De Bos Garage
De Bos Garage
  • 11
  • 1 071
@DEBOSSGARAGE hier moet ons wat gooi.
Sal @debosgarage se wal hou vir die water wat kom? Jano en sy Fiat 1180 maak gou klaar.
Переглядів: 26

Відео

Probleem op die Isuzu shocks.
Переглядів 13Рік тому
My bakkie se shocks wou breek en is die olan maak om reg te maak. #debosgarage #isuzu
Waar was ek die afgeloope ruk? Nuwe plek en nuwe dinge!
Переглядів 18Рік тому
Ek was so bietjie stil op die sosial midia maar nou is ek terug met meer plaas videos. Kyk uit vir dit wat kom!
Piket Ploegdag 11 Junie 2022
Переглядів 572 роки тому
Piketklub hou weer vanjaar 'n gewilde ploegdag die 11 Junie 2022 op Eendekuil.
Hoe lyk die ploegdag trein op Eendekuil vir die 11 Junie 2022
Переглядів 3382 роки тому
Kom ons kyk hoe lyk die ploeg, dans en kamp trein op Eendekui vir Piketklub se ploegdag. Onthou van die Moeggeploegdaas wat die aand gaan gehou word.
12 May 2021
Переглядів 193 роки тому
12 May 2021
Hoe lyk 'n nat clutch.
Переглядів 93 роки тому
Hoe lyk 'n nat clutch.
Ford 3600
Переглядів 274 роки тому
Ford 3600
Kawasaki kg550b
Переглядів 5364 роки тому
Kawasaki kg550b
13 August 2020
Переглядів 194 роки тому
Wolseley WD 8
12 August 2020
Переглядів 94 роки тому
12 August 2020

КОМЕНТАРІ

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Ek is self in die proses om ń blade op ń 780DT te sit. Moet net eers die trekker aan die loop maak.

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Nou weet ek hoe om die spring te compress. Dankie! Man is nooit te oud om te leer nie.

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Grootgeword met Wolseley's. Is waar ek leer skel het...

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Ja swaer. Lockdown was nie maklik nie.

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Lekker om darem te sien dis nie net my plek wat so effe moet reggepak word nie 😂

  • @gideonstrydom8242
    @gideonstrydom8242 Рік тому

    Pragtig!!! As ek nader was, sou julle sukkel om my weer daar weg te kry!