- 202
- 158 796
Sublevo Tutoring
South Africa
Приєднався 7 кві 2020
Graad 6 Wiskunde - OPPERVLAKTE
In hierdie Video Opname gaan jy leer van:
00:00 Inleiding
00:35 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"?
01:25 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte
05:31 Oppervlakte Probleemoplossing 1
07:26 Oppervlakte Probleemoplossing 2
09:48 Oppervlakte Probleemoplossing 3
10:44 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee)
17:09 Oppervlakte Woordsom Oplossing 1
19:33 Oppervlakte Woordsom Oplossing 2
23:37 Oppervlakte Woordsom Oplossing 3
Vir nog Aanlyn Tutor hulp:
helpmy-leermy.co.za/
Music: Bensound.com
00:00 Inleiding
00:35 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"?
01:25 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte
05:31 Oppervlakte Probleemoplossing 1
07:26 Oppervlakte Probleemoplossing 2
09:48 Oppervlakte Probleemoplossing 3
10:44 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee)
17:09 Oppervlakte Woordsom Oplossing 1
19:33 Oppervlakte Woordsom Oplossing 2
23:37 Oppervlakte Woordsom Oplossing 3
Vir nog Aanlyn Tutor hulp:
helpmy-leermy.co.za/
Music: Bensound.com
Переглядів: 351
Відео
Graad 5 Wiskunde - OPPERVLAKTE
Переглядів 301Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:33 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"? 01:24 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte 05:30 Oppervlakte Probleemoplossing 1 07:51 Oppervlakte Probleemoplossing 2 09:13 Verander eenhede blok verduidelik 11:21 Oppervlakte Probleemoplossing 3 (eenheid word gegee) 13:28 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee) 20:23 Oppervlakte Woor...
Graad 4 Wiskunde - OPPERVLAKTE
Переглядів 325Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:26 Wat beteken die woord "OPPERVLAKTE"? 01:18 Onreëlmatige Vorms en Oppervlakte 05:23 Oppervlakte Probleemoplossing 1 07:58 Oppervlakte Probleemoplossing 2 13:15 Oppervlakte Probleemoplossing 3 20:40 Oppervlakte Probleemoplossing 4 (eenheid word gegee) 25:08 Verander eenhede blok verduidelik 27:16 Oppervlakte Woordsom Oplossing 1 Vir ...
Graad 6 Wiskunde - OMTREK
Переглядів 432Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:28 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:20 Verskillende vorms en Omtrek 02:40 Verskillende Meetinstrumente 05:52 Omtrek Probleemoplossing 1 09:42 Omtrek Probleemoplossing 2 12:59 Omtrek Probleemoplossing 3 16:45 Omtrek Probleemoplossing 4 20:07 Omtrek Woordsom Oplossing 1 23:46 Omtrek Woordsom Oplossing 2 27:18 Omtrek Woordsom Oplossing...
Graad 5 Wiskunde - OMTREK
Переглядів 630Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:31 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:23 Verskillende vorms en Omtrek 02:43 Verskillende Meetinstrumente 05:53 Omtrek Probleemoplossing 1 10:17 Omtrek Probleemoplossing 2 13:26 Omtrek Probleemoplossing 3 16:32 Omtrek Probleemoplossing 4 21:30 Omtrek Woordsom Oplossing NO.1 24:25 Omtrek Woordsom Oplossing NO.2 27:16 Omtrek Woordsom Opl...
Graad 4 Wiskunde - OMTREK
Переглядів 612Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:30 Wat beteken die woord "OMTREK"? 01:21 Verskillende vorms en Omtrek 02:41 Verskillende Meetinstrumente 05:52 Omtrek Probleemoplossing 1 08:19 Omtrek Probleemoplossing 2 10:58 Omtrek Probleemoplossing 3 14:40 Omtrek Probleemoplossing 4 18:38 Omtrek Probleemoplossing 5 22:39 Omtrek Woordsom Oplossing Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-...
Graad 4 Wiskunde - Tydsuur intervalle
Переглядів 133Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:49 Aantal Ure en Minute voorbeeld 1 04:05 Aantal Ure en Minute voorbeeld 2 Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 4 Wiskunde - Digitale Horlosie
Переглядів 309Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:44 Digitale Horlosie Terminologie 01:54 Tyd vanaf 12uur die middag op 'n Digitale horlosie 05:15 Tyd vanaf 12uur in die aand (middernag) op 'n Digitale horlosie 07:56 Nog voorbeelde op 'n Digitale Horlosie Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 4 Wiskunde - Analogiese Horlosie
Переглядів 201Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:30 Analogiese Horlosie Terminologie 01:49 Hoe lyk 10 oor 10 op 'n Analogiese horlosie 03:39 Verskillende gedeeltes op 'n Analogiese horlosie 05:18 Wanneer langwyser op die 3 staan 06:50 Wanneer langwyser op die 6 staan 07:59 Wanneer langwyser op die 9 staan 09:20 Kom ons oefen om die korrekte tyd op 'n analogiese horlosie te skryf Vir...
Graad 4 Wiskunde - Verskil tussen 'n Analogiese & Digitale Horlosie
Переглядів 582Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:37 Analogiese Horlosie Terminologie 02:13 1 uur - Analogiese Horlosie 04:50 1 Minuut - Analogies Horlosie 06:48 1 Dag - 24 uur (nm en vm) 16:06 Halfuur - 30 minute 21:56 Deling by Heelgetalle verduidelik Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 8 Wiskunde - Heelgetalle Verduidelik (Terminologie)
Переглядів 233Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:26 Wat is Heelgetalle 04:06 Wat gebeur met simbole ( en -) by getalsinne 05:28 Optel by Heelgetalle 07:41 Aftrek by Heelgetalle 09:24 Vermenigvuldiging by Heelgetalle 09:58 Deling by Heelgetalle verduidelik Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 6 Wiskunde - Uitgebreide en verkorte (kort) vorm, meer-as en minder-as by getalle
Переглядів 261Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:26 Skryf getalle in hul uitgebreide vorm 04:41 Skryf getalle in hul verkorte of korter vorm 08:12 Meer-as en Minder-as Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Graad 5 Wiskunde - Natuurlike Getalle, Telgetalle, Ewe en Onewe Getalle
Переглядів 476Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:33 Natuurlike Getalle Verduidelik 02:20 Telgetalle Verduidelik 04:05 Ewe Getalle 06:00 Onewe Getalle Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/
Graad 4 Wiskunde - Telgetalle - Opbou van getalle en skryf getalle in verkorte vorm
Переглядів 282Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 00:28 Bou getalle uit drie getalle gegee 02:51 Bou getalle uit drie getalle gegee (die getal nul ingesluit) 04:30 Skryf getalle in hul verkorte vorm Vir nog Aanlyn Tutor hulp: helpmy-leermy.co.za/ Music: Bensound.com
Afrikaans Huistaal Graad 5 - Luisterbegrip, Idiome, Kortverhaal kenmerke (begripslees)
Переглядів 605Рік тому
In hierdie Video Opname gaan jy leer van: 00:00 Inleiding 01:36 Nuwe Woorde 05:12 Luisterteks begrip (luistertoets) verduidelik 06:22 Luisterbegrip (1ste lees - luister eers) 08:55 Gaan deur vrae oor luisterteks 09:39 Luisterbegrip (2de lees - terwyl jy lees, skryf antwoorde neer op vrae) 12:12 Luisterbegrip (3de lees - kyk na jou antwoorde en verander) 14:49 Hoe voltooi ons die luisterbegrip a...
Graad 6 Wiskunde - Verskillende Getalle (Natuurlike Getalle, Telgetalle, ewe en Onewe Getalle)
Переглядів 301Рік тому
Graad 6 Wiskunde - Verskillende Getalle (Natuurlike Getalle, Telgetalle, ewe en Onewe Getalle)
Graad 4 Wiskunde - Verskillende 2D vorms
Переглядів 855Рік тому
Graad 4 Wiskunde - Verskillende 2D vorms
Graad 4 Wiskunde - DATAHANTERING - Data, Telmerkies, Frekwensie
Переглядів 288Рік тому
Graad 4 Wiskunde - DATAHANTERING - Data, Telmerkies, Frekwensie
Graad 4 Wiskunde - METING - Maande van die jaar, Dae van die week en wat is 'n Kalender
Переглядів 238Рік тому
Graad 4 Wiskunde - METING - Maande van die jaar, Dae van die week en wat is 'n Kalender
Graad 8 Wiskunde - WETENSKAPLIKE NOTASIE
Переглядів 482Рік тому
Graad 8 Wiskunde - WETENSKAPLIKE NOTASIE
Graad 4 Wiskunde - Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe (Deel 2)
Переглядів 669Рік тому
Graad 4 Wiskunde - Kommutatiewe en Assosiatiewe Eienskappe (Deel 2)
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek oorboek na Proefbalans en balanseer
Переглядів 574Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek oorboek na Proefbalans en balanseer
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Balansering van Algemene Grootboek
Переглядів 361Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Balansering van Algemene Grootboek
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KBJ na Algemene Grootboek
Переглядів 296Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KBJ na Algemene Grootboek
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KOJ na Algemene Grootboek
Переглядів 476Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Oorboek van KOJ na Algemene Grootboek
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek Deel 1
Переглядів 724Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Algemene Grootboek Deel 1
Graad 9 EBW (FINANSIES) - KOJ en KBJ Transaksies in een oefening
Переглядів 457Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - KOJ en KBJ Transaksies in een oefening
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Rekeningkundige Vergelyking by KBJ - Handelsonderneming
Переглядів 460Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Rekeningkundige Vergelyking by KBJ - Handelsonderneming
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Rekeningkundige Vergelyking by KOJ (Handelsonderneming)
Переглядів 1,7 тис.Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Rekeningkundige Vergelyking by KOJ (Handelsonderneming)
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Kontantontvangstejoernaal (KOJ)
Переглядів 1,1 тис.Рік тому
Graad 9 EBW (FINANSIES) - Kontantontvangstejoernaal (KOJ)
Baie dingie😊🎉❤
Dankie die video help
HELLO JUFFROU POEF VIDEO HET MY TOTSIE GEDRIP WANT ek het nah daai lelike shrek moonster gekyk daaar regs dit moes juffrou se gesig wies poefie video het 0 ut 10 ook juffro die groen ou van pj masks is betr as jufroe ek mos eerd by die meiseio afkyk dan dir poefie vidoeo kmy mama gan myb nou pak gee
my mamaa het my eina gweslat yuffrouuo
Goeie vandag juffrou. Ons geniet jou lesse baie. Jy moet egter onthou om jou antwoorde te toets. By 5x - 4(x+3) +2x = 2(x-1) -3 se som is x se waarde 7 en nie -7 nie. Jy het die +2x voor die '=' verloor langs die pad. Vriendelike groete!!!
Dankie vir als juffrou❤
@@letitiapienewald788 Hallo - bly die video-opname kon jou help.
Dankie vir jou ongelooflike video's! Ek is 'n Wiskunde onderwyseres vir Graad 6 en 7 leerders en ek wys gedurig vir hulle jou puik video's! Wel gedaan!
@@jurenekemp3161 Baie dankbaar dat die video-opnames help 🤗. Dankie vir die mooi boodskap.
Baie dankie Ek soek nog van tegnologie
Watter afdeling in tegnologie benodig jy hulp?
Dankie baie❤ 1:22
4:09 ❤dankie
1:04 da❤
Dankie juffrou 🎉🎉
Ek is bly die video opname kon jou help 😉
So ,kyk almal nou hierdie die dag voor ons eksamens?
thank you so much
dit hellp baie dankie tanie
Baie bly hierdie opname kon jou help 😉
Baie dankie jy het my lewe gered ek kon nie daardie goed verstaan nie
Baie bly jy verstaan dit nou en dat jy voorentoe kan groei in wiskunde 😉
Ag baie dankie Juffrou ek verataan nou😂😂❤
Baie bly dat jy verstaan nou en dat die opname jou kon help. 😉
Baie dankie❤
Groot plesier - bly die opname kon julle help 😉
Thanks it helps me
Glad it helped 😉
Hi kan jy die volgende som doen asb? 3568-1689 volgens hierdie metode. Dankie
Goeiemôre Grezelda Gaan kyk asseblief hierdie video opname vir Afrekking met 4-syfergetalle ua-cam.com/video/i2Twm8_X4NE/v-deo.htmlsi=2SXrt0rnWqPqgzP7 en indien julle nogsteeds nie regkom, stuur asseblief 'n epos aan: info@helpmy-leermy.co.za en ons help met verdere verduideliking. Graad 4 Wiskunde afbreekmetode by aftrekking (4-syfergetalle) ua-cam.com/video/i2Twm8_X4NE/v-deo.htmlsi=2SXrt0rnWqPqgzP7 Groete Helpmy-Leermy
Baie danki ek ken my werk nou😊😊
Dit help baie
Baie dnk vir die les .dit het my nw meer lat verstaan .
Hi
Baie Baie dankie dit help baie
Ek sukkel nie Meer met factore nie 😅😅 Baie dankie
Mooi man
Baie dankie❤🎉
Dankie
awe tannie ek gaan druip
same
Juffrou is verkeerd - 9 (-5) = - 4
Praat jy van die som by 5:36 minute? Ja, daar is 'n tik fout. Moet as volg wees: -9 - -5 = -9 - (-5) = -9 + 5 = -4
lol
lol ok dankie baie vir dit
baaaaaaaaaaaaie dankie
dit is verkeert Amanda het 110 piesangs en Abarham het 125 piesangs en 110 plus 125 is 235 jy het gese dit is 135
Jy is reg: Optel fout! Antwoord vir Woordsom 1 by optel, moet 235 wees.
Dankie tannie :) dit het my baie gehelp met my Wiksunde toets
welke taal is dit ik zoek nederlandse ding voor wiskunde krijg ik ineens zweeds ofzo
Hierdie is in Afrikaans.
Hello tannie, ek is 'n graad 6 kind wat baie sukkel met wiskunde omtrek en oppervlakte, is dit dalk moontlik dat tannie dalk' n video daar oor kan maak?
Hallo, ek sal 'n video skep vir omtrek en oppervlakte. Dit behoort binne 2 weke op te wees.
@@SublevoTutoring2022 Baie dannkie tannie! 😁😁
Hello tannie, wanneer Kom jou volgende les uit?
Hallo Aiden, die volgende les is oppad. Binne volgende week.
Ek wardeer alles 😅 6:26
Jo 5min voor middle jaar eksamen😬👍
Dankie 90%gekry
Baie bly hierdie kon jou help!😉
Thank you
Baie dankie
Beste van wat ek nog gesien het! wel gedaan juffrou
Baie dankie jy was n groot hulp ek het ni geweet hoe ek hierdie vergelyking gaan verstaan voor die eksamen nie🤗BAOE DANKIE
Dankie Tannie, ek leer nou die aand voor eksamens
Baie baie dankie vir hierdie les. Het my baie gehelp om my dogtertjie te help met haar breuke huiswerk. U is tops!
Sal jy ooit nog maak
Middag Caleb, ons beplan om in 2023 nog van die lesse in 'n opname te laai.
Dit help my baie
Ja, daar sal nog nuwe videos vir afr gemaak word. Kontak my gerus deur whatsup: 064 944 7163
Dankie, ek verstaan nou 10× beter
Dankie Mnr. Dit het my baie gehelp met my werk🙏