- 32
- 57 754
BrainyMaths*
South Africa
Приєднався 11 кві 2020
BrainyMaths is gebasseer op die Suid-Afrikaanse CAPS Wiskunde Kurrikulum vir graad 8-12 leerders. Hierdie kanaal poog om wiskunde vir elke leerder en onderwyser so eenvoudig as moontlik te maak. My metodes is ook bedoel om sekere wanopvattings uit die weg te ruim sodat verdere leer vir die leerder meer sin maak.
Die memo is bekend
'n Motiverings video uit die wiskunde klas uit. Soms voel dit of on die die antwoord ken nie...maar dit is nie heeltemal die waarheid nie.
Переглядів: 173
Відео
Sirkel mtk'e 4 opsomming en voorbeeld
Переглядів 2484 роки тому
In die 4de video van hierdie reeks, vat ons al die stellings saam en maak 'n opsomming vir die leerder. Graad 11 meetkunde se uitdaging kom juis wanneer al die stellings deurmekaar gebruik word. Die kleurkodes word ook gebruik om 'n probleem saam op te los. Kry maar papier en pen en doen dit saam.
Sirkel mtk'e 3 raaklyne
Переглядів 1904 роки тому
Die raaklyn aan 'n sirkel. Hierdie video gee 'n leerder 'n vinnige opsomming van die stellings rondom 'n raaklyn aan 'n sirkel. Graad 11 Sirkel meetkunde in 'n kits.
Sirkel mtk'e 2 koordevierhoek
Переглядів 2654 роки тому
Hierdie video is die 2de in 'n reeks van 5 oor sirkel meetkunde vir die Graad 11 Wiskunde leerder. In hierdie video raak ons die stellings en reels van die koordevierhoek aan.
Sirkel mtk'e 1 middelpunt
Переглядів 2004 роки тому
Hierdie video is die eerste van 'n reeks van 5 videos oor die Gr11 sirkel meetkunde. Dit gee vir die kind 'n kort opsomming rondom die middelpunt van 'n sirkel.
sirkel mtk'e 5 stellings
Переглядів 6324 роки тому
Die maklike plan om stellings te leer vir almal wat niks van leer hou nie. Hierdie video wys die metode van hoe om elke stelling vir Gr 11 Sirkel meetkunde te bewys. Dit is nie die formele bewyse nie, maar is bedoel om die kind te help om 'n kort opsomming van hoe om dit te kan doen.
Funksies 2 Gr11 Parabool
Переглядів 2,4 тис.4 роки тому
Die parabool kan vir sommige kinders 'n groot uitdaging bied tot in die eindeksamen in gr 12. Hierdie video wys die impak van 'n translasie op die x-as en sal enige leerder help om die parabool beter te verstaan en te kan teken.
Funksies 3 Gr 11 Hiperbool
Переглядів 6 тис.4 роки тому
Hierdie video behandel die Hiperbool en kyk na die effek van 'n translasie in die x-as op die grafiek. Dit help ook 'n leerder om die grafiek te kan teken. Hierdie video sal waardevol wees vir gr 11 en 12 leerders wat hersiening van funksies wil doen.
Funksies 5 Gr 11 Opsomming en vergelykings
Переглядів 1,1 тис.4 роки тому
Hierdie video is die laaste van 'n reeks van 5 videos oor die grafieke van die funksies wat leerders in gr 10-11 behandel. In hierdie video som ek die 4 funksies op en wys hoe om die vergelykings van die grafieke te bepaal
Funksies 4 Gr11 eksponensieel
Переглядів 2,7 тис.4 роки тому
Hierdie video wys die impak van 'n translasie op die x-as in die eksponensiele grafiek en help leerders om hierdie grafiek maklik te kan teken.
Funksies 1 Gr 11 Inleiding
Переглядів 2,9 тис.4 роки тому
Hierdie video onderstreep die translasie van 'n grafiek in die x-as, wat die graad 11 werk van funksies is. Daarna kyk ons na die invloed op so 'n translasie op die reguitlyn funksie
Funksies 6b Gr 10 Vergelykings
Переглядів 2984 роки тому
In hierdie video behandel ek al 4 die funksies se vergelykings en hoe om die vergelyking van elke funksie te bepaal. Ek probeer kortliks vir die kinders metodes gee oor hoe om dit maklik te bereken.
Funksies 6a Gr 10 teken
Переглядів 1464 роки тому
In hierdie video teken ons al 4 die grafieke en wys vir die leerders wat is belangrik by elkeen om die grafieke te kan teken.
Funksies 5 Gr 10 Eksponensieel
Переглядів 4454 роки тому
Hierdie video behandel die eksponeniele grafiek en ondersoek die veranderlikes en die impak daarvan op die grafieke.
Funksies1 Gr 10 Inleiding
Переглядів 1684 роки тому
Hierdie video is die eerste van 'n reeks van 6 videos waarin ek die 4 funksies vir gr 10-11 leerders verduidelik. Die eerste is 'n kort opsomming van al die funksies en daarna is daar 'n video vir elke funksie in meer detail.
Vergelykings Gr 9 Eksponensiele vergelykings
Переглядів 1,2 тис.4 роки тому
Vergelykings Gr 9 Eksponensiele vergelykings
Vergelykings Gr 9 Kwadratiese vergelykings
Переглядів 2,4 тис.4 роки тому
Vergelykings Gr 9 Kwadratiese vergelykings
Vergelykings Gr 9 Liniere vergelykings
Переглядів 2,7 тис.4 роки тому
Vergelykings Gr 9 Liniere vergelykings
Wiskunde Gr 9 Faktorisering Groepering
Переглядів 3,1 тис.4 роки тому
Wiskunde Gr 9 Faktorisering Groepering
Faktorisering Gr 9 Kwadratiese 3 terme
Переглядів 2,4 тис.4 роки тому
Faktorisering Gr 9 Kwadratiese 3 terme
Dankie juffrouuuu😍🫶
baie dankie juffrou
Dankie, dit het my BAIE gehulp🙂
Thank you so much, you helped me out so much through the years appreciate it❤
Baie dankii dit help baie😊
Baie dankie ek het dit rêrig nodig gehad.
Nevermind - die antwoord bly mos dieselfde.
Is 4 dan nie die KGV van 4, 2 en 1 nie. Help asb.
Heeltemal reg...gelukkig is die antwoord nog dieselfde, maar dit vergemoeilik verseker die berekeninge indien jy nie die Kleinste veelvoud gebruik nie. Dankie vir die aandag hierop
Dankie antie
Baie dankie! Onsaglik baie gehelp!
Kill me now
My dogtertjie het eers die werk verstaan nadat sy hierdie video gekyk het.
Wonderlik om te hoor! Dankie
Dankie
Lekker om per ongeluk op een van my kollegas se video's af te kom. Goeie les!
Wiskunde Funksies: Hiperboliese Funksies payhip.com/b/59KId *Kliek op die PREVIEW knoppie om 'n gratis voorbeeld af te laai*
Wiskunde Funksies: Hiperboliese Funksies payhip.com/b/59KId *Kliek op die PREVIEW knoppie om 'n gratis voorbeeld af te laai*
!GGs!
Dankie, dankie, dankie
Baie dankie vir die goeie klas en inligting
Baie inspirerende boodskap en belangrik vir kinders om te weet. Dankie!
Dankie!
Baie dankie. Jou videos is BAIE oulik.
Baie dankie...ekt vandag gr 11 meetkunde opgelaai ook...ek glo dit kan ook waardevol wees.
Dit was nou n baie oulike video, kort en baie kragtig.