- 24
- 171 145
Hoërskool DF Malan
Приєднався 11 сер 2016
MTBS flashes 2023 #HoërskoolDFMalan #DFMFlashes2023 #MTBS2023 #MTBS
MTBS flashes 2023 #HoërskoolDFMalan #DFMFlashes2023 #MTBS2023 #MTBS
Переглядів: 6 871
Відео
projekVRIEND vir Ouers
Переглядів 3512 роки тому
"As ouers weet ons dat ons kinders se tienerjare seker ons laaste kans is om inspraak te hê in hulle lewens en besluite. Ons weet ook dat daar nie 'n handboek is wat ons leer hoe om met ons tieners te werk nie." As deel van ProjekVRIEND loods DF Malan 'n geleentheid vir ouers om bemagtig te word en 'n diep, waardevolle impak op hulle tieners se lewens te hê. Daar is twee geleenthede waarby DF-o...
DF Malan Blaasorkes Aanlyn-konsert
Переглядів 7343 роки тому
Hier is iets besonders om die naweek mee af te skop. DF Malan Blaasorkes onder leiding van Faan en Kim Malan deel graag die volgende video met u. As gevolg van die Covid-inperkingsmaatreëls is dit 'n geruime tyd sedert die blaasorkes die geleentheid gehad het om hul musiektalent met 'n gehoor te deel. Die aanlyn-konsertformaat skep 'n ideale platform om die musikale Dee-Effers se harde werk aan...
Prysuitdelings van 2020
Переглядів 8023 роки тому
Ons deel graag die video van die prysuitdelings wat oor die laaste paar weke plaasgevind het met u. Ons kon ongelukkig nie verlede jaar ons normale akademiese prysuitdeling hou nie, so toe maak ons 'n plan! Pryse is tydens graadgroepbyeenkomste aan die pryswenners van 2020 oorhandig. Klasleiers van 2021 is ook tydens hierdie byeenkomste bekendgestel. Om die akademiese merietelyste te besigting,...
DF-Musiek
Переглядів 3954 роки тому
Musiekleerders het vanjaar virtuele musiekeksamens afgelê. Ons deel graag met u Arnold Hattingh, 'n graad 11-klavierleerder, se Remote Xianggelila.
DF Dynamics sing "Klein Tambotieboom" deur Die Heuwels Fantasties
Переглядів 1,6 тис.4 роки тому
DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom” deur Die Heuwels Fantasties. Mnr. Jade Paige het alles vir ons aanmekaargesit en ons is baie bly daaroor. Geniet dit!
Hoërskool DF Malan - Interskole 2018
Переглядів 6 тис.6 років тому
Hoërskool DF Malan - Interskole 2018
Die SR verwelkom die nuwelinge van 2018.
Переглядів 2,5 тис.7 років тому
Die SR verwelkom die nuwelinge van 2018.
Hoërskool DF Malan - Interskole 2017
Переглядів 5 тис.7 років тому
Hoërskool DF Malan - Interskole 2017
Hoërskool DF Malan verwelkom hul nuwe skoolhoof.
Переглядів 4,6 тис.8 років тому
Hoërskool DF Malan verwelkom hul nuwe skoolhoof.
Interskole 2016 - Hoërskool DF Malan
Переглядів 6 тис.8 років тому
Interskole 2016 - Hoërskool DF Malan