talkUBUNTU
talkUBUNTU
  • 388
  • 431 477
Die Nagtegaal Toergids.
Johan Allers (AllesAfrikaans) gesels met Lee-Ann Coetzee Noemdoe, die toergids in die Kango-grotte wat toeriste bekoor met haar pragtige vertolking van Schubert se Ave Maria.
Переглядів: 211

Відео

Geroep vir meer. Hoe om suksesvol te leef
Переглядів 30День тому
Hykie Berg, bekende akteur, topverkoperskrywer en entrepreneur, gee praktiese riglyne oor hoe jy suksesvol kan leef. Hykie inspireer jou en gee raad oor hoe ook jy jou drome kan waarmaak: Bou selfdissipline; tree doelbewus; raak ontslae van verskonings; los die slagoffermentaliteit; vind uit wat jou dryf; ontleed jou verskonings en besef watter denkpatrone nie geldig is nie. Jy hoef nie bloot ’...
Maak jou eie potgooi en meer met Mariette Snyman
Переглядів 8128 днів тому
Wil jy graag jou eie ‘potgooi’ opneem as 'n spesiale geskenk vir iemand ná aan jou hart? Johan Allers (AllesAfrikaans) gesels met die bekroonde Suid-Afrikaanse joernalis Mariette Snyman, die vervaardiger en aanbieder van die weeklikse potgooi-reeks Calm, clear & helpful. www.mariettesnyman.co.za/ In ‘n onderhoud wat Mariette rustig met jou sal voer, sal sy jou begelei om jou gedagtes en gevoele...
Loop deur Vuur Cobus Visser
Переглядів 69Місяць тому
In 'n Wêreld Waar Die Kans Teen Hom Gestapel Word, Trotseer Een Man Die Lot. Deur hierdie lewe in te stap met 'n erge bloedingsversteuring, het die broosheid van Cobus Visser se liggaam die moontlikheid van 'n normale bestaan uitgedaag. Van die gesin waarin hy gebore is tot die gesin wat hy gekies het, het hemofilie sy vermoë uitgebrei om fisies met die wêreld te verbind. Maar Cobus se gedagtes...
In die verkeerde liggaam gebore
Переглядів 169Місяць тому
Die klein seuntjie het sy geslagsdele met 'n tou "afgebind" om soos 'n meisie te lyk. Chris(tien) Odendaal het in 2009 vir sy vrou Anaat, hul seun en hul dogter vertel sy is transgender en met die proses begin om haar geslag te verander. Die transgender vrou wat in 1962 as Christiaan Gerald gebore en in Januarie 1988 met Anaat getroud is, vertel hoe sy stelselmatig Christien geword het.
Die Menslike Leuenverklikker - Lizette Volkwyn
Переглядів 86Місяць тому
Lizette Volkwyn, kenner van menslike leuenopsporing, is een van slegs twee gesertifiseerde menslike leuenverklikkers in Suid-Afrika, opgelei om valshede akkuraat te identifiseer. Benewens haar kundigheid in leuenopsporing, is Lizette ook 'n Meesterlewensafrigter en 'n Meester NLP-praktisyn, wat spesialiseer in kommunikasievaardighede. Sy word internasionaal erken vir haar vaardighede en bydraes...
AJ Opperman ontvang Orde van die Beiteltjie
Переглядів 512 місяці тому
Ek gesels met die bekende Kuns en Vermaaklikheids-joernalis, AJ Opperman wat so 'n week of wat gelede die Cordis Trust, Afrikaanse Woordkunsakedemie se 2024 Orde van die Beiteltjie ontvang het. AJ ontvang die toekenning vir sy onteenseglike en toegewyde bydrae, gegrond op deeglike navorsing, tot die bewusmaking van die rol van Suid-Afrikaanse kunstenaars oor dekades heen en die eiesoortige en u...
Nico Schamrel ontvang die Orde van die Goue Pen 2024
Переглядів 772 місяці тому
Ek gesels met Nico Schamrel, die ontvanger van die 2024 Cordis Trust Woordkunsakademie toekenning, Die Orde van die Goue Pen. Nico ontvang die toekenning vir sy buitengewone bydrae tot die handhawing en bevordering van die Afrikaanse woordkuns deur daadwerklik sigbaar geleenthede tot deelname en publikasie te skep, deur deernisprojekte bewustheid te skep en 'n verskil te maak en lees by die jeu...
Die Taallimpiese Spele
Переглядів 552 місяці тому
Ek gesels met Barry Müller, Nasionale Projekte Hoof van die FAK oor die Taallimpiese Spele (26 Julie tot 11 Augustus. Dit is op die oomblik algemeen bekend dat die Olimpiese Spele tans in Parys plaasvind. Hier bult sportmanne en -vroue hul spiere om te sien wie is onder meer die vinnigste, het die langste asem of kan die akkuraatste skiet. Wat dalk minder bekend is, is dat die Federasie van Afr...
Die Goeie Nuus Fabriek
Переглядів 463 місяці тому
Ek gesels met Erich Posthumus, bestuurder van die Goeie Nuus-fabriek en organiseerder van die Godly Revolution-jeugfees. Die Goeie Nuus Fabriek is 'n opheffingsmaatskappy wat meestal in skole, kerke en met gesinne werk om die morele welstand van die jeug te verbeter en ook om te help dat hul potensiaal en leierskap ontwikkel word. Die maatskappy se slagspreuk is "stories van hoop vir 'n nuwe ge...
'n Ander Land geskryf deur Sidney Gilroy
Переглядів 673 місяці тому
Hierdie verhaal het vir die eerste keer in Desember, 2024 op LitNet verskyn as inskrywing vir die Langenhoven Gedenkfonds Wetenskapsfiksiekompetisie Hy was op die plaas toe die eerste bomme val. Dit was laataand. Die werkers het reeds na hul blyplek gegaan. Hy het op die stoep gesit. ’n Blikbeker swartkoffie in sy hand. Voorgelees deur Johan Allers
Dankie Amanda
Переглядів 533 місяці тому
Amanda Greeff is 'n skrywer/digter wat 'n besondere bydrae tot die Afrikaanse storie-erfenis gemaak het. Sy het ons met haar Padkampstories ('n Cordis Trust publikasie) in 'n tydvak geplaas waarvan meeste mense onbewus is. Dit is pragtig verwerk deur Deon Meiring en later deur Johan Allers wat dit wye radio blootstelling gegee het. Amanda is betrokke by deerniswerk en het die Orde van die kruik...
Verhoudinge tussen Afrikaners en Hongare, 1652-2023
Переглядів 765 місяців тому
'n Nuwe boek werp lig op die unieke historiese én hedendaagse bande tussen Afrikaners en Hongare. Afrikaners en Hongare het as twee skynbaar uiteenlopende kultuurgemeenskappe, aan verskillende uiteindes van die aarde, dalk meer in gemeen as wat dit op die oog af mag lyk. Boonop kan Afrikaners as ’n minderheidsgroep in Suid-Afrika, soos in die verlede, vandag nog kers opsteek by die politieke le...
Frieda van den Heever gesels oor SPOORSNY
Переглядів 4075 місяців тому
Spoorsny is Frieda van den Heever (ook bekend as stemkunstenaar, radio-aanbieder en regisseur) se eerste vollengte Afrikaanse album. Hierdie album is gebore uit hunkering, soos meeste ander musiek. Die lewe moes spore laat voor sy kon sny - snitte maak, tracks opneem, instink vertrou. Die spore loop deur landskappe van verlies, verlange, vrae, ekstase, hoop, liefde: lewe … en veral lewe na die ...
Die Stem van Suid Afrika 1
Переглядів 4865 місяців тому
Die Stem van Suid Afrika 1
Met haar hart op haar mou
Переглядів 3685 місяців тому
Met haar hart op haar mou
Hou vas - Afrikaans word 100!
Переглядів 817 місяців тому
Hou vas - Afrikaans word 100!
Wat doen die Suid Afrikaanse burgerregte-organisasie, Solidariteit, in Europa?
Переглядів 3057 місяців тому
Wat doen die Suid Afrikaanse burgerregte-organisasie, Solidariteit, in Europa?
Boermedia, 'n geregverdige/redelike oproep vir vryheid of gister se drome?
Переглядів 3 тис.7 місяців тому
Boermedia, 'n geregverdige/redelike oproep vir vryheid of gister se drome?
Die droom van 'n eie "volkshuis".
Переглядів 2,4 тис.8 місяців тому
Die droom van 'n eie "volkshuis".
Die Verhaal van Afrikaners se Verlede
Переглядів 4918 місяців тому
Die Verhaal van Afrikaners se Verlede
Wil jy sien hoe lyk die hemel
Переглядів 1969 місяців тому
Wil jy sien hoe lyk die hemel
William Horne Brief uit Amsterdam
Переглядів 309 місяців тому
William Horne Brief uit Amsterdam
Sonneblomme en Sneeu in Oekraïne
Переглядів 959 місяців тому
Sonneblomme en Sneeu in Oekraïne
2024 Dertig Jaar Demokrasie met Pieter Groenewald
Переглядів 2729 місяців тому
2024 Dertig Jaar Demokrasie met Pieter Groenewald
Kersgroete uit Nederland saam met Vickie de Beer
Переглядів 1559 місяців тому
Kersgroete uit Nederland saam met Vickie de Beer
116 RASWETTE IN POST-APARTHEID SUID AFRIKA
Переглядів 7010 місяців тому
116 RASWETTE IN POST-APARTHEID SUID AFRIKA
Afrikaanse kultuurfees in Nederland
Переглядів 13910 місяців тому
Afrikaanse kultuurfees in Nederland

КОМЕНТАРІ

  • @kotieviljoen7559
    @kotieviljoen7559 7 днів тому

    Hoe goed onthou ek nie Esmé se program nie.😢❤

  • @alanjones9655
    @alanjones9655 10 днів тому

    THE ONLY LIES AND DECEPTIONIS BY THE RATTERS MOUTH.HES FILLING YOU ALL WITH SO MUCH BULLSHIT.PUTINS IN A MAJOR PANIC RIGHT NOW.WHY ARE YOU ALL LETTING BEING FOOLED BY AN AMERICAN CRIMINAL A PURE RAT WHO GETS PAID BIG BUCKS TO FILL YOUR HEADS WITH PROPOGANDA.NOTHING BETTER FOR PUTIN TO HAVE A AMERICAN WEAPONS ADVISOR AND EX MARINE EX CON DANGEROUS SXX OFFENDER.HE HAS A GRUDGE WITH HIS HOMELAND.LISTEN CAREFULLY AND IF YOU CANT READ IN IF WELL ALL I CAN SAY IS YOU POOR RUSSIANS ARE EASILY LED.I DONT KNOW WHAT WILL HAPPEN BUT UKRAINE ARE A FORCE TO BE RECKONED WITH.THERE IN RUSSIA AND CRIMEA AND RUSSIAN ELITES ARE PULLING THERE HAIR OUT.I THINK BEFORE XMAS PUTIN WILL BE ASSASSINATED AS THATS WHAT THE KREMLIN DOES.HE HAS ALREADY PUT QUESTION MARKS OVER RUSSIAS SOVEREIGNTY.ITS SO BAD HES BEGGING MISSILES WEAPONS FROM IRAN AND NORTH KOREA.WHAT POWERFUL COUNTRY DOES THAT UNLESS THERE WORRIED.DONT LISTEN TO THIS RAT.WEN ALL THIS IS OVER WITH THAT WEASEL HAS TO GO HOME HES ALREADY MADE THOUSANDS OF AMERICAN ENEMYS AND IVE ALSO HEARD HE WILL BE CHARGED FOR THAT MOUTH ANDHIS ASSETS BANK AND HOUSE WILL BE FROZE.HE WILL BE ANOTHER JOHN LENNON

  • @castleknock19
    @castleknock19 13 днів тому

    Crimea was always Russian and president Putin was right in taking it back after the coup in Ukraine. west didn’t honor the Minsk agreements and never had any intention of doing so.They wanted to cut off a port for the Russian navy .

  • @guylancaster2055
    @guylancaster2055 23 дні тому

    Sachs is wholly responsible for the political and economic disaster that Russia is today

  • @giggling_boatswain
    @giggling_boatswain 25 днів тому

    I have spoken to many Russians and it turned out that it is important for Russians not just to end the conflict, but they want to see that people in the West understand the true reasons for the conflict. And this, as we know, is the holy grail that no one should see. Our media is making colossal efforts to hide the reasons (remember this mantra coming from every iron - "unprovoked aggression of Russia"). And we are surprised to learn about the steps of NATO and Russia over the past 30 years that no one has told us about before. Or rather, only Russia spoke, but was immediately labeled Kremlin propaganda and was not published. Have any of you looked for information in the Russian-speaking segment? The answer is simple - no one. That is, with the Internet, no one has lifted a finger to find out the Russian point of view. Just for reference (maybe someone did not know) - the Internet can translate pages (surprise, surprise). But avoid American browsers or search engines if you want to find something. It is proven - other non-American search engines find more and more diverse information about China or Russia. The conclusion is simple - Google filters information.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    ​Christiaan , as jy besig is om die transgenderbeweging Bybels te probeer verdedig, dwaal jy, en moet jy en jou mededwalendes waarlik tot die ware Here Jesus Christus en sy Woord bekeer voor dit ewig te laat is asb. Jy het jou naam en voorkoms verander, maar jy het steeds 'n manlike Y-chromosoom soos wat God se bedoeling met jou skepping was.

  • @mindsharping
    @mindsharping Місяць тому

    Ek vertrou op syfers, en my Tarotkaarte.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie Місяць тому

    Christiaan Gerald en talkUBUNTU, God maak nie foute nie. Bekeer waarlik tot die ware Here Jesus Christus voor dit vir jou ewig te laat is asb.

    • @christianageraldineodendaa8799
      @christianageraldineodendaa8799 Місяць тому

      Baie Dankie Hanno, Ek het Jesus Christus my Verlosser in my lewe nou dat ek tevredenheid in my lewe gekry het deur Jesus Christus wat my gebede verhoor het na soveel jare van liggaamlike stryd, vir wie ek moes gewees het van die begin af of vir wie ek nou is as 'n vrou en Moeder vir my kinders. Ek weet God maak nie foute nie maar elke ding in die lewe het 'n doel in die lewe. Ek sal dan nie my vrou ontmoet het en kinders by haar gekry het nie. Ek lewe nou dag tot dag in die Genade van my Redder en Verlosser Jesus Christus. Ek het 'n wilde lewe gevoer en geen respek vir my mede-mens gekoester nie of voorheen nie. Hoe kon ek my naaste lief hê as ek myself nie lief voorheen was nie? (Matt 22:37-39 ; Mrk 12:31 ; Gal 3:28 ; Efe 4:32 ;) Daar is baie mense wat (Matt 7) nie na kom nie en net veroordeel voor die voet, so Hanno, ek Christien vra jou nou gaan kyk graag na (Matt 5:29-30 ; 1Kor 1:17-1Kor 2:16) en dan kom gee jy weer jou kommentaar dit vrae ek jou nou in Jesus Christus se naam, met baie liefde.

    • @HannoVisagie
      @HannoVisagie Місяць тому

      @@christianageraldineodendaa8799 , as jy besig is om die transgenderbeweging Bybels te probeer verdedig, is jy verkeerd en moet jy jou waarlik tot die ware Here Jesus Christus en sy ware Woord bekeer voor dit vir jou en jou medemisleides ewig te laat is, asb.

    • @HannoVisagie
      @HannoVisagie Місяць тому

      ​@@christianageraldineodendaa8799, as jy besig is om die transgenderbeweging Bybels te probeer verdedig, dwaal jy, en moet jy en jou mededwalendes waarlik tot die ware Here Jesus Christus en sy Woord bekeer voor dit ewig te laat is asb. Jy het jou naam en voorkoms verander, maar jy het steeds 'n manlike Y-chromosoom soos wat God se bedoeling met jou skepping was.

    • @christianageraldineodendaa8799
      @christianageraldineodendaa8799 Місяць тому

      Hi Hanno, baie mooi gestel!! Dan verduidelik vir my, is jy Dan Nou 'n Kenner in my medisie agtergrond of Lui jy dit net af wat in my lewe gebeur het? Dan Moet jy vir my verduidelik hoekom is daar versukende Gene soos YYX, XXY, ens. Nou is my vraag is dit Dan God se Doel of is dit Dan teen God se wil? Jy het 'n mis vatting in die lewe. Jou vrou of ma het nog nooit verwagtend gewees Nie !!! Alle babbas wat verwag word is die basiese geslag (SEX) vroulik voor 16 week van swangerskap. Hanno jy het dit Nie sekker geweet Nie, dit is hoekom jy kan oordeel of on-ingelig oor die ontwikkeling van die lewe!!!

  • @christianageraldineodendaa8799
    @christianageraldineodendaa8799 Місяць тому

    Baie Dankie Nico, en Baie Dankie aan al die "TransGender" persone vir julle ware persoonlikheid, wees trots op julle self.en wie julle is. Ek wil elke persoon wat verstaan wat ons moet deur gaan bedank. Die gevare van die wêreld se geweld, geoordeel word en sommer ook doods-dreigemente in die oë staar net om nie aanvaar te word in die samelewe nie. Die samelewe wil vir jou voorskryf wie en hoe jy, jou eie lewe moet leef. Ek wil graag voorstel die mense moet net 'n bietjie sit en luister na 'n "TransGender" persoon se innerlike stryd wat hulle het, dan besluit of dit menslik is of nie. Ons moet almal deur die lewe gaan. Ons kom almal in die lewe met nuks en ons gaan almal met nuks uit die lewe. Ons is almal mense met mense begeertes om net verstaan te word en aanvaar te word as mense.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel Місяць тому

    Ongelooflike verhaal - so nederig en menslik. Mag Christien alles wat kosbaar is, ontvang in oorvloed.

    • @christianageraldineodendaa8799
      @christianageraldineodendaa8799 Місяць тому

      Baie Dankie Nico, en Baie Dankie aan al die "TransGender" persone vir julle ware persoonlikheid, wees trots op julle self.en wie julle is. Ek wil elke persoon wat verstaan wat ons moet deur gaan bedank. Die gevare van die wêreld se geweld, geoordeel word en sommer ook doods-dreigemente in die oë staar net om nie aanvaar te word in die samelewe nie. Die samelewe wil vir jou voorskryf wie en hoe jy, jou eie lewe moet leef. Ek wil graag voorstel die mense moet net 'n bietjie sit en luister na 'n "TransGender" persoon se innerlike stryd wat hulle het, dan besluit of dit menslik is of nie. Ons moet almal deur die lewe gaan. Ons kom almal in die lewe met nuks en ons gaan almal met nuks uit die lewe. Ons is almal mense met mense begeertes om net verstaan te word en aanvaar te word as mense.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel Місяць тому

    Uiters interessant!

  • @euphrem6514
    @euphrem6514 Місяць тому

    Only America doesn't know that. If you have studied in Africa in highschool, in history geography modules it is clearly explained the agreement of minks. I think that is why Africa not really blaming Russia

  • @Alexander-Kurtz
    @Alexander-Kurtz 2 місяці тому

    "Pro Russian" Scott Ritter, is as reliable and credible as the Ukrainian propaganda, which is as egregious and ridiculous as the Russian propaganda.....

  • @francisg-digte2351
    @francisg-digte2351 2 місяці тому

    Hierdie is LIEFLIK!!! Dankie vir hierdie voortreflike onderhoud Johan Allers. Nico Schamrel... ons hys jou vlag hemelhoog!! Verskriklik trots op jou!!!!✌️❤️🔆Vrede. Luefde. Lig.

    • @NicoSchamrel
      @NicoSchamrel 2 місяці тому

      Baie dankie - waardeer Francis!

  • @antware
    @antware 2 місяці тому

    Dankie, het die geselsie geniet. Merkwaardige dame.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 2 місяці тому

    Uitstekend!

  • @MyriamRichardsdotter
    @MyriamRichardsdotter 3 місяці тому

    Kiddie d1ddler

  • @johnlaccohee-joslin4477
    @johnlaccohee-joslin4477 3 місяці тому

    What a clear headed man who spoke to the proffesor, never raised his voice and asked some really needed questions. I dont know which countrt he comes from by my deep regards to this gentleman, keep up the good work!!

  • @jacintochua6885
    @jacintochua6885 3 місяці тому

    Six huge corporation's controlled all western media . Think about this.

  • @hennie1963
    @hennie1963 3 місяці тому

    dit is n feit hy steel mense se geld

  • @stephensuddick1896
    @stephensuddick1896 3 місяці тому

    Sach's narrative surrounding the illegal invasion of Ukraine is contemptible. He should try walking into a Ukrainian bar and try to sell his abject drivel. See what happens.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 3 місяці тому

    'n Werkwaardige skrywer en digter.

  • @stevejefferson3250
    @stevejefferson3250 3 місяці тому

    This guy is dead now. Where did his "charity" got the money from?

  • @geoffmilner
    @geoffmilner 3 місяці тому

    Peter was a heroic fellow in the best tradition of bravery and selflessness. However, his geopolitical and historical knowledge and realities of this Western proxy war against Russia appeared to be based on emotions rather than factual understanding. Helping Ukrainians fight Russia hasn't helped the Ukrainians.

  • @BrendanStranger
    @BrendanStranger 3 місяці тому

    Boris Johnson stop the peace talks

  • @BoxFisH16
    @BoxFisH16 3 місяці тому

    Rip legende

  • @regalcoder4633
    @regalcoder4633 3 місяці тому

    Wat een held. Wat een gemis.

  • @milenkokoljancic8496
    @milenkokoljancic8496 3 місяці тому

    Thanks Mr Sachs for your honesty and bravery, each of your interviews justify my view of western democracy bullshed, any time I hear stupid phrases democracy, human rights...it makes me throw up or run urgently to the washroom to empty my bowels, that's how disgusting it is. You have to be so stupid or without a brain to digest all these lies and miseries.

  • @DebraStone-me5go
    @DebraStone-me5go 3 місяці тому

    Jy is n flippen oneerlikke blikslaarse leunaar van die eerste waters,,jy het baie geld van ons gesteel, Dan hou jy nog Jesus Christus ook nog voor in jou oneerlikheid, onthou net,,die dag Sal Kom van antwoord gee,,dit is ongelukkig hoe ons jou beskou,,,😢

  • @marna7325
    @marna7325 4 місяці тому

    Not written down, not a treaty. So if US signs the Budapest Accords, that's just a goal, if Bush mumbled something to Mikey G, that's written in sone. It's not about US. It's about Russian ambitions.

  • @louisschmidt1426
    @louisschmidt1426 4 місяці тому

    En die man is net oor Zuma bekommer.

  • @israeldavidleonrodriguez2887
    @israeldavidleonrodriguez2887 4 місяці тому

    Swart Afrikane boelie altyd Oos-Asiërs. Politieke korrektheid? Eat my short! Dit is werklik snaaks om te hoor "Swart lewens maak saak." in die VSA, maar sien alle boekwinkels is ongedeerd van daardie swart onluste!

  • @ceciliaduplessis5658
    @ceciliaduplessis5658 4 місяці тому

    Ek moet net byse, sedert die ontstaan van die VF plus het ek ook net vir hulle gestem.

  • @ceciliaduplessis5658
    @ceciliaduplessis5658 4 місяці тому

    Gesonde verstand was nog altyd reg. Baie trots op dr Pieter Groenewald.n Ware leier. Vir de Klerk het ek net veragting.

  • @tienienel4722
    @tienienel4722 5 місяців тому

    Goeie werk couzi love jou songs

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 5 місяців тому

    Viva dr Pieter Groenewald

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 5 місяців тому

    Stem V F Plus wat vir Afrikaner vryheid staan!!

  • @elsavandenberg5476
    @elsavandenberg5476 5 місяців тому

    Dit is goed Om weer daaraan herhinner te word, hoe Na aan God die ou boere Volk, Suid Afrikaner Vooryrekkers naby God geleef het en Hom aanbid het . Dit is tyd dat Suid Afrika Se kinders Terug Keer Na God toe, Hy is die oplossing Vir ons toekoms en Vrede. Amen, Prys ons Skepper .

  • @agnesuys9704
    @agnesuys9704 5 місяців тому

    Pragtig saam gestel.

  • @margaretcordier5443
    @margaretcordier5443 5 місяців тому

    Mooi produksie en is dit goed om weer in die geheue verfris te word met ons geskiedenis.

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 5 місяців тому

    Wat 'n goeie idee - My Geskiedenis - en puik produksie! Johan - jy oortref my verwagtinge! Welgedaan.

  • @PierreWheeler
    @PierreWheeler 5 місяців тому

    Briljante video! maak mens weer trots!!

  • @BusinessGamesAI
    @BusinessGamesAI 5 місяців тому

    I ❤ Jeffrey Sachs but I disagree with his take that the behaviour of the neocons is “stupid”. It’s anything but. They get all the benefits and carry none of the costs of this behaviour. This behaviour is absolutely rational and profitable for them. Yes, it’s bad for the USA as a whole-but since when do the Washington elites care about the USA as a whole? This is a perfect manifestation of the principal-agent problem; and it’s purely rational.

  • @hieronymusbrink8143
    @hieronymusbrink8143 5 місяців тому

    Pragtig en teer!

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 5 місяців тому

    Een miljoen stemme Vir dr Pieter Groenewald van VF Plus !!!!!!!!!!!!!

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 5 місяців тому

    Ek is Trots Blanke Afrikaner!!! Geloftedag my grondslag

  • @gerhardkroukamp7785
    @gerhardkroukamp7785 5 місяців тому

    Wat 'n wonderlike woordkunstenaar is jy nie Margaret! Uit die heel boonste rakke ❤

  • @NicoSchamrel
    @NicoSchamrel 5 місяців тому

    Uitstekend saamgestel! Pragtige werk deur Johan Allers en woordjuwele deur Margaret Cordier.

    • @margaretcordier5443
      @margaretcordier5443 5 місяців тому

      Baie dankie Johan vir jou kunstige produksie en moeite met fyn detail.

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 5 місяців тому

    Baie dankie vir mense soos Dr Pieter Groenewald baie dankie ons like julle ❤

  • @kristoffer16
    @kristoffer16 5 місяців тому

    The so called Maidan, please ur so brainwashed by MAGA.. why was Putin treathining Finland and Sweden to not part in Nato and when i happened didnt give a shit. Finland with longest boarder with Russia of all Nations!!!!! Because Putin has no chance of invading Nordic countries, thats why he dont care