- 1 146
- 85 850
Sabbat Skool Les SSL
South Africa
Приєднався 18 жов 2011
Volwasse Sabbat Skool Lesse vir elkeen wat meer oor God en Sy Woord wil leer en meer soos Jesus Christus wil word.
Vrydag 03 Jan
Les 1 - God het vrywillig lief
28 Desember tot 3 Januarie
Eerste Kwartaal 2025 - God se liefde en geregtigheid
Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning;
ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280
Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer)
Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com
Les 1 PDF:
www.sabbathschoolpersonalministries.org/assets/sspm/Lessons/2025/Q1/Afrikaans/Student/ABSG-25-Q1-AF-L01.pdf
Facebook Blad:
sabbatskoolles.sda/
Webtuiste:
sabbatskoolles.weebly.com/
Whatsapp Groep:
chat.whatsapp.com/FqYRJgSrY687u6ijofsUuS
Aanbieder:
David Kühn
CREDITS:
CREDITS: Alle regte is die van die Wereld Konferensie van die Sewende-dag Adventiste Kerk.
Alle eer en heerlikheid aan die Vader en sy Seun, ons Verlosser,
Jesus Christus.
SSL sabbatskoollessda@gmail.com

Переглядів: 16
Відео
Donderdag 02 Jan
Переглядів 2720 годин тому
Les 1 - God het vrywillig lief 28 Desember tot 3 Januarie Eerste Kwartaal 2025 - God se liefde en geregtigheid Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 1 PDF: www.sabbathschoolpersonalministries.org/assets/ss...
Woensdag 01 Jan
Переглядів 422 години тому
Les 1 - God het vrywillig lief 28 Desember tot 3 Januarie Eerste Kwartaal 2025 - God se liefde en geregtigheid Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 1 PDF: www.sabbathschoolpersonalministries.org/assets/ss...
Dinsdag 31 Des
Переглядів 222 години тому

Maandag 30 Des
Переглядів 262 години тому

Sondag 29 Des
Переглядів 432 години тому

Sending verhaal - 4 Januarie 2025 - "Iets Anders"
Переглядів 542 години тому
Afrikaanse Sending verhaal van die Sewende Dag Adventiste Kerk aan u gebring in audio en video fromaar deur SSL. Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com
Sabbatmiddag 28 Desember
Переглядів 234 години тому
Les 1 - God het vrywillig lief 28 Desember tot 3 Januarie Eerste Kwartaal 2025 - God se liefde en geregtigheid Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 1 PDF: www.sabbathschoolpersonalministries.org/assets/ss...
Sending Verhaal Inleiding
Переглядів 784 години тому
Afrikaanse Sending verhaal van die Sewende Dag Adventiste Kerk aan u gebring in audio en video fromaar deur SSL. Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com
Vrydag 27 Desember - Vrae vir bespreking
Переглядів 2512 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Donderdag 26 Desember - Wees een met Jesus
Переглядів 1612 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Woensdag 25 Desember - Teologie van 'Bo' of van 'Benede'
Переглядів 612 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Dinsdag 24 Desember - Lig en duisternis
Переглядів 912 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Maandag 23 Desember - Om jou oë op Jesus gerig te hou
Переглядів 1412 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Sondag 22 Desember - Die samekoms in Galiléa
Переглядів 1212 годин тому
Les 13 - Epiloog: Om Jesus en Sy Woord te ken 21 tot 27 Desember Vierde Kwartaal 2024 - Temas uit die Evangelie van Johannes Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning; ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 4049391280 Loopende rek, Tak Kode: 630 005, Verw;SSL(en u kontak nommer) Epos asb bewys van deposit na sabbatskoollessda@gmail.com Les 13 PDF: www.sabbathschoolpersonalministri...
Sabbatmiddag 21 Desember Epiloog Om Jesus en Sy Woord te ken
Переглядів 812 годин тому
Sabbatmiddag 21 Desember Epiloog Om Jesus en Sy Woord te ken
Vrydag 20 Desember - Vrae vir bespreking
Переглядів 58День тому
Vrydag 20 Desember - Vrae vir bespreking
Dinsdag 17 Desember - "Dit is volbring"
Переглядів 31День тому
Dinsdag 17 Desember - "Dit is volbring"
Maandag 16 Desember - Dáár is die Mens!
Переглядів 36День тому
Maandag 16 Desember - Dáár is die Mens!
Sabbatmiddag 14 Desember - Die uur van verheerliking: Die Kruis en die Opstanding
Переглядів 22День тому
Sabbatmiddag 14 Desember - Die uur van verheerliking: Die Kruis en die Opstanding
Vrydag 13 Desember - Vrae vir bespreking
Переглядів 4814 днів тому
Vrydag 13 Desember - Vrae vir bespreking
Donderdag 12 Desember - Die gebed van Jesus
Переглядів 4314 днів тому
Donderdag 12 Desember - Die gebed van Jesus
Woensdag 11 Desember - Die Heilige Gees
Переглядів 2914 днів тому
Woensdag 11 Desember - Die Heilige Gees
Dinsdag 10 Desember - Om die Seun te ken, is om die Vader te ken.
Переглядів 3614 днів тому
Dinsdag 10 Desember - Om die Seun te ken, is om die Vader te ken.
Maandag 9 Desember - Jesus en die Vader
Переглядів 3214 днів тому
Maandag 9 Desember - Jesus en die Vader
Sabbat 7 Desember - Die Vader, die Seun, en die Gees
Переглядів 3214 днів тому
Sabbat 7 Desember - Die Vader, die Seun, en die Gees
b
Very enlightening presentation. Thank you. I hope we can start implementing these lost methods for our church today, because the mission work and and personal evangelism is still and will remain relevant, until Jesus comes. May God help us and shake us out of our Laodicaean stupour
Amen! Implement, Imlement Implement!!!
Baie dankie dat u die Les so getrou behandel, Ek waardeer dit 🙏
Baie dankie...
Het pas hierdie aflewering geluister op UA-cam. Dankie David - en Graig wat my by die kanaal uitgebring het ! 🙌
Baie welkom by SSL Sandra. Ons bid dat God jou ryklik sal seen in ons bedienning.
It was excellent I really enjoyed and learnt so much.
Yes, and it is so needed! May God bless our Sabbath Schools! Now, lets impliment!
Number one of three Sabbath School training sessions provided by the Seventh-day Adventist General conference, SID and SAU. Session 1 presented by Pastor Jim Howard, Sabbath School and Personal Ministries Director for the SDA GC. Presented 21/10/2024 - 22/10/2024 - 23/10/2024 at 18h30 South African time. Zoom training seminar recorded and uploaded by SSL for the purpose of informing the Church and her leadership.
Geliefdes, hierdie opleiding is so nodig en belangrik vir die groei, geestelik en fiesies, van die liggaam van Christus. Implimenteer wat hier aangebied word.
Johannrs het mense streng tereggewys oor hul sondes. Vraag: Hoe is dit dat mens Hemel toe gaan omdat Jesus vir jou gesterf het, maar wanneer jy die wet oortree gaan jy hel toe. Dit beteken dir wet kan jou nie in die Hemel bring nie, maar die oortreding van dit kan jou uit die Hemel hou?
Jy het n baie goeie vraag daar Antza. Ek dink dat die gehoorsaamheid of ongehoorsaamheid aan die gebooie van God, openbaar wat in die hart is. Soos Jesus se, "As jy My lief het, bewaar my gebooie"
Johannes se dieet was eenvoudig, so ook moet ons dieet eenvoudig wees.
Amen! Bid vir my, ek sukkel nog bietjie daarmee.
Dankie vir die uitsending
Dankie
Ons het die you tube les gemis in die week wat verby is, maar ek verstaan wat gebeur het. Maar vra jou vra het ook nie opgekom nie
Hi. Ja, daar was baie deelnemers wat dit nie kon bywoon nie, toe skuif ons program drie na die volgende Sondag toe. Program 3 sal vanaans ses uur op wees, as die Here wil. Baie dankie dat julle so getrou saam kyk!
JAMMER JULLE. IETS HET VERKEERD GELOOP.DIE OPNAME WIL NIE SPEEL HIER NIE. ONS HET WEL DIE OPNAME OP ONS VIDEOS GELAAI. HIER IS DIE SKAKEL; ua-cam.com/video/a4wGw75Tmms/v-deo.html
Ek voel ook soos Johanna, dit is goed om te weet dat ander dieselfde stryd stry
Vrydag Vraag 1: Vir my is dit die Vrug van die Gees, om nederig te bly en meer te streef om soos Jesus te wees,
Kan U my Se Wanner Jesus tot sy Vader gebid het ten Alle Tye was sy oe toegewees want hier is n pastor wat pop oe bid en hy Se dit is reg ,,,iemand vra tog Nie by sy outers brood toe Nie antw asb
Baie goeie vraag. Gaan jy omgee as ons dit op ons volgende "Vra jou Vra" bespreek?
@@sabbatskoolles goedso baie dankie
Lodewyk, ons gaan vanaand ses uur jou vraag bespreek hier op ons blad.
@@sabbatskoolles stuur n boodskap asb Ek Kan Ni inskakel Ek sal graag Di antw Wil he asb dankie
Hi Lodewyk. Sekerlik. Hier volg die antwoord, jy gaan net self na die verse moet kyk, anders gaan die tekst te lank wees vir hier; Mag ons met oop oe bid? Jesus se iets baie interesant van ons oe; Matt 6:22 en 23 Ons lees ook die volgende; Ps 121:1+2, Ps 123:1+2 en Heb 12:2. Behalwe vir die, wat natuurlik metafories bedoel is, se die Bybel nie wat ons met ons oe moet doen wanneer ons bid nie. Maar die Bybel se v ir ons wat Jesus met sy oe gedoen het toe Hy gebid het; Opweking van Lasarus-Joh 11:41, Tydens die laaste paasveesmaal met dissipels-Joh 17:1, Stom dowe man genees-Mark 7:34. Maar, as dinge om jou, jou aandag gaan aftrek, en dit beter vir jou is om toe oe te bid, is dit ook reg. Toe oe of oop oe, wat ookal vir jou beter werk om n intieme gesprek met God te voer.
Hoekom verskil dit van voorheen?
Hi. Ons plaas nou weer ook die daaglikse lesse in n podgooi vorm sodat meer mense daarna kan luister sonder dat dit baie data kos. Hoop julle geniet dit. Ons gaan vanaand die les as groep bespreek soos altyd ook. As die Here wil sal dit vanaand ses uur wees, regstreek hier op UA-cam.
11
11? :)
ua-cam.com/video/rJi0IZ4OYuA/v-deo.html
Dankie vir die Sabbatskoollesse, ons is 6 mense wat saamkyk op youtube
Baie dankie dat julle saam kyk. Stuur asb liefde en groete aan almal!
God se wet is die tugmeester waar volgens ons geoordeel gaan word.
Ons gaan dieselfde sabbat hou eendag saam met God.
Amen
Baie dankie Wiets vir elke dag se les. Mag die Here jou seen in jou werk vir Hom.
kan ek die link kry vir die Groot Stryd?
Hi. Sekerlik. Hier is dit: ua-cam.com/play/PLmOpafEupg7-SShcrtwYJBj-Ne_M6oQLT.html
Dankie vir die Sabbatskool lesse, ons hele gesin kyk na dit.
Baie dankie. Se asb vir almal ons stuur liefde en groete.
Dankie vir die lesse.
Ek het n vraag: hoekom moet mense met afwykings (en wat n minderheid vorm) toegelaat word om die meerderheid te dwing om hulle "afwyking" as normaal te aanvaar en goed te keur? Hoekom mag die meerderheid se lewens ontwrig word en kindertjies blootgestel word aan opsetlike sonde?
Ek dink dit is juis die teken dat dit deel van Satan se plan is hierdie. Dit is iets wat afgevorseer word. prof Vieth stel voor dat dit deel van die plan is om konflik te veroorsaak sodat die groepe teen mekaar kan druk en so n egenda beryk kan word.
God is n God van orde en wat op daardie video gesien word is beslis nie ordelik nie. Ek dink dis maar deel van die bose se aanval ... hoekom mense nie uitstap by so n diens nie verstaan ek nie. Die lidmate behoort van beter te weet en hulle daarteen verset deur nie sulke dienste by te woon nie....
Vroue is verantwoordelik vir die versorging van hul gesinne. Indien sy in n herderspos aangestel word sal haar gesin verseker soms tweede kom en dit kan tot groot probleme lei....
Baie dankie, vir die lees vd Sabbatskoolles, my 4 kleinkinders luister ook
Baie dankie. Groete daar.
Dankbaarheids lied vir elke dag.Amen
Baie dankie vir die lees van die les, ons waardeer dit geweldig baie, jy lees net bietjie te vinnig, dan is dit moeilik om by te hou
Dankie Wiets ek het dit geniet ook lekker om vir Liefie te sien
Baie dankie vir die goeie werk wat julle vir die Here doen Waardeer dit
Wie is Hy met n hoofletter ???
Hi Andries. Psalm 118 is n psalm van die Messias wat sou kom. Ek kan verkeerd wees, maar ek dink, in die opskrif van die week se les, word daar klem gele op die profesiee wat betrtekking het op Jesus wat sou kom. Dalk is dit die rede dat hulle die "Hy" met n hoofletter gemaak het, verwysende na Jesus. Wat dink jy?
help my ek het gebed nodig dit is hoe nader ek en hoe meet ek met God se woord te doen kry hoe meer aanslae kry ek en hoe moeiliker en hoe verder beweeg ek weg van my Vader
Vader, Gerhardus het U hulp nodig, want self kan nie een van ons nie. Slegs by U voete, Here, is daar vir ons uitkoms. Help asb vir Gerhard om sy oe op Jesus te vestig, en sal sien dat Jesus die enigste hulp is wat bestaan. Terwyl die storms woed, hou sy oe op sy Here en Verlosser, Jesus, die Seun van God. In Jesus se Naam, amen.
Baie dankie Vir die daaglikse behandeling van ons sabbatskool Les Ek waardeer dit so baie.
Amen!
Baie dankie vir jou aanbieding ek waardeer dit. Die klank is goed
Goed eerste klas God bless
GEORGE KAAP
Nee hierdie gedeelte was vir die apostels en aan hulle alleen maar ek stem saam maar begin eers hier in jou eie land met sending werk Groete in YAHVAHSHUA Naam Pastoor Hendrik Bezuidenhout (B-Eskat)
Bely, bekeer en getuig!
Persoonlik ervaar ek God se teenwoordigheid in tye van lof en prys. Dit bring 'n onbeskryflike gevoel van vrede, geluk en vreugde om tot eer van die Here te sing.
Amen! Ek ervaar ook God se teenwoordigheid wanneer ek Hom loof en prys in sang!
😂Enriching uplifting so beautiful
Baie dankie!
Baie dankie vir die daaglikse studie ek waardeer dit.
Dit het heel goed gegaan op die stoep, dankie❤
Sterkte!! Ons bid vir spoedige beterskap!!
❤❤🎉