- 5
- 76 758
grotman
Приєднався 18 тра 2006
Відео
lullabye for zimbabwe
Переглядів 2,6 тис.17 років тому
a bird's eye view of how man's insanity is impacting on the animals - not for sensitive viewers!!!
baked beans en cocaine
Переглядів 7 тис.18 років тому
music video from south african all female rock band Rokkeloos. Hook line of song is "dreams smell like baked beans and cocaine" Sung in Afrikaans. Filmed and edited by grotman
super diver
Переглядів 3,8 тис.18 років тому
they say that in some jellyfishes heads you'll find small fish living their entire lifes in there.. i had a look... and found super diver in there with evil diver
My friend Morne is alweer sonder petrol op die pad
Beautiful People Beautiful story. ❤️ I have fallen in love with you
God se natùur se ander naam is God is hier... pragtige video WEL GEDAAN
Jammer dat hul begin dat die boere net gaan kom vat.... die boer koop of hy werk vir dit wat hy het... baie goeie wenke...maar al weer eers die boer sleg sê en dan die storrie vertel. Vra maar net.
Wat n wonderlike ou Oom met sy student Ek wonder wat leef hy nog?
wonderlik die musiek sny diep in die hart in..die sout van die aarde....afrikaans is wonderlik...die stem van die voorleser laat mens trane in die oge kry...
Ons mis hom maar dank die Vader vir die tyd gegun.
Baie dankie vir hierdie pragtige video. Dit maak my hart so rustig in my. Ek self het n baie groot liefde en respek vir kruie en al die wonderbaarlike dinge wat God op hierdie aarde vir ons gegee het.
Dankie Antoinette en oom Johannes. Oom Johannes ek salueer jou. Rus sag by Jesus se voete😢
Ek sit hier in my klein woonstelletjie in Auckland en die trane loop sommer so self uit my oe. Oe hoe wens ek ek was daar... met my honde... daar in die veld in die karoo.
Nou het ek ook vir Antoinette ontmoet.Kruie kraai Koning.
Ag dankie aan julle, dat julle julle stories deël met ons. Hierdie kennis is meer kosbaar as goud.
Ja nee dit was nou lekker.
Om vir die twee te kyk en te luister sit vrede en vreugde in my hart.
Wonderlik 👏🏻
Whatever you do, just don't ever delete this video. This documentary seems pretty old. Have you thought about revisiting them and making another video? We'll love to see them again. I wonder if they're still alive
Ek is trots karoo mense…!
What a beautiful video. I watch it repeatedly. It reaches the soul on so many levels I never thought possible.
This was fascinating, I loved it, thanks.
2022 still watching Oom Hansie and Antoinette very good 👍
Pragtige storie met diep insigte.
Thank you very much 🥰
That was 52minutes well spent. Goodness gracious, what a lovely story. If you havent, check out Antoinette via Green Renaissance here on UA-cam. Thats what led me here.
Where is this place?
So reasurring that a peaceful solitude can be attained . ♥️
Oe jittie tog!Dit was nou vir jou n mooie video om te kyk.Baie dankie Here vir sulke nederige en liefdevolle mense.Hulle leer n mens om weer opnuut die natuur te respek.Pragtig Oom Johannes en die mooie Antoinette.Dankie.❤
I have listened to this over and over im sooo grateful 🇿🇦🌹
sout van die aarde!
Sjoeeeee Antoinette....julle is SÓ, SÓ KÓSBAAR.....ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG DÁNKIE dat julle jul verhaal met ons gedeel het....dit was SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ KÓSBAAR EN FASSINÉREND.....!!!!!!!! Mag ons Hemelvader julle ÁLTYD omring en toevou in Sy LÍÉFDEVOLLE, EWIGE arms......in onse Jesus se Naam 🌈🌈🙏⛲🙆🌈🌈❤💞💐👑
Áwwww....BÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÍE BÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÍE DÁNQ....❗❗❗❗❗❗❗❗❗❗❗ek kom NÓÚ-NÓÚ terug.....KÓSBAARSTE SKÁT.....ek HÓÓR julle harte....myne praat óók só....❗❗🙆🙌🙏🌈🌈🌈🌈🌈🌈🌈🌈🌈🌈
A story, an inspiration, a true sharing of wonder.
Wat n storie!!! Ek het hul t v reeks getrou gevolg. Oom Johannes en Antoinette dankie vir jul storie. ( ek wonder of Oom Johannes nog leef)???
Oo ek wens ek kan Theefontein toe Gaan,hou van die rustigheid 😘
Kan ek asb. Kom kuier ... ek wil 'n paar kruie kom kry en 'n rukkie net langs julle sit en die Karoo kyk. I believe our deepest healing starts when we 'wake up' and return to our beloved Mother earth for live medicine and sustenance 💚 Thankyou Oom Johannes and Antoinette for sharing a bit of your lives with us thru this video 💜
Oo
I would've loved to live like that,but the snakes,spiders and scorpions?oh hell no. Earthly pleasures vainly calls me
If you don't bother them then they won't bother you :)
Is hulle nie bang vir die slange èn Skerpioene niè.
Lol,the first time i learned about Antoinette and Oom Johannes was on Alhoe Bekker on Rsg,hearing her over the radio i thought she was older,but seeing her now she looks very young. I love them còs they are very down to earth people. I wish them God's Grace and Protection 🤗
My grandmother was the town dr. She knew herbs and harvested them for medicine. I love this video. It reminds me of her!
Baie hartseer want die oom se oupa het geweet die boere gaan alles vat. Maak my so siek. Die mense met die mooiste harte en gesindhede is besteel. Ek wonder regtig of die steelers eendag sal verantwoording doen as hul daar Bo kom?
Do you know the history
Net om na julle te luister het my n groot rustigheid in my siel gegee. baie dankie hiervoor.
Kai gangans , dit klink soos die stem van ons voorouers mag ons hulle altyd vereer vir die erfnis aan mensdom.
Ek het soveel respek gekry vir die natuur, die mens. Dat hul so saam kan bly en vir mekaar kan vertel "pluk my, ek is goed vir bloeddruk" en elke bossie het sy eie storie. Ek wens ek kon so na aan die aarde gebly het.
Kosbaarder as goud.
Hemels end asemrowend! Breathtakingly beautiful.
Daars n konneksie met die essensie van kruie se goedheid wat van God af kom en die lewe self. Gemaak vir die kroon van Sy skepping. Om te geniet en te respekteer. My ouma my ook geleer oor die mak kruie. Dankie vir heerlike stil word in my binneste.
Fascinating glimpse into true apprenticeship. Blessings.
What humble people! A true inspiration! Thank you, thank you, thank you! God bless
Soveel deurnis. Dankie
lekker rof
nice choon en oulike cherries, maar lirieke volg tipiese verkakte rymelary tegniek, van te veel kom-ons-maak-so-baie-geraas-moontlik afrikaanse bands deesdae.
trop bien cette chanson "djorolen"