- 441
- 44 887
NG Sesmylspruit Diens
South Africa
Приєднався 17 бер 2020
Відео
NG Sesmylspruit 19 Maart 2024 Andreé de Bruyn
Переглядів 5410 місяців тому
NG Sesmylspruit 19 Maart 2024 Andreé de Bruyn
NG Sesmylspruit diens 18 Februarie 2024
Переглядів 12111 місяців тому
NG Sesmylspruit diens 18 Februarie 2024
NG Sesmylspruit diens 4 Februarie 2024
Переглядів 9511 місяців тому
NG Sesmylspruit diens 4 Februarie 2024
NG Sesmylspruit diens 28 Januarie 2024
Переглядів 8111 місяців тому
NG Sesmylspruit diens 28 Januarie 2024
Copy of Gedenkdiens Tannie Mavis 15 September 2023
Переглядів 100Рік тому
Copy of Gedenkdiens Tannie Mavis 15 September 2023
Gedenk diens van Anneke en Hennie Claassen
Переглядів 642Рік тому
Gedenk diens van Anneke en Hennie Claassen
Dra asb ons innige simpatie oor aan die gesin al ken hulle ons nie. Sarie Burger
Dankie 🙏🏻
Baie baie dankie Ainos dat julle by ons opgetree het. Ons sien die harde werk agter dit. Dankie julle is engele en dra die boodskap van liefde! T Alta
Baie dankie vir ‘n besonders treffende boodska🙏🏻
Dankie vir die besonderse boodskap🙏🏻
Ek’s van Namibia en het gereeld na u preke geluister en elke keer was dit ‘n besonderse boodskap. Baie dankie. Jammer u gaan weg. Seënwense uit Namibia. Hannetjie Vogt
Werklik ‘n pragtige boodskap - DANKIE🙏🏻
Wat n wonderlike Geseende boodskap 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Gaan jou so mis liefde
Het eers vandag hierna geluister, maar wil graag noem dat dit vir my ‘n baie besonderse boodskap was. Baie dankie🙏🏻🙌🏻🙏🏻
Baie dankie vir ‘n baie mooi diens. Geseënde Christusfees♥️
Baie mooi, insiggewende boodskap! Baie dankie🙏🏼
Shalom🤲🏻
Ongelukkig is daar geen klank by die video. So jammer daaroor
Dankie vir ‘n besonderse treffende boodskap🙏🏻
Baie dankie vir ‘n besonderse diens🙏🏻
Ons was baie jare gelede goeie vriende gewees daar in Origstad dit was aangenaam gewees ons iss hartseer maar ons troos isdie ewige lewe ons di nk nog steets aan die famielie in ons gebedHardus en Rina
After watching this wonderful celebration of 2 beautiful souls inside & out, salt of the earth, we are totally shattered for all of you that were present. Your loved ones will be smiling down on you - we share your deep grief & send our condolences as I write to you with tears streaming down my face. May God's perpetual life shine upon you until you meet again 🙏🫶😢🙏😭🙏💔
This country has failed 2 innocent soul mates who are now in paradise with our Lord Jesus free from the gruesome inhumane way their lives were ripped away shattering their families' lives - unthinkable madness & beyond cruel. Thoughts & PRAYERS with love to their loved ones 💔🙏😭RIP 🙏🩷🙏🩵
Dankie Here vir die komma in my lewe nadat ek oortuig was daar’s ‘n punt🙏🏻
Voorspoed Danie & Pat🙂
Baie dankie, werklik ‘n aangrypende diens🙏🏻
Baie dankie🙏🏻vir ‘n aangrypende diens🙌🏻
Watter mooie boodskap ‼️ Baie dankie 🙏🏻
Dankie Baie.
Uit verre Namibia (Hentiesbaai) wil ek dankie sê vir die geleentheid wat ek gegun was om in die vroeë oggendure na U besonderse preek te luister🙏🏻
In die vroeë oggendure op diè uitsending afgekom - beslis NIE toevallig, daaraan glo ek nie. BAIE dankie vir die mooiste preek🙏🏻AMEN🤲🏻 Hannetjie Vogt vanuit verre Hentiesbaai, NAMIBIA
Baie dankie vir mooi boodskap vandag.
Baie dankie vir die wonderlike boodskap, God is groot, Hy is ons Hoop, Anna-Mari Meiring
Baie dankie
Dankie ds Daniël. Boodskap was pragtig en bemoedigend.
Baie dankie vir mooi sang en diens.
Baie baie dankie. Pragtige boodskap
Baie dankie vir treffende boodskap. Dit laat ñ mens diep dink.
Baiie dankie vir besielende en leersame reeks. Dit het baie vir ons beteken.
Dankie vir pragtige boodskap.
Baie dankie vir die wonderlike Geseende boodskap
Pragtige boodskap.
Danki Alta en almal. Ek het heerlik saam geluister vanuit my huis in Somerset Wes. Met n Traan in my oog. Was so Mooi en lekr saam gesing.. Groot Seën vir julle. Lfd. Meryl Engelbrecht. .
Ek stel nie in De Vos se preke belang nie Delete my asb
Dankie
Dankie Ds Daniel. Vir baie mooi en treffende boodskap. Grte vd Kaap.
Geniet dit baie
Danki Christo. Baie mooi boodskap. Veral nou dat ek ook Kaap toe getrek het. Somerset Wes. Danki dat jy dat jy 13April 2013 Hannelie se troue waargeneem het. En ook Gerhard se begrafnis diens 30Okt 2014. Groot Seën vir julle.
So baie jammer om te hoor. Baie sterkte. Lorna
Baie dankie dat ek ook hier in Amerika na die diens kon kyk en luister.