie / Romeine 15:7 / Erediens 26 Maart 2023
Ons is deur een Gees gedoop tot een liggaam / 1 Korintiërs 12:13 / Erediens 19 Maart 2023
Переглядів 81Рік тому
Ons is deur een Gees gedoop tot een liggaam / 1 Korintiërs 12:13 / Erediens 19 Maart 2023

КОМЕНТАРІ