Yara Southern Africa
Yara Southern Africa
  • 24
  • 42 488
‘Bak en Boer’ saam met Yara en Bertus Basson | EPISODE 3: Viskopsop uit die Weskus.
Dit is inderdaad tyd vir die DERDE EPISODE van die boeiende reeks Bak & Boer! Ons maak iets anders: Viskop-Sop saam met Yara, Aartappel SA en bekende sjef; Bertus Basson.
Kom kuier saam om die kole en geniet die geselsies oor die reis van ‘n aartappel; grond tot mond.
🥔✨ 🌟 Yara: Wêreldleier in plantvoeding: Ontdek hoe Yara se innoverende plantvoedingsprodukte, oesopbrengste kan verhoog en ook 'n bydra lewer tot die groei van herlewingslandbou in Suid-Afrika.
🍽️ Met Bekende Sjef Bertus Basson Die Suid-Afrikaanse kookkuns-ikoon Bertus Basson wys ons hoe die nederige aartappel in die kombuis kan skyn. Met sy kundigheid en passie verander Bertus eenvoudige bestanddele in kulinêre meesterstukke.
🔍 Kundige insigte: Pieter Brink, Bestuurder van Landboukundige Dienste en Navorsing by Yara, deel sy diep kennis oor volhoubare boerderypraktyke. Ons hoor ook van dr. Carmen Muller van Aartappels Suid-Afrika, wat haar uitgebreide navorsing en kundigheid oor aartappelverbouing en die impak daarvan op die Suid-Afrikaanse landbou bring.
👉 Teken in op ons kanaal vir meer inspirerende episodes oor herlewingslandblou en kulinêre innovasie!
RESEP (In English)
Viskop Sop
Yield: 8 Portions
Prep Time: 45 minutes
Ingredients:
1kg Halved Fish Heads
500g Abby Potatoes, diced
2l Hot Water
3tbsp Canola Oil
1 Fennel Bulb, diced
4 Shallots, sliced
4 Garlic Cloves, Crushed
½ Large Leek, diced
30g Chopped Parsley
5 Bay leaves
1 Sprig of thyme
Salt to taste
Lemon to taste
Method:
• Start by heating a large pot and add the oil, shallots, fennel, leek and garlic to the pot and sweat it off.
• Once the veg starts to colour, add the potaotes, thyme and bay leaf.
• Neatly pack the fish heads on top of the vegetables and top up with water.
• Cook covered until the potatoes are tender for +- 30 minutes.
• Season the soup with salt and lemon, add the parsley right at the end and serve.
ENJOY!
Переглядів: 5 798

Відео

SECOND EPISODE of the captivating series Bak & Boer | Potato Noodles with a Kick
Переглядів 12 тис.3 місяці тому
Indeed, it's time for the SECOND EPISODE of the captivating series Bak & Boer! We’re making Potato Noodles with Yara, Potatoes SA, and renowned chef Bertus Basson. Join us around the coals and enjoy the conversations about the journey of a potato; from soil to plate. 🥔✨ 🌟 Yara: World leader in plant nutrition: Discover how Yara’s innovative plant nutrition products can increase crop yields and ...
Is jy DIGItalig? Yara se podcast-reeks; Koffie & Kennis, gesels lekker saam hieroor.
Переглядів 1333 місяці тому
IS JY DIGITALIG? Koffie & Kennis Podcast deur YARA Suid-Afrika. "Praat jy digitaal in landbou?" ondersoek hoe landboukundiges, produsente en ander belanghebbendes onder andere, digitale platforms en ander tegnologie gebruik. Die doel hiervan is om data te verwerk na inligting wat gebruik word om kennis toe te pas ten gunste van effektiwiteit, volhoubaarheid en winsgewendheid.
‘Bak en Boer’ saam met Yara en Bertus Basson | EPISODE 2: Aartappel Noedels met skop!
Переглядів 4,7 тис.4 місяці тому
Dit is inderdaad tyd vir die TWEEDE EPISODE van die boeiende reeks Bak & Boer! Ons maak Aartappel - Noedels saam met Yara, Aartappel SA en bekende sjef; Bertus Basson. AARTAPPEL NOEDELS Kom kuier saam om die kole en geniet die geselsies oor die reis van ‘n aartappel; grond tot mond. 🥔✨ 🌟 Yara: Wêreldleier in plantvoeding: Ontdek hoe Yara se innoverende plantvoedingsprodukte, oesopbrengste kan v...
‘Bak en Boer’ saam met Yara en Bertus Basson | EPISODE 1: Die beste 'Steak & Chips Sandwich'!
Переглядів 19 тис.7 місяців тому
Sluit by ons aan vir 'n boeiende reis van plaas tot op die kole, terwyl ons die deurslaggewende rol van aartappels in Suid-Afrika se voedselketting verken. 🥔✨ 🌟 Yara: Wêreldleier in plantvoeding: Ontdek hoe Yara se innoverende plantvoedingsprodukte, oesopbrengste kan verhoog en ook 'n bydra lewer tot die groei van herlewingslandbou in Suid-Afrika. 🍽️ Met Bekende Sjef Bertus Basson Die Suid-Afri...
#WFWY Nason Foods - Final Episode
Переглядів 178 місяців тому
WE ARE LIVE 🌾 Tune into our latest #WFWY episode with #NasonFoods. Comment below to let us know if you watched the episode.
#WeFarmWithYara Episode 3
Переглядів 538 місяців тому
Hennie returns to Nason Foods with Yara products and shares his knowledge on how to best apply Yara products on their crops to get the best results possible. #WeFarmWithYara Let us know in the comments if you have any questions.
#WFWY Nason Foods EP. 3 Teaser
Переглядів 58 місяців тому
The countdown has begun! Catch the latest (and last) #WFWY episode with #NasonFoods. Hennie and the #Yara team take Nason Foods through a variety of Yara products and demonstrate the best way to apply them for optimal crop health. The team also discuss harvesting potential. Tune into our Facebook page and UA-cam channel to catch the episode. - Facebook: / yarasouthafrica .
#WeFarmWithYara Episode 3 Trailer
Переглядів 88 місяців тому
In the next episode of #WeFarmWithYara we return to our friends at Nason Foods to guide them on the best Yara products to use as well as the correct application of the Yara products.
#WeFarmWithYara Episode 2 Pretorius Boerdery in Afrikaans
Переглядів 1449 місяців тому
Kom sluit aan by Danie van Staden, Yara verteenwoordiger, waar hy kuier by Pretorius Boerdery in Noordwes vir 'n insiggewende episode wat handel oor die verskil wat @YaraSouthAfrica maak vir sy gewasse en opbrengste. Het u enige vrae, los dit gerus hieronder.
#WFWY Episode 2 Promo
Переглядів 19 місяців тому
We are so excited to announce our second episode of #WeFarmWithYara will be airing this week! Here's what you can expect in the episode. Let us know what you think in the comments below. Music: Wholesome by Kevin MacLeod Link: incompetech.filmmusic.io/song... License: filmmusic.io/standard-license
#WeFarmWithYara Episode 1 Our Journey with Nason Foods
Переглядів 129 місяців тому
Our first episode of #WeFarmWithYara is here! Join Hennie, our agronomist, at Nason Foods for an insightful episode on how the Nason Foods team can improve their yields with the right Yara South Africa products. Have any questions for Hennie? Leave them in the comments below. Music: Silver Flame by Kevin MacLeod Link: filmmusic.io/song/4362-silver... License: filmmusic.io/standard-license Lotus...
#WeFarmWithYara Episode 1 Teaser
Переглядів 129 місяців тому
We are so excited for our first episode of #WeFarmWithYara. Check out our little sneak peek of the episode 😉
#WFWY Our Farmers' Journey Charl Höll [AF]
Переглядів 349 місяців тому
We spent some time with #CharlHoll, another impressed #customer. Tune in to find out how well Yara’s specialist crop nutrition solutions worked for #LakatTrading. #YaraSouthAfrica #KnowledgeGrows #WeFarmWithYara
#WFWY Our Farmers' Journey Hardu Prinsloo [AF]
Переглядів 189 місяців тому
We spent some time with #HarduPrinsloo, another impressed #customer. Tune in to find out how well Yara’s specialist crop nutrition solutions worked for #JGPBoerdery. #YaraSouthAfrica #KnowledgeGrows #WeFarmWithYara
#WFWY Our Farmers' Journey Paul Mashiloane [EN]
Переглядів 179 місяців тому
#WFWY Our Farmers' Journey Paul Mashiloane [EN]
Introducing #WeFarmWithYara - our farmers' journey
Переглядів 59 місяців тому
Introducing #WeFarmWithYara - our farmers' journey
#WFWY Our Farmers' Journey Wilhelm Liebenberg [EN]
Переглядів 99 місяців тому
#WFWY Our Farmers' Journey Wilhelm Liebenberg [EN]
Our Farmer’s Journey Turvey Broers Boerdery, Limpopo.
Переглядів 439 місяців тому
Our Farmer’s Journey Turvey Broers Boerdery, Limpopo.
Our Farmers Journey - Roy Fraser - Agronomist: Dr Mattison Farms, KZN
Переглядів 328Рік тому
Our Farmers Journey - Roy Fraser - Agronomist: Dr Mattison Farms, KZN
Optimaliseer jou plaas se potensiaal met Yara AllFarm!
Переглядів 329Рік тому
Optimaliseer jou plaas se potensiaal met Yara AllFarm!
YARA African Fertilizers NAMPO 2023
Переглядів 20Рік тому
YARA African Fertilizers NAMPO 2023
You think it, Yara does it - shaping the future with Allfarm.
Переглядів 171Рік тому
You think it, Yara does it - shaping the future with Allfarm.
Die Polsslag | A steady pulse connects us all.
Переглядів 8Рік тому
Die Polsslag | A steady pulse connects us all.

КОМЕНТАРІ